Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Descartes of Descartus
Re: Descartes of Descartus [boodskap #2914] |
Di., 11 November 2003 22:58  |
Lorinda
Boodskappe: 557 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Katryn" skryf in boodskap news:4so2rvs6k5ihr6ccla6e48l36ohjnqkge0@4ax.com...
> Sterrenkijker wrote:
>
>> Ek het ondertussen eens geloer in die 'Afrikaanse Woordelys en
>> Spelreëls" van Tafelberg en daar staan twee moontlikhede:
>> -Cartesiaans
>> of
>> -Cartesies, -e
>
> Baie dankie vir jou moeite, Norbert. Ja, ek het ongelukkig nie
> Afrikaanse woordeboeke nie. Daarom waardeer ek die hulp sommer baie.
> Ek reken ek sal Cartesiaans gebruik, want dit klink net half beter.
> Nou sal ek vir DD 'n tesis kan skryf as antwoord op sy vorige berig!
> ;-)
Ag hemel Katryn, ek wens ek het net die vertaling van een woord nodig gehad
om 'n filosofiese tesis in Afrikaans te skryf! Ek sukkel met 'n
paragraaf.... Ek moet dink dat die stoom trek om in Afrikaans te
argumenteer: Dis natuurlik waarom ek dit nooit doen nie :-))
Lorinda
|
|
|
|
|
|
|
Re: Descartes of Descartus [boodskap #2923 is 'n antwoord op boodskap #2922] |
Wo., 12 November 2003 22:34  |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Lorinda" wrote:
> Van anargiste en kommuniste gepraat, dink jy DD is besig om daardie site
> waarop hy so besig was te vertaal?
Hmmm....ja, dit is natuurlik 'n sterk moontlikheid!! :-))
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Di. Apr. 15 19:59:04 UTC 2025
|