Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vir Tobie in absentia
Vir Tobie in absentia [boodskap #2983] |
Ma., 24 November 2003 17:05  |
Lorinda[2]
Boodskappe: 531 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek hoor netnou op die radio dat Winston Churchill se papegaai nog
leef! Hy vloek glo soos 'n matroos en leef doodgelukkig voort in een
of ander garden centre (wat is 'n garden centre in Afrikaans? ek kan
my glad nie herhinner dat ek ooit een is SA besoek het nie...).
Lorinda
|
|
|
|
|
Re: Vir Tobie in absentia [boodskap #3005 is 'n antwoord op boodskap #3001] |
Wo., 26 November 2003 21:45  |
Roely
Boodskappe: 267 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Lorinda" skryf in boodskap news:4f858c51.0311261323.6203fafd@posting.google.com...
>>
>
> Ja, dis die plek wat ek bedoel. Dis seker in afrikaans ook 'n
> tuinsentrum. Die Afrikaners op die groep los my mos maar gewoonlik om
> so voort te ploeter..:-))
Ja, jij had wel een goede subjectregel aan dit draadje gegeven, alleen geldt
die absentia niet voor Tobie alleen.......
> en dan red jy my gewoonlik.
:-))) Dankie! Dit geeft mij weer het nodige zelfvertrouwen voor de dag van
morgen.
Roely
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Vr. Apr. 18 10:46:22 UTC 2025
|