Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Motor bande langs die pad - advies vir 'n beter toekoms
Motor bande langs die pad - advies vir 'n beter toekoms [boodskap #28227] So, 28 November 1999 00:00 na volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag die Regering van ons Paradys gelukwens vir die super sukses
wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van ons
Paradys, asook elders op die Planeet. Veral in die volgende aspekte van
ons samelewing: Beleid en politieke stabiliteit, Wisselwerking beheer
("exchange controls"), Deelname aan die ekonomie, Belasting,
Arbeidsmark, Openbare gesondheid, Sport en ontspanning, Publieke
administrasie, Energie en water verskaffing, Mynbou, industriele en
finansiele hulp bronne, Onderwys en opleiding, Skep en onderhou van
werks geleendhede, Opleidings vaardighede beskikbaar aan die ekonomie,
Kwaliteit en integriteit om wet en orde te handhaaf, Behuising, Vervoer
en infrastruktuur, IT, Tegnologie en telekommunikasie, Handel, Rasse
verhoudinge, Plaaslike en Globale vriendskappe, Boerdery, Voedsel en
drank verskaffing, Programme om armes te help, Media en bemarking,
Tabak industrie, Rook vrye samelewing. En nog baie meer. :) Byvoorbaat
baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

Wil graag "Go Cart" Organisasies in ons Paradys, gelukwens vir die
super sukses wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die
Persone van ons Paradys, asook elders op die Planeet. Veral vir die
verskaffing van uitstekende fantastiese vermaak fasiliteite, om stres
vlakke te verlaag. Asook om die Regering te ondersteun sodat doelwitte
bereik kan word. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word
inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om 'n gees van vrolikheid en
feestigheid te skep in die begin van Desember 1999. Behou geloof, hoop
en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om eksponensieel
ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word gegee in die
gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om dit te gebruik
net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.

Stel voor motor bande langs die pad word verskillende kleure geverf, of
met verskillende kleure bedek. Party bande kan swart bly - so lank as
wat die totale beeld verander is.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :) Die publiek
sal Kersfees bome ooral sien opspring. :) 'n Feestelike gees sal vroeg
in Desember geskep word. :) En geluk sal versprei word deur die
Paradys. :) Die Reenboog Nasie kan die volgende Millenium met 'n
Reenboog van kleure tegemoet ingaan. :)

Geseende Kersfees, en beste wense vir 'n super suksesvol Millenium. :)

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :)

Onbaatsugtige diens waarborg die beste geluk. :)

Super eerlike doel orienteerde Persone bereik enigiets wat hulle wil. :)

Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar
almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)

Een vir almal en Almal vir een. :) Voortdurende Goddelike handelinge
bewys die bestaan van God. :)

Staan aanhoudend op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van lewe,
asof dit u laaste geleendheid sal wees. :)

Gelukkige Persone is diegene wat suksesvol kan aanpas deur die beste
van 'n veranderende situasie kan maak. :)

Persone wat mekaar ondersteun, lewe saam in 'n beter Paradys en
Planeet, en waarborg 'n beter toekoms vir almal. :)

My Paradys asook my Planeet is my Porsche. :) En my Porsche het
Perfeksie nodig. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van Persone van ons
Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan
Peil. :)

P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Re: Motor bande langs die pad - advies vir 'n beter toekoms [boodskap #28228 is 'n antwoord op boodskap #28227] So, 28 November 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , reisiger
wrote:
> Party
> bande kan swart bly - so lank as wat die totale beeld van 'n
> reenboog
> na vore kom.

Bg. sin moet lees:

Party bande kan swart bly - so lank as wat 'n gekleurde beeld na vore
kom.

Re: Motor bande langs die pad - advies vir 'n beter toekoms [boodskap #28243 is 'n antwoord op boodskap #28227] Ma, 29 November 1999 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , reisiger
wrote:
> In article , reisiger
> wrote:
>> Party
>> bande kan swart bly - so lank as wat die totale beeld van 'n
>> reenboog
>> na vore kom.
> Bg. sin moet lees:
> Party bande kan swart bly - so lank as wat 'n gekleurde beeld na
> vore
> kom.
> * Sent from RemarQ http://www.remarq.com The Internet's Discussion
> Network *
> The fastest and easiest way to search and participate in Usenet -
> Free!

Daar is alreeds "n paar ongebruikte bande wat langs 'n paar paaie lê
wat wag vir beter dae.

Vorige onderwerp: Re: Reisiger 'n morswors
Volgende onderwerp: Re: Toekoms Advies vir: 3e Demokratiese Verkiesing
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 14:16:36 MGT 2024