Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Ekonomie & geldsake » Advies vir: Sentrale Pensioen Fonds Inisiatief vir ons Paradys
Advies vir: Sentrale Pensioen Fonds Inisiatief vir ons Paradys [boodskap #29717] Do, 06 April 2000 00:00
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag die Regering van ons Paradys, en elders op die
Planeet, insluitend Individue, Organisasies, en Regerings, wat
deel neem aan die Afrika Renaissance, en veral die ANC gelukwens
vir die super sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms.
Vir die Persone van ons Paradys, asook elders op die Planeet.
Veral vir die deursettings vermoë en vasberadenheid. Asook vir
die menige inisiatiewe geneem deur President Thabo Mbeki,
Staatsdepartmente en die Private Sektor, ten bate van miv+/vigs
navorsing in ons Paradys, en elders op die Planeet. Veral vir
die effektiewe beleids bestuur aangaande die verskaffing van
hulp bystand, brandstof pryse, en om die infra struktuur van ons
Paradys te verhoog. Insluitend die menige bydraes wat gelewer
word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. En om die
Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, te
ondersteun om hulle doelwitte te bereik. En nog baie meer. :)
Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

Wil ook graag Plaaslike en Internasionale Banke en Geldskieters,
veral die IMF, Chase Manhatten en die Wereld Bank gelukwens vir
die super sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir
die Persone van ons Paradys, asook elders op die Planeet. Veral
vir die deursettings vermoë en vasberadenheid. Asook vir die
verskaffing van menige dienste aan die gemeenskap - plaaslik en
internasionaal. Veral om lenings toe te staan vir nasionale en
internasionale projekte, om die ekonomiee van Lande op die
Planeet te stimuleer. Insluitend die menige bydraes wat gelewer
word aan die Afrika en Suid Afrika Renaissance. Asook om die
Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet te ondersteun
om hulle doelwitte te bereik. En nog baie meer. :) Byvoorbaat
baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

Wil ook graag Firmas, Instansies en Staatsdepartemente in ons
Paradys, en elders op die Planeet, in die Publieke, Private en
Informele Sektore, en elders wat nie genoem is, gelukwens vir
die super sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir
die Persone van ons Paradys, asook elders op die Planeet. Veral
vir die deursettings vermoë en vasberadenheid:

Finansieele en rekeningkundige dienste; Die bank sektor;
Chemiese industriee, Klere en tekstiel, voetsooldrag en leer;
Konstruksie; Diplomatiek, intelligensie, verdediging en handel
industriee; Onderwys, opleiding en ontwikkelings praktyke;
Energie; Voedsel en drank vervaardiging industriee; Bosbou
industriee; Gesondheid en welsyn; Inligting stelsels,
elektroniese en telekommunikasie tegnologiee; Assuransie sektor;
Plaaslike regering, water en verwante dienste; Media,
advertensie, publikasie, drukwerk en verpakking; Minerale,
mynbou en verwante bedrywe en kwalifikasies; Vervaardiging,
ingenieurs wese en verwante dienste; Polisie, private
sekuriteit, regsverwante en korrektiewe dienste; Primere
landbou; Publieke sektor; Sekondere landbou; Dienste; Toerisme
en hospitaliteit; Vervoer; asook die Groothandel en kleinhandel
sektor.

Veral vir die verskaffing van menige dienste aan die Persone van
ons Paradys, en elders op die Planeet. En vir die menige werks
verskaffings geleendhede wat gebied word. Veral om bydraes te
lewer aan Pensioen Fondse, die effektiewe bestuur van Pensioen
Fondse, en om Pensioene aan Werknemers uit te betaal. 'n
Spesiale dank aan Pfizer Laboratoriums vir die bydrae onlangs
aangaande miv+/vigs. Asook Brandstof Verskaffers in ons Paradys,
en elders op die Planeet, veral Sasol, vir die aanhoudende
verskaffing van brandstof en petroleum produkte aan die Persone
van ons Paradys, en elders op die Planeet. Insluitend die menige
bydraes wat gelewer word aan die Afrika en Suid Afrika
Renaissance. Asook om die Regering van ons Paradys, en elders op
die Planeet te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. En nog
baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik
waardeer.

