Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vergifnis - advies vir 'n beter toekoms
Vergifnis - advies vir 'n beter toekoms [boodskap #28215 is 'n antwoord op boodskap #28219] So, 28 November 1999 00:00
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Wil graag die Regering van ons Paradys, asook die WVK en almal wat
daaraan deelgeneem het, bedank om dit 'n super sukses te maak, vir die
Persone van ons Paradys, asook elders op die Planeet. Veral om in die
verlede te diep, hoe pynlik ookal, om die Publiek van ons Paradys,
asook elders te wys tye het verander. Om die Publiek bewus te maak en
te voel vir die pyn wat andere gelei het. Veral vir die rol wat Biskop
Tutu gespeel het as Geneser. En nog baie meer. :) Byvoorbaat baie
dankie. Dit word inniglik waardeer.

Wil graag die sielkundiges by hieride ng gelukwens vir die super
suksesvolle diens wat hulle lewer. Vir die Persone van ons Paradys,
asook elders op die Planeet. Veral vir evaluasie en terugvoer. En nog
baie meer. :) Byvoorbaat baie dankie. Dit word inniglik waardeer.

'n Saak wat na aan die hart raak, en baie pynlik is, is Vergifnis.
Asook die advies van sy edele, die Dalai Lama, om te vergewe. Behou
geloof, hoop en liefde. Onthou die oomblik het aangebreek om
eksponensieel ondersteuning te verkry. Verstaan enige advies hier word
gegee in die gees van Vryheid van Keuse. Enige persoon het die reg om
dit te gebruik net soos dit is, en / of te verander na vrye wil.

'n Persoon neem 'n sak vol vere en stort dit op 'n berg piek uit. 'n
Jaar later word daar na die pleek terug gegaan, en probeer dit bymekaar
maak. Dit is moeilik om dit te doen - 'n onmoontlike taak.

Dieselfde geld vir negatiewe stellings wat teenoor die Publiek geuiter
word. Persoon tot persoon, of in die media. Dit veroorsaak pyn. Hieraan
is die reisiger verantwoordelik, asook mede-verantwoordelik om die
situasie reg te maak. Daar is gewys, alhoewel die Nuwe Suid Afrika
verby die tweede verkiesing gevorder het, daar steeds persone is wat
aan ou maniere vasklou. Hulle het ondersteuning nodig om die pad na
vryheid te loop.

Sal aanbeveel die Persone van ons Paradys loop die tweede myl van
Vergifnis, en vergewe mekaar. Kom, laat ons almal mekaar vegewe, en
saam staan vir 'n beter toekoms. 'n Veelvolkige, multi-kulturele
toekoms - in die gemeenskap in die algemeen.

Indien een persoon vergewe kan word, en hierdie resultate lewer, kan
andere ook. Enige iemand het dieselfde potensiaal. Diegene in
Korrektiewe Dienste bly daar.

Dit sal tyd neem vir die Publiek om te verander, deur meer polities
korrekte terme te gebruik. Partykeer word ou terme gebruik. Mense moet
ondersteun word tydens gesprekvoering wat die korrekte terme is. Stel
voor die media publiseer 'n lys. Asook sal dit voordelig wees om dit op
die internet, in alle landstale, beskikbaar te stel, vir verwysings
doeleindes.

Dit sal hoogstens aaneveel word, om die super beleid van "zero
tolerance" op te skort, tot verdere kennisgewing. Dit sal mense toelaat
om te kan ontspan, nadat daar vir 'n jaar hard gewerk is vir J2K
gereedheid. Asook om sy edele, die Dalai Lama, se advies te gehoorsaam
waneer hy in Desember 1999 terugkeer.

Die reisiger wil sy inniglike waardering uitspreek indien dit gevolg
word. Die reisiger het baie pyle in die verlede vir die ANC verwyder.
Asook die ANC ondersteun met menige oplossings, veral Urine Terapie.
Alles omdat die ANC bereid was om die reisiger te vergewe. Hierdie
diens lewer die reisiger vir die liefde vir die Persone van ons
Paradys, asook elders op die Planeet - totaal verniet.

