Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Toekoms Advies vir: 3e Demokratiese Verkiesing
Re: Toekoms Advies vir: 3e Demokratiese Verkiesing [boodskap #28233] Ma, 29 November 1999 00:00
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , reisiger
wrote:

> Na
> hierdie proses, is die toelatings voorwaardes as volg: Sorg dat u
> rekord skoon is. Vir diegene van inheemse afkoms - vanaf Mei 1994
> - die
> eerste Demokratiese Verkiesing. Diegene van Europese afkoms - van
> geboorte af - u is deur die apartheid stelsel bevoordeel.

Bg. moet lees:

Mense sal toegelaat word om na die NSA terug te keer, mits hulle
waarde kan toevoeg aan die ekonomie.

Re: Toekoms Advies vir: 3e Demokratiese Verkiesing [boodskap #28234 is 'n antwoord op boodskap #28233] Ma, 29 November 1999 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , reisiger
wrote:

> Die Afrika Renaissance kan
> voortgaan
> met meer stoom. :)

Hierdie sin moet lees:

Die Afrika Renaissance moet voortgaan, ten alle koste, terwyl hierdie
proses besig is.

Vorige onderwerp: Motor bande langs die pad - advies vir 'n beter toekoms
Volgende onderwerp: Ondervinding in SA Welsyn???
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 12:13:06 MGT 2024