Wil ook graag alle Werkers Unies en Alliansies, van ons Paradys,
veral NUM, Numsa, Cosatu en MWU, gelukwens vir die super sukses
wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van
ons Paradys, asook elders op die Planeet. Veral vir die
deursettings vermoë en vasberadenheid. Asook die rol wat gespeel
word om miv+/vigs te bekamp. Insluitend die menige bydraes wat
Werkers Unies en Alliansies lewer aan die Afrika en Suid Afrika
Renaissance. En om die Regering van ons Paradys, asook elders op
die Planeet, te ondersteun om hulle doelwitte te bereik. En nog
baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik
waardeer.

Behalwe vir die metode wat gebruik is deur sekere van die lede
van Werkers Unies en/of Alliansies - indien enige - om van
apartheid na die Reenboog Nasie vandag te groei. En/of wat by 'n
firma, indien enige, in die verlede gebeur het om die ekonomie
negatief te beinvloed, indien wel, wie se skuld dit ook al is.
Alles is vergewe. (Verkieslik die laaste maal om hierdie
paragraaf by nuusgroep bydraes in te sluit, indien moontlik.)

'n Saak wat na aan die hart raak, is om die voorspoed van Firmas
en Staatsdepartmente, ens. asemrowend te verhoog. Asook die
voorspoed van Persone van ons Paradys, gelyktydig. Veral oor 'n
lang termyn basis. Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die
oomblik het aangebreek om eksponensieel ondersteuning te verkry.
Verstaan enige advies hier word gegee in die gees van Vryheid
van Keuse. Enige persoon het die reg om dit te gebruik net soos
dit is, en / of te verander na vrye wil.

Definisie van die woorde Firma en Werknemer wat in die res van
hierdie bydrae gebruik word, alleenlik:

Werknemer: Persone van ons Paradys, wat voltyd in diens is in
ons Paradys, wat voltydse werksure werk, deur die betaalstaat
van 'n Werkgewer betaal word, en wat bydraes aan die Pension
Fonds van die Werkgewer lewer.

Firma: Die Werkverskaffer van bg. definisie van Werknemers, vir
hierdie bydrae alleenlik, wat aan die Pensioen Fonds van bg.
Werknemers bydraes lewer, en 'n direkte verhouding met hulle
het, op 'n kontraktuele basis. Asook, wat verantwoordelik is vir
die bestuur van die Pensioen Fonds. Dit kan 'n Firma,
Staatsdepartement, ens. in die gewone sin van die woord wees.
Firmas, wat diens lewer om Pensioen Fondse te behartig, om by
hierdie definisie uitgesluit te word, bv. Old Mutual.

En om met hierdie waardevolle bydrae te begin:

Wil graag voorstel om ontmoetings met Firmas onderhewig aan bg.
definisie te verhoog. Asook hoogstens aangeraai, om ontmoetings
met Hoofkantore oorsee te verhoog, indien internasionaal
verteenwoordig. Om die haalbaarheid en implementering van 'n
Sentrale Pensioen Fonds te bespreek, asook die verhoogde
voordele wat dit vir Firmas inhou, wat deelneem hieraan,
verkieslik op 'n voltydse basis. Asook om voorwaardes benodig om
dit te kan bereik, te bespreek. Om Pensioen Fondse op 'n
Voorwaardelike basis te sedeer na publieke fondse.

Hoogstens aangeraai, om belasting voordele, en enige ander
byvoordele te verhoog, aan Firmas wat besluit om Pensioen Fonds
bydraes Voorwaardelik te sedeer na publieke fondse. Asook om te
verseker dat kort termyn voordele aan Firmas meer is as wanneer
Firmas Pensioen Fondse hulself bestuur.

Ontmoetings kan ook verhoog word met Organisasies, Groepe en/of
Individue, om advies in te win, asook om suksesse te verhoog in
die verband.

Ontmoetings met Werkers Unies kan ook verhoog word. En Werkers
Unies om ontmoetings met Werknemers te verhoog. Om voordele aan
Werknemers oor te dra in hierdie verband.

