Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gloudina, die ou bat slaat aftraande!
Gloudina, die ou bat slaat aftraande! [boodskap #27692] Di, 26 Oktober 1999 00:00 na volgende boodskap
Rastaman eet Kaaskoek  is tans af-lyn  Rastaman eet Kaaskoek
Boodskappe: 8
Geregistreer: Oktober 1999
Karma: 0
Junior Lid
Ongelooflik! Nog nooit het ek gesien dat een persoon so hard van alle kante af
moeilikheid kry nie. Kyk maar na die Apartheid Lite-thread en ook die thread
waar sy haarself uitgee as empire/rhodes-groupie (so van die os op die jas en
die uil op die takmy tante, rhodesie het skynbaar van seuntjies gehou).

Nou die dag doen ek toe 'n "author search" op die ng. Buiten vir die
nostalgiese gedigte wat sy pos (in elk geval nie haar eie werk nie), maak onse
tante geen positiewe bydrae nie. Haar poste is beperk tog kommentaar, repliek
en algemene broekbeskyting (selfbevuiling) oor ander mense se opinies. Maar
niks oorspronklik van haar nie.

Nou ja, tante, moet asseblief net nie die ng los nie, die "entertainment value"
van hierdie ng sal erg daal sonder jou komiese tirades!

Hou tog net op met die gedigte, ek wil al kots! As enige iemand gedigte wil
lees, kry blerrie digbundels!

Op 'n meer ernstige nood, dink ek dit is hartseer dat Gloudina die
Afrikaner/Voortrekkernasaat/Transvaler/"Algemene Robbiesh" wat sy so verafsku se
mees algemene karaktertrek nou so sterk openbaar. Ek sou reken dat as daar een
ding is wat ons mense oor die algemeen van baie ander nasies onderskei, is dit
ons hardkoppigheid en geneigdheid om in die aangesig van oposisie summier laer
te trek. Hoe meer ek die ng volg, hoe meer en meer word Gloudina 'n tipiese
Afrikaners/Voortrekkernasaat/Transvaler/"Algemene Robbiesh." Hartseer. Hierdie
fase van ouer-word sal ons almal nog seker inhaal!

Maar my tante, nou weet ek waar Koos Kombuis se Sommige ou Tannies-Blues vandaan
kom. Hy moes jou een donker nag ontmoet het!

Groete

Rastaman Eet Kaaskoek
Re: Gloudina, die ou bat slaat aftraande! [boodskap #27693 is 'n antwoord op boodskap #27692] Di, 26 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

Rastaman Eet Kaaskoek wrote:

> ek is heel rustig met die feit dat ou bwana rhodesie, die
> groot rower en steler van die Mashona se grond, 'n boudkappertjie was. So ook
> dan C Louis en ek gee nie 'n hel om of Eugene Marais 'n druggie, 'n pedofiel of
> selfs nekrofiel was nie. Bokkerol met my uit te waai.

Nee, dit het alles met jou te doen. Sielkundiges is baie spesifiek oor
die verskynsel: mans wat so oor homoseksualiteit sit en praat, is
onseker van hulle eie orientasie. En dis vir my so eienaardig op hierdie
nuusgroep. Dis gewoonlik die regses, die rassiste, wat so knaend oor
homoseksuele praktyke praat. Is daar 'n verband?

Die Ruiter in die Nag
Re: Gloudina, die ou bat slaat aftraande! [boodskap #27694 is 'n antwoord op boodskap #27692] Di, 26 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jimmie  is tans af-lyn  Jimmie
Boodskappe: 21
Geregistreer: Oktober 1999
Karma: 0
Junior Lid
Weet Izak jy 'n Lessie? Jy erken dit hier: beide in jou signature en in die feit dat
dit jy was wat so ruk terug obsessie gehad het met 'n Amerikaanse skryfster of iets wat
jy beweer het Lesbies was. Is die eerste keer wat ek hoor iemand noem dit verwarde
orientasie.....!

