Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Meer 'Net Vertalings Nodig...
Meer 'Net Vertalings Nodig... [boodskap #29723] Vr, 07 April 2000 00:00 na volgende boodskap
Philip de Villiers  is tans af-lyn  Philip de Villiers
Boodskappe: 3
Geregistreer: Maart 2000
Karma: 0
Junior Lid
Hallo almal,

Baie dankie vir al positewe "follow-ups" aan die pos. Hier is meer
woorde wat ek vertalings nodig het...

Browser
Links (sleutel, link,....klink dit reg????)
Software
Official Homepage
Server

'n Gedagte : M-web is my "server", en hulle het opleidings boeke met die
modem gestuur "Die Groot Swart Doos." (nie Mugabe nie!) Die boeke is in
Engels, ek wonder nou of hulle 'n Afrikaanse uitgawe het. Dit sou my
help....

- Philip
Re: Meer 'Net Vertalings Nodig... [boodskap #29793 is 'n antwoord op boodskap #29723] Ma, 10 April 2000 00:00 Na vorige boodskap
christopher f  is tans af-lyn  christopher f
Boodskappe: 6
Geregistreer: Oktober 1999
Karma: 0
Junior Lid
Browser = deurblaaier
Links = skakels
Software = sagteware, of programmatuur (meer formeel)
Homepage = tuisblad
Server = diensverskaffer, bediener
Vorige onderwerp: Re - Perdry om gewig te verloor
Volgende onderwerp: oorseese strontgatte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 10:37:10 MGT 2024