Inligting in die verband kan d.m.v. Media aan die Persone van
ons Paradys bekend gemaak word. En om enige voorstelle van die
Publiek in die verband uit te nooi. Om die verhouding tussen die
Regering van ons Paradys, Firmas en Werknemers asemrowend te
verhoog.

Fondse ontvang van Firmas wat verkies om hieraan
Voorwaardelik deel te neem, kan aan 'n Sentrale Pensioen Fonds
oorgedra word, wat bestuur word deur 'n nuut gevormde
Staatsdepartement, verkieslik. Met 'n rekenaar stelsel, aan 'n
Bank gekoppel, waar fondse deur Firmas wat verkies om hieraan
deel te neem, in deponeer word.

Wil hoogstens aanraai om hoë profiel Fonds Bestuurders aan te
stel, om die effektiwiteit van bestuur van die Sentrale Pensioen
Fonds te verhoog. Asook om ondersteuning te lewer aan die
beleggings kant van die Sentrale Pensioen Fonds. Fondse
beskikbaar, kan internasionaal investeer word, teen die beste
rente koers beskikbaar. Voordele ontvang kan ook terug gewerk
word aan begunstigdes van die Sentrale Pensioen Fonds, indien
nodig. Asook om salarisse en lone te betaal aan diegene wat
diens verrig aan bg. Staatsdepartement.

'n Oudit Firma kan ook aangestel word, om die effektiwiteit van
bestuur van die Sentrale Pensioen Fonds te verhoog. Asook om te
verseker dat voldoende fondse beskikbaar is om aan begunstigdes
uitbetaal te word, wanneer fonse benodig word.

Kontrakte met bg. Staatsdepartement en Firmas wat die keuse maak
om Pensioen Fondse Voorwaardelik te sedeer, afhangende van die
prestasie van die Sentrale Pensioen Fonds, kan ook verhoog word.
Asook om voorsiening te maak in die kontrak, om Firmas toe te
laat om Pensioen Fondse hulself te bestuur, wanneer Raad van
Direkteure van bg. Firma so verkies - op skrif gestel, met die
Firma se briefhoofd daarop. En aan Fonds Bestuurders te
oorhandig, met onmiddelike effek, indien moontlik. Asook vir
Firmas om kommunikasie met Werknemers te verhoog voor en/of na
bg. besluit.

Kontrakte met bg. Staatsdepartement en Werknemers kan ook
verhoog word. Asook, indien nodig, dat daar 'n moontlikheid kan
bestaan dat die bedrag betaalbaar, verhoog kan word, afhangende
van die effektiewe bestuurs tegnieke van Fonds Bestuurders van
die Sentrale Pensioen Fonds, indien so besluit word.

Firmas wat besluit om deel te neem, op 'n Voorwaardelikse basis,
kan fondse oordra, verkieslik elektronies, na die bank rekening
van die Sentrale Pensioen Fonds. Die bank oordrag kan die
identiteits nommer insluit van die Werknemer, om deur bg.
rekenaar stelsel aangewend te word, om die bedrag betaalbaar aan
die betrokke Werknemer te verhoog, wanneer nodig.

Maandstate kan ook gedruk word, in die form van 'n bankstaat,
indien nodig. En aan Werknemers gestuur word, omtrent 5-10 dae
nadat fondse oorgedra is. Om Werknemers in staat te stel om die
bedrag met hulle betaalstaat te vergelyk.

Indien 'n Werknemer ooit na 'n volgende Firma groei, om die
bydrae wat die Werknemer aan die Pensioen Fonds bydra, aan die
Werknemer terug te besorg, indien die Werknemer dit so verkies.
As per die huidige prosedure. En om die Firma se bydra aan die
Sentrale Pensioen Fonds te behou. Om uit betaal te word op ''n
maandelikse basis, aan die begunstigde, tydens/na aftrede. As
per die huidige prosedure.

Ontmoetings kan ook verhoog word met Internasionale Banke en
Geldskieters. In 'n poging om verminderde rente koerse te verkry
vir internasionale lenings aan ons Paradys, indien moontlik.

