| Katryn [boodskap #2966] |
So., 23 November 2003 19:49  |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
Watter AntiVirus gebruik jy?
DD
|
|
|
|
|
|
| Re: Katryn [boodskap #2969 is 'n antwoord op boodskap #2967] |
So., 23 November 2003 20:45   |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
>
>
> (Terloops, ek het letterlik hardop gelag toe ek jou boodskap sien oor
> die grapboek. Jy is soooo reg dog ek so by myselwers. Daar is geen
> verskil tussen Frikkie en Gloudina nie. Altwee is fasciste.)
>
Ek is bly jy het dit waardeer:-)))
>> Watter AntiVirus gebruik jy?
>
> Oom Norton s'n. Waarom, DD?
Omdat ek NAV 2003 gebruik.
Ek het NAV 2004 afgelaai met 'n keygen
en die krakery van 2004 is verdomp tricky.
Snaaks genoeg, dat dit menige krakers laat
vra hoe om daarby verby te kom. Dit begin
by 'n keygen wat ooglopend 'n karakter te
min voorsien. En ek het nog nie een
bevredigende antwoord daarop gesien nie.
Hier is een voorbeeld van talle.
Hallo,
Voor norton antispam heb ik een keygen, die inderdaad een serienummer
genereert. Ook staan er balkjes voor 'phone chellenge code' en
'activation
code'. Met die laatste 2 weet ik geen raad. Als ik het nummer invoer
in het
purchase-venster blijft de knop 'next' echter grijs.
Kan iemand mij verder helpen?
Alvast bedankt.
en dan, na 'n lang verduideliking
wat, ek weet uit ervaring, nie werk nie...
sê hy:
Dit lukt niet, niettemin bedankt voor je hulp.
|
|
|
|
| Re: Katryn [boodskap #2979 is 'n antwoord op boodskap #2969] |
Ma., 24 November 2003 14:20   |
Ben
Boodskappe: 38 Geregistreer: November 2003
|
Volle Lid |
|
|
Jy's reg DD - 2004 is ietwat problematies - klaarblyklik ook vir die ouens
wat dit eerbaar bekom het.
("Daar is geen verskil tussen 'n ou wat vir sagteware betaal en die wat vir
die dienste van die horisontale-brigade betaal ..." - ek kan nie onthou wie
dit sou gesê het nie!)
"DD" skryf in boodskap news:4c62svsef7a7dmdd9tm2v3t2mbgn21oupb@4ax.com...
>
>>
>
>>
>> (Terloops, ek het letterlik hardop gelag toe ek jou boodskap sien oor
>> die grapboek. Jy is soooo reg dog ek so by myselwers. Daar is geen
>> verskil tussen Frikkie en Gloudina nie. Altwee is fasciste.)
>>
> Ek is bly jy het dit waardeer:-)))
>
>>> Watter AntiVirus gebruik jy?
>>
>> Oom Norton s'n. Waarom, DD?
>
> Omdat ek NAV 2003 gebruik.
> Ek het NAV 2004 afgelaai met 'n keygen
> en die krakery van 2004 is verdomp tricky.
> Snaaks genoeg, dat dit menige krakers laat
> vra hoe om daarby verby te kom. Dit begin
> by 'n keygen wat ooglopend 'n karakter te
> min voorsien. En ek het nog nie een
> bevredigende antwoord daarop gesien nie.
>
> Hier is een voorbeeld van talle.
>
>
> Hallo,
>
> Voor norton antispam heb ik een keygen, die inderdaad een serienummer
> genereert. Ook staan er balkjes voor 'phone chellenge code' en
> 'activation
> code'. Met die laatste 2 weet ik geen raad. Als ik het nummer invoer
> in het
> purchase-venster blijft de knop 'next' echter grijs.
> Kan iemand mij verder helpen?
> Alvast bedankt.
>
> en dan, na 'n lang verduideliking
> wat, ek weet uit ervaring, nie werk nie...
> sê hy:
>
> Dit lukt niet, niettemin bedankt voor je hulp.
>
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Katryn [boodskap #2990 is 'n antwoord op boodskap #2987] |
Di., 25 November 2003 00:25  |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
DD wrote:
> Dankie Ben, ek sal steeds nie betaal nie:-)
Ja, die goeie kommunis wat jy is.
;-)))
|
|
|
|