Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Julle is almal..
Julle is almal.. [boodskap #28827] Ma, 24 Januarie 2000 00:00
Duan  is tans af-lyn  Duan
Boodskappe: 3
Geregistreer: Januarie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Julle almal het Internet so julle kripeer nie van die honger nie en julle
lewe nog..

Wat sê julle van optimisme in hierdie land en kom ons maak hom elkeen soos
ons hom wil hê.....

die land met die meeste geleentheid op planeet aarde, want jou wêreld skep
jy self.
Re: Julle is almal.. [boodskap #28828 is 'n antwoord op boodskap #28827] Ma, 24 Januarie 2000 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

Duan wrote:

want jou wêreld skep

> jy self.

Ons luister, Duan.

Die tannie met die glimlag in haar oge.
Vorige onderwerp: is alle afrikaners dood voor 2000
Volgende onderwerp: Re - mense wat nie kommunikeer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 00:30:24 MGT 2024