Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Pad veiligheid - advies vir 'n beter toekoms
Re: Pad veiligheid - advies vir 'n beter toekoms [boodskap #28223] So, 28 November 1999 00:00
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , reisiger
wrote:
> TV programme kan ontwikkel word om aan die publiek te verduidelik
> hoe
> om vriendelike verhoudinge met Verkeers personeel te bou,
> bedagsame pad
> gebruike, hoe om ordentlik te wees vir ander pad gebruikers, ens.

Bg sin moet lees:

TV programme kan ontwikkel word om die publiek te herinner, vir die wat
vergeet het, hoe om vriendelike verhoudinge met Verkeers personeel te
bou, bedagsame pad
gebruike, hoe om ordentlik te wees vir ander pad gebruikers, ens.

> Die publiek sal opgelei word in pad veiligheid. :)

Bg sin moet lees:
Die publiek sal herinner word aan goeie pad gebruike. :)

Vorige onderwerp: Parlementere Sessie - advies vir 'n beter toekoms
Volgende onderwerp: Pad veiligheid - advies vir 'n beter toekoms
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 12:21:33 MGT 2024