Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Per kapita inkomste.
Per kapita inkomste. [boodskap #28003] Wo, 17 November 1999 00:00
Ernst v Biljon  is tans af-lyn  Ernst v Biljon
Boodskappe: 257
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Senior Lid
So rukkie trug het Gloudina ons almal laat weet hoe vergelykend SA is teenoor
Kanada. Het vandag van 'n politieke analis, Johnson wat in die London Times
skryf, gehoor waar hy sekere syfers genoem het. Die een wat ek kan onthou is
die per kapita inkomste van SA. Die syfers sluit alle SA werkendes in en is in
USD. In 1989 is dit $3,100 per jaar. In 1999 is dit $2,100. Dit is voorgestel
dat dit teen 2001 dit $2,600 sal wees.

Die syfers is vér onder die wat voorgestel is vir Kanada.

Ernest
Vorige onderwerp: Punt gesels met Prins - agnostiese benadering
Volgende onderwerp: Dankie CIA
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 13:18:38 MGT 2024