Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Reisiger 'n morsjors
Reisiger 'n morsjors [boodskap #28182] Do., 25 November 1999 00:00
Koot  is tans af-lyn  Koot
Boodskappe: 218
Geregistreer: Julie 2006
Senior Lid
Wat is 'n goeie Afrikaanse woord vir 'cyber littering'? Lyk my dit is wat
hierdie jafel pleeg, dan kruispos hy dit nog op ander nuusgroepe ook.

Billikheidshalwe: hy (sy?) laat darem so nou en dan iets gebeur, anders kan
dit maar saai raak.

Koot die Verskriklike
Re: Reisiger 'n morsjors [boodskap #28183 is 'n antwoord op boodskap #28182] Do., 25 November 1999 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 645
Geregistreer: Julie 1999
Senior Lid
In article , "Koot "
wrote:
> Wat is 'n goeie Afrikaanse woord vir 'cyber littering'? Lyk my dit
> is wat
> hierdie jafel pleeg, dan kruispos hy dit nog op ander nuusgroepe
> ook.
> Billikheidshalwe: hy (sy?) laat darem so nou en dan iets gebeur,
> anders kan
> dit maar saai raak.
> Koot die Verskriklike

Dit is 'n hy. :)

"Mindlights" werk nogal fantasties. Probeer dit gerus. Hou dit kaarte
in jou hand, vra 'n vraag, skommel die kaarte, en trek dan een. Dit is
die antwoord. :)

Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. :)

Vorige onderwerp: Banke en Geldskieters - advies vir 'n beter toekoms
Volgende onderwerp: Dankie Tavistock Instituut
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo. Jul. 29 17:29:44 UTC 2026