Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Kersfees in die ouetehuis" deur DONALD RIEKERT
"Kersfees in die ouetehuis" deur DONALD RIEKERT [boodskap #28523] Vr, 17 Desember 1999 00:00
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @home.com

KERSFEES IN OUETEHUIS
Donald Riekert

Stille dag
alles rus
eensame wag
slegs Maria
kleinkind wat kom
rustelose nag
alles verwag
Vorige onderwerp: "ballade van die beskawing" deur TOM GOUWS
Volgende onderwerp: "Inkosi Jesu" deur RAE TOMLIN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 05 06:19:24 MGT 2024