Lenings van die Sentrale Pensioen Fonds kan ook aan die Regering
van ons Paradys toegestaan word, wanneer nodig. Teen verminderde
rente koerse as internasionale lenings, afhangende van die beste
opsie beskikbaar aan ons Paradys.

Ook kan profyte getoon deur die bestuur van die Sentrale
Pensioen Fonds, aan die Persone van ons Paradys, en elders op
die Planeet, indien nodig, bekend gemaak word d.m.v. die Media.
Afhangende van die keuse van die Regering en/of Fonds
Bestuurders.

Wil hoogstens aanraai om kennis te gee d.m.v. die Pers wanneer
'n gedeelte van die Sentrale Pensioen Fonds gereed is om
internasionaal belê te word. Om as 'n groen lig te dien om die
Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance 'n kwantum sprong
vorentoe neem. Terselfdertyd om beleggings advies te lewer. Om
hopelik soortgelyke effek te geniet, as advies gelewer omtrent
die einde van September verlede jaar, om 'n asemrowende
verhoging in die goudprys te bewerkstellig.

Wanneer hierdie stelsel werk in ons Paradys, kan dit elders op
die Planeet implementeer word, indien nodig.

Dit kan President Thabo Mbeki geweldig ondersteun. Veral waneer
President Mbeki die Suid Afrika, en veral die Afrika Renaissance
'n kwantum sprong vorentoe neem, omtrent Junie 2000. President
Mbeki kan suksesse behaal in die Suid Afrika Renaissance herhaal
vir menige Lande wat aan die Afrika Renaissance deelneem. En dit
die sukses maak wat dit verdien om te wees.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :) Kort,
medium en langtermyn voordele kan asemrowend verhoog word vir
Firmas en Werknemers wat aan die Sentrale Pensioen Fonds
deelneem. :) Werknemers wat na ander Firmas groei, kan hulle
persoonlike bydrae aan Pensioen Fondse aanwend vir studies, tot
voordeel van die Industrie. :) Die Regering kan fondse aanwend
van die Sentrale Pensioen Fonds vir sosiale projekte, veral
miv+/vigs, asook om die infrastruktuur van ons Paradys te
verhoog, afhangende van die beste rente koerse beskikbaar. :)
Internasionale Banke kan meer fondse beskikbaar hê vir
ontwikkelings projekte elders op die Planeet. :) Ons Paradys kan
laer rente koerse betaal vir internasionale lenings, indien
moontlik. :) Internasionale ondersteuning aan veral die Regering
van ons Paradys kan asemrowend verhoog word. :) Fonds
Bestuurders wat asemrowende resultate bereik, se bewondering kan
asemrowend verhoog word in ons Paradys, en elders op die
Planeet. :) Die Regering van ons Paradys, en elders op die
Planeet, kan asemrowende resultate bereik met fondse van ons
Paradys, wat beskikbaar gestel word. :) Verhoudinge tussen die
Regering van ons Paradys, en elders op die Planeet, kan
asemrowend verhoog word. :) Vrede en voorspoed kan uitnemend
verhoog word. :) Gemeenskaplike belange kan alle partye geweldig
bevoordeel. :) Die Afrika en Suid Afrika Renaissance kan 'n
kwantum sprong vorentoe neem. :) En 'n beter lewe kan vir almal
geskep word. :)

Eendrag maak mag. Persone wat mekaar ondersteun, oorleef saam in
'n beter wereld. Hierdie is die poging om 'n pad te skep na die
21e Eeu d.m.v. grootheid, goedheid en grasie. Love all Serve
all.

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :) Een vir almal en
Almal vir een. :) Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys
en Planeet te skep waar almal gelukkig is en bevry is van pyn en
leiding. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van die
Persone van ons Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en
Praal, Passie, asook Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na
hulle Prys, hulle Piek, kan Peil. :)

Ns. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter
word, is dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel
sal word wanneer dit raakgesien is. Apologie word noual
aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Vorige onderwerp: Advies vir: Sowjet Republiekse Ekonomiese Gemeenskap
Volgende onderwerp: Toekoms Advies vir: Ekonomiese Bloei Tydperk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 22:38:37 MGT 2024