Kyk na die asemrowende resultate - bo alle verwagtinge. :) Die Publiek
sal verstaan die ANC is 'n vergewende Party. :) Dit sal 'n swaai
teweegbring in Persone van Europese afkoms na die ANC. :) Die ANC, en
sy beleid sal ontvangklikheid by Persone van Europese afkoms vind. :)
Meer Persone van Europese afkoms sal die reisiger se bg. voorbeeld
volg. Betaalbaar of verniet. :) Die Populariteit van die ANC sal groei.
:) Meer en meer Persone van Europese afkoms sal ekonomiese programme
steun vir agtergeblewenes. :) Die oproep van vergifnis van die Dalai
Lama sal nagekom word, wanneer hy weer hier is. :) Die ANC het in die
verlede, en sal ook in die toekoms, kan bewys die Party is meer as
bevoeg om super sukses te lewer vir die Persone van die Nuwe Suid
Afrika. :) Vlakke van verdraagsaamheid teenoor mekaar sal verhoog. :)
Dit sal mense toelaat om te ontspan, en 'n super suksesvol Millenium te
kan geniet. :)

Geseende Kersfees, en beste wense vir 'n super suksesvol Millenium. :)

Hoop dit help. :) Saam vir 'n beter toekoms. :)

Onbaatsugtige diens waarborg die beste geluk. :)

Super eerlike doel orienteerde Persone bereik enigiets wat hulle wil. :)

Word 'n magiese Persoon en help om 'n Paradys en Planeet te skep waar
almal gelukkig is en bevry is van pyn en leiding. :)

Een vir almal en Almal vir een. :) Voortdurende Goddelike handelinge
bewys die bestaan van God. :)

Staan aanhoudend op vir die reg om te lewe, asook kwaliteit van lewe,
asof dit u laaste geleendheid sal wees. :)

Gelukkige Persone is diegene wat suksesvol kan aanpas deur die beste
van 'n veranderende situasie kan maak. :)

Persone wat mekaar ondersteun, lewe saam in 'n beter Paradys en
Planeet, en waarborg 'n beter toekoms vir almal. :)

My Paradys asook my Planeet is my Porsche. :) En my Porsche het
Perfeksie nodig. :)

Presteer Voluit om die Verstand, Vlees en Voorspoed van Persone van ons
Paradys, en elders op die Planeet, met Prag en Praal, Passie, asook
Profytvol te kan Volhou, sodat hulle na hulle Prys, hulle Piek, kan
Peil. :)

P.S. Indien enige sissende slange aan enigiemand hier ge-uiter word, is
dit a.g.v. 'n blinke kol in die logika, wat reggestel sal word wanneer
dit raakgesien is. Apologie word noual aangeteken daarvoor. Vergewe asb.

Re: Vergifnis - advies vir 'n beter toekoms [boodskap #28216 is 'n antwoord op boodskap #28215] So, 28 November 1999 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , reisiger
wrote:
> Dit sal hoogstens aaneveel word, om die super beleid van "zero
> tolerance" op te skort, tot verdere kennisgewing. Dit sal mense
> toelaat
> om te kan ontspan, nadat daar vir 'n jaar hard gewerk is vir J2K
> gereedheid.

Bg. moet lees:

Dit sal hoogstens waardeer word, om die super beleid van "zero
tolerance" op te skort, tot verdere kennisgewing. Dit sal die publiek
die geleendheid gee om verantwoordelik vir hulself te neem. Mense kan
dan ontspan, nadat daar vir 'n jaar hard gewerk is vir J2K gereedheid.

Re: Vergifnis - advies vir 'n beter toekoms [boodskap #28217 is 'n antwoord op boodskap #28215] So, 28 November 1999 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , reisiger
wrote:
> Persoon tot persoon, of in die media.

Hierdie sin moet lees: Persoon tot persoon, of d.m.v. die media.

Re: Vergifnis - advies vir 'n beter toekoms [boodskap #28218 is 'n antwoord op boodskap #28215] So, 28 November 1999 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , reisiger
wrote:
> Veral om in die verlede te diep,
> hoe pynlik ookal, om die Publiek van ons Paradys,
> asook elders te wys tye het verander.

Hierdie sin moet lees:

Veral om in die verlede te diep, hoe pynlik ookal, om die Publiek van
ons Paradys te wys tye het verander.

Re: Vergifnis - advies vir 'n beter toekoms [boodskap #28219 is 'n antwoord op boodskap #28215] So, 28 November 1999 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , reisiger
wrote:
> In article , reisiger
> wrote:
>> Veral om in die verlede te diep,
>> hoe pynlik ookal, om die Publiek van ons Paradys,
>> asook elders te wys tye het verander.
> Hierdie sin moet lees:
> Veral om in die verlede te diep, hoe pynlik ookal, om die Publiek
> van
> ons Paradys te wys tye het verander.
> * Sent from RemarQ http://www.remarq.com The Internet's Discussion
> Network *
> The fastest and easiest way to search and participate in Usenet -
> Free!

Hierdie sin moet lees:

Veral om vir ons te wys hoe ons was.

Vorige onderwerp: Hoe om saam te werk vir 'n beter toekoms
Volgende onderwerp: Sy Hoogheid, die Dalai Lama oor konflik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 12:06:07 MGT 2024