Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Pad veiligheid - advies vir 'n beter toekoms
Pad veiligheid - advies vir 'n beter toekoms [boodskap #28224] So, 28 November 1999 00:00
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag die Regering van ons Paradys, gelukwens vir die super sukses
wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Vir die Persone van ons
Paradys, asook elders op die Planeet. Veral in die volgende aspekte van
ons samelewing: Beleid en politieke stabiliteit, Wisselwerking beheer
("exchange controls"), Deelname aan die ekonomie, Belasting,
Arbeidsmark, Openbare gesondheid, Sport en ontspanning, Publieke
administrasie, Energie en water verskaffing, Mynbou, industriele en
finansiele hulp bronne, Onderwys en opleiding, Skep en onderhou van
werks geleendhede, Opleidings vaardighede beskikbaar aan die ekonomie,
Kwaliteit en integriteit om wet en orde te handhaaf, Behuising, Vervoer
en infrastruktuur, IT, Tegnologie en telekommunikasie, Handel, Rasse
verhoudinge, Plaaslike en Globale vriendskappe, Boerdery, Voedsel en
drank verskaffing, Programme om armes te help, Media en bemarking,
Tabak industrie, Rook vrye samelewing. En nog baie meer. :) Byvoorbaat
baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

Wil graag die Verkeers offisiere, asook diegene betrokke by pad
veiligheid en ondersteunings dienste, gelukwens vir die super sukses
wat bereik is sover, asook vir die toekoms. Veral vir die ondersteuning
van die Regering van ons Paradys, asook elders op die Planeet, sodat
doelwitte bereik kan word. Asook die vriendelike diens wat aan die
publiek gelewer word. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit
word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, is om super suksesvolle verhoudings
tussen Verkeers personeel en die Publiek tydens die Desember / Januarie
fees periode te ontwikkel. Behou geloof, hoop en liefde. Onthou die
oomblik het aangebreek om eksponensieel ondersteuning te verkry.
Verstaan enige advies hier word gegee in die gees van Vryheid van
Keuse. Enige persoon het die reg om dit te gebruik net soos dit is, en
/ of te verander na vrye wil.

Stel voor Verkeers personeel, en verkeers ondersteunings personeel,
word bonusse betaal om gedurende die vakansie tydperk te werk.

Asook om spoed wette te verslap. Sal dit hoogstens waardeer indien 130
km/h toegelaat word op lang ritte, bv. die een in die Karoo.

Maak kontak foon nommers beskikbaar om olie kolle op die pad,
ongelukke, voertuie wat sonder petrol gaan staan, ens. te rapporteer.

Rig sentrums op om voertuig padwaardigheid na te gaan langs hoof
roetes. Om padveiligheid te verseker vir pad gebruikers. Rig "Het u
genoeg brandstof ? " tekens voor lang afstand paaie aan.

TV programme kan ontwikkel word om aan die publiek te verduidelik hoe
om vriendelike verhoudinge met Verkeers personeel te bou, bedagsame pad
gebruike, hoe om ordentlik te wees vir ander pad gebruikers, ens.

Maak parkering gratis beskikbaar. Sekuriteits dienste bly behoue.
Behalwe by lughawens - sorg dat die volume besoekers kontroleer word.

Verstaan die publiek het baie hard gewerk om J2K gereedheid te
verseker. En verdien om te ontspan.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :) Verkeers
personeel sal motiveer word om gedurende die vakansie seisoen te werk.
:) Die publiek sal opgelei word in pad veiligheid. :) Pad vriendlikheid
sal verhoog. :) Pad veiligheid sal verhoog. :) Voertuig eienaars sal
sorg dat hulle voertuie padwaardig is voordat hulle met vakansie gaan.
:) Paaie sal veilig gehou word. :) Die publiek sal weet dat hulle
binnekort hulp sal ontvang. :) Winkel sentrums sal meer besoek word. :)
Verkope sal verhoog. :) Die publiek kan ontspan na 'n stresvolle jaar.
:) Kommunikasie tussen Verkeers personeel en die publiek sal verhoog.
:) En ondersteuning vir die Regering sal verhoog word. :)

Geseende Kersfees, en beste wense vir 'n super suksesvol Millenium. :)

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :)

Onbaatsugtige diens waarborg die beste geluk. :)

Super eerlike doel orienteerde Persone bereik enigiets wat hulle wil. :)

Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar
almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)

Een vir almal en Almal vir een. :) Voortdurende Goddelike handelinge
bewys die bestaan van God. :)

Staan aanhoudend op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van lewe,
asof dit u laaste geleendheid sal wees. :)

Gelukkige Persone is diegene wat suksesvol kan aanpas deur die beste
van “n veranderende situasie kan maak. :)

Persone wat mekaar ondersteun, lewe saam in 'n beter Paradys en
Planeet, en waarborg 'n beter toekoms vir almal. :)

My Paradys asook my Planeet is my Porsche. :) En my Porsche het
Perfeksie nodig. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van Persone van ons
Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan
Peil. :)

P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Vorige onderwerp: Re: Pad veiligheid - advies vir 'n beter toekoms
Volgende onderwerp: Re: Motor bande langs die pad - advies vir 'n beter toekoms
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Sep 27 18:46:00 MGT 2024