>
> Ek glo altyd dat mense, soos jy, wat aandag hieraan gee asof
> dit iets besonders is, self 'n bietjie verward is wat orientasie
> betref, anders waarvoor die fasinasie met die aspek van die
> bestaan.
>
> Tant Alie (die een deel van 'n lesbiese verhouding)
> Daar kom Tant Alie, Tant Alie, Tant Alie....
> En Tant Mina kook stroop.....
Re: Gloudina, die ou bat slaat aftraande! [boodskap #27695 is 'n antwoord op boodskap #27692] Di, 26 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rastaman eet Kaaskoek  is tans af-lyn  Rastaman eet Kaaskoek
Boodskappe: 8
Geregistreer: Oktober 1999
Karma: 0
Junior Lid
Liewe Tante, of is dit nou Ruiter deurie Kak?

My skuilnaam het min te make met die inhoud van die artikel wat jy
gerieflikheidshalwe weggelaat het. Die punt bly staan, jy stel deesdae self
daardie karaktertrekke wat jy so in die apartheidsvarke verfoei ten toon. No
denying!

Interessantheid halwe, ek is heel rustig met die feit dat ou bwana rhodesie, die
groot rower en steler van die Mashona se grond, 'n boudkappertjie was. So ook
dan C Louis en ek gee nie 'n hel om of Eugene Marais 'n druggie, 'n pedofiel of
selfs nekrofiel was nie. Bokkerol met my uit te waai. Afrikaans het in
allegval heelwat meet interessant geword sedert jy en jou tjommies ge-evaporeer
het. Shiaat, groot woord, sometimes I amaze even myself!

Maar aangesien fluffie wil weet waar Koel Doed Loekas (dis nou ekke) se koel
naam vandaan kom, gaat kyk wat reken Koos oor Sommige Ou Tannies-Blues. Hy
kraak ook oor Rastaman. Maar Koos is nou respectable, ek is oud, Leendert is 'n
intellectual en jy's nes die apartheidvarkies wat jy so haat!! Oi oi oi!

Viva die varkies

Rastaman Eet Kaaskoek.

In article , @sympatico.ca says...
>
> Rastaman Eet Kaaskoek wrote:
>
>> Nou ja, tante, moet asseblief net nie die ng los nie, die "entertainment value"
>> van hierdie ng sal erg daal
>
> Dis natuurlik die punt van die hele operasie. En om'n day job vir Leendert te
> gee.
>
> Maar se my, uit watter dieptes van fluff kom jou skuilnaam.
>
> Gloudina
>
Re: Gloudina, die ou bat slaat aftraande! [boodskap #27696 is 'n antwoord op boodskap #27692] Di, 26 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

Rastaman Eet Kaaskoek wrote:

> Nou ja, tante, moet asseblief net nie die ng los nie, die "entertainment value"
> van hierdie ng sal erg daal

Dis natuurlik die punt van die hele operasie. En om'n day job vir Leendert te gee.

Maar se my, uit watter dieptes van fluff kom jou skuilnaam.

Gloudina
Re: Gloudina, die ou bat slaat aftraande! [boodskap #27716 is 'n antwoord op boodskap #27692] Wo, 27 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rastaman eet Kaaskoek  is tans af-lyn  Rastaman eet Kaaskoek
Boodskappe: 8
Geregistreer: Oktober 1999
Karma: 0
Junior Lid
Ruiter deurie Kak

Miskien verduidelik dit die feit dat ek so 'n afsku het in jou Verwoerdagtige ou
tannie sestigs broederbond-mentaliteit wat wat glo dat net jy kan reg wees. As
jy sou dink dat daar vrae te vra is oor my orientasie is ek comfortable om dit
saam met jou te vra. Immers is ek comfortable met die antwoord. Kom ek help:
Rastaman is 'n poef, Rastaman is nie 'n poef nie! Hmmm, wie de hel gee om?
(Koos, hierdie kan deel van jou song word!)

