Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Kitaarspeler" deur D.J. OPPERMAN
"Kitaarspeler" deur D.J. OPPERMAN [boodskap #28970] Di, 08 Februarie 2000 00:00
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

KITAARSPELER
D.J. Opperman

Die klank verklik my vreugde en verdriet,
ek vra wat elke ding my snare bied;
sal alles doen en selfs verraai
net dat 'n nuwe deuntjie in my draai.
Ag Heer, vergewe my die sondes van die lied.
Vorige onderwerp: "in my kleintyd" deur CHARL DURAND
Volgende onderwerp: Re: "Ek het 'n huisie by die see" deur H.A. FAGAN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 01:54:36 MGT 2024