Verfrissend [boodskap #2827] |
So., 02 November 2003 05:34  |
Ben
Boodskappe: 38 Geregistreer: November 2003
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Baie bly om te sien hier is lewe op die ng.
Ek hoop dis 'n verbetering op die ander ene - daar is so 'n groepie wat so
ietwat vasgehaak het - dieselfde onderwerpe - dieselfde deelnemers. En
verbysterend eng.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Verfrissend [boodskap #2868 is 'n antwoord op boodskap #2857] |
Wo., 05 November 2003 20:52  |
Lorinda
Boodskappe: 557 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Ben" skryf in boodskap news:boajuh$2n0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Oeps - 4/7 ...
Ai die karwei van geheime:-) Die plek lê daarvan vol.....
Lorinda
|
|
|