Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » is alle afrikaners dood voor 2000
is alle afrikaners dood voor 2000 [boodskap #28807] Sa, 22 Januarie 2000 00:00 na volgende boodskap
Duan  is tans af-lyn  Duan
Boodskappe: 3
Geregistreer: Januarie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Ek wil nou nie snaaks wees nie maar hier is geen nuwe woorde in 2000 getik
in hierdie hele Group nie!!!!

Is ek die laaste lewendige afrikaner nog met internet access in 2000?
Re: is alle afrikaners dood voor 2000 [boodskap #28825 is 'n antwoord op boodskap #28807] Ma, 24 Januarie 2000 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 22 Jan 2000 00:05:14 +0200, "Duan" wrote:
<<>Ek wil nou nie snaaks wees nie maar hier is geen nuwe woorde in 2000 getik
> in hierdie hele Group nie!!!!
>
> Is ek die laaste lewendige afrikaner nog met internet access in 2000?>>

....uh....miskien moet jy jou ISP se konneksie check?
Vorige onderwerp: VERENGELSING VAN TAAL!
Volgende onderwerp: Julle is almal..
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 06:25:13 MGT 2024