Deur die hoek te vat om teenstanders as regs en rassisties verdag te probeer
maak kan jy ook maar doen, persoonlik ek het reeds my prys betaal hier in
Suid-Afrika. Maar dit dui net duidelik daarop dat jy in die klosset van
apartheidsvarke wegkruip en skree dat almal anders buite jou klosset
artheidsvarkies is, en dit terwyl jou hart nog swart is en jou hande drup van
die bloed van apartheid.

Miskien moet jy jou pseudo-sielkundige mumbo-jumbo op jouself vantoepassing
maak. Kom nou, erken jou aandeel in apartheid. Jy het tog voordeel getrek uit
al die "Whites Only"-fasiliteite soos onder andere die Skellembosse
Universiteitskollege, die wit skole waar jy jou skoolopleiding ontvang het, die
wit hospitale waarin jy verpleeg is en dit pristine wit buurte waarin jy gewoon
het. As jy teen apartheid was, sou jy mos die Maties en al hierdie ander dinge
verwerp het en dit geboikot het! Maar nee, o wee, ek het nie, wat nou? Own-up
and pay-up. Daar is nie shades of grey in hierdie saak nie, dis 'n wit en
swart. Of jy het apartheid totaal verwerp en beveg (soos Bram Fischer wat vir sy
oortuiginge tronk toe is), of jy het gesit en vet word op die vrugte van
apartheid - die bittere lyding van swart en bruin mense. Of is jy nou soos al
die ander mense wat nou ewe skielik nooit die apartheidstrukture ondersteun het
nie.

"Wat nou, Ruiter deurie Kak?" vra ons.

Rastaman Eet Kaaskoek

In article , @sympatico.ca says...
>
> Rastaman Eet Kaaskoek wrote:
>
>> ek is heel rustig met die feit dat ou bwana rhodesie, die
>> groot rower en steler van die Mashona se grond, 'n boudkappertjie was. So ook
>> dan C Louis en ek gee nie 'n hel om of Eugene Marais 'n druggie, 'n pedofiel of
>> selfs nekrofiel was nie. Bokkerol met my uit te waai.
>
> Nee, dit het alles met jou te doen. Sielkundiges is baie spesifiek oor
> die verskynsel: mans wat so oor homoseksualiteit sit en praat, is
> onseker van hulle eie orientasie. En dis vir my so eienaardig op hierdie
> nuusgroep. Dis gewoonlik die regses, die rassiste, wat so knaend oor
> homoseksuele praktyke praat. Is daar 'n verband?
>
> Die Ruiter in die Nag
>
Re: Gloudina, die ou bat slaat aftraande! [boodskap #27717 is 'n antwoord op boodskap #27692] Wo, 27 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Griet  is tans af-lyn  Griet
Boodskappe: 45
Geregistreer: November 1996
Karma: 0
Volle Lid
From: Rastaman Eet Kaaskoek
> Newsgroups: soc.culture.south-africa.afrikaans
> Subject: Gloudina, die ou bat slaat aftraande!
> Date: Tuesday, October 26, 1999 12:31 PM
>

>
> Hou tog net op met die gedigte, ek wil al kots! As enige iemand gedigte wil
> lees, kry blerrie digbundels!
>
Daar is mense wat reken dat hulle die redder van Afrikaans sou wees, en toe
agterkom ons doen dit maar sommer self, dankie. En dis tog so
ontstellend.Veral omdat ons nou mooi groot is en nie meer vir juffrou
respek het nie.

Daar is ook mense wat na Afrikaans verlang, maar nie die moeite doen om dit
aan te koop nie. Dus word die "gesteelde" gedigte hier verwelkom. Jy trap
dus nou lelik op tone Rastamannetjie !!!

Dan is daar ook mense wat nie hou van die Poësie besprekings in Die Knoop
nie, want sekere (verouderde) bydraes daar word nie as verhewe of belangrik
genoeg geag nie. Om die waarheid te sê is daar te veel mederwaardige,
intellektuele kompetisie wat die moderne Afrikaanse Letterkunde en Poësie
aanbetref.
Dus word hierdie nuusgroep maar gebruik vir aandag soek.

