Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Long Queues At US Drive-In Soup Kitchens
Re: Long Queues At US Drive-In Soup Kitchens [boodskap #87486] Ma, 24 November 2003 23:12 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Frikkie Potgieter * Tomorrow: The chronic health crisis facing America's[/color]
> poor and uninsured

So nou gee die rsaboy vir ons op hierdie AFRIKAANSE
nuusgroep nuus oor die VSA op Engels.

Penkop op kommando
Re: Long Queues At US Drive-In Soup Kitchens [boodskap #87487 is 'n antwoord op boodskap #87486] Ma, 24 November 2003 23:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Frikkie Potgieter" skryf in boodskap news:uj35svku0cjbsn9rbs9l5led6fp2srnot1@4ax.com...
> There are more Americans living in poverty now than there were in
> 1965...
> Long Queues At US Drive-In Soup Kitchens

Katryn, laat maar weet as ek 'n kos pakkie moet stuur. Dink jy garnale en
roomys sal hou as ek dit in ys pak..? Dis nou as ek by die poskantoor kan
uitkom so tussen al die "armed police" :-))

Lorinda
Re: Long Queues At US Drive-In Soup Kitchens [boodskap #87488 is 'n antwoord op boodskap #87487] Di, 25 November 2003 00:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Lorinda" wrote:

> Katryn, laat maar weet as ek 'n kos pakkie moet stuur. Dink jy garnale en
> roomys sal hou as ek dit in ys pak..? Dis nou as ek by die poskantoor kan
> uitkom so tussen al die "armed police" :-))

LOL!
Ja, is dit nie vreemd dat mense geld sal mors op pertrol om in hulle
motors te sit en wag vir handouts nie? Dra sommer dan nog by tot die
besoedelings probleem in die proses. Nie dat ons nie 'n probleem het
met werklike arm mense wat sukkel om 'n bestaan te maak nie, maar 'n
drive-in sopkombuis maak vir my geen sin nie.

Ons het juis vanaand lensie sop geeet, want ek kon net nie meer
langer in lyn staan en wag vir die biefstuk en salmon nie. So,
asseblief - stuur. Solank dit nie fennel roomys is nie. Sal jy
sommer ook cockles en mussels stuur, want ek is nou moeg vir chowder
en gumbo.

Ek sit myself en verwonder oor die woord "queue". Ek dink nie iemand
hier in Amerika gaan weet watse ding dit is nie. ;-))
Re: Long Queues At US Drive-In Soup Kitchens [boodskap #87490 is 'n antwoord op boodskap #87486] Di, 25 November 2003 02:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Anti - as jy vir 'n oomblik din dat Frikkie verwaand is om dit te doen dan
het ek nuus vir jou.
Jy is die ene wat 30-jaar terug van hier weggehardloop het maar nog steeds
vir die "agtergeblewendes" probeer vertel wat hier aangaan....
Frikkie - doen so voort my maat.
"@rogers.com" wrote in message
news:Qfwwb.27301$Fv8.780@twister01.bloor.is.net.cable.rogers .com...
>
> Frikkie Potgieter
>> * Tomorrow: The chronic health crisis facing America's
>> poor and uninsured
>
> So nou gee die rsaboy vir ons op hierdie AFRIKAANSE
> nuusgroep nuus oor die VSA op Engels.
>
> Penkop op kommando
>
Re: Long Queues At US Drive-In Soup Kitchens [boodskap #87493 is 'n antwoord op boodskap #87490] Di, 25 November 2003 03:16 Na vorige boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jonas wrote

> Frikkie - doen so voort my maat.

Ja, soort soek soort. Nog een wat nie 'n
bloue duit kan omgee vir die gesonder
voortbestaan van Afrikaans nie.

Jakob-regop
Vorige onderwerp: Katryn
Volgende onderwerp: Opvallend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 00:33:04 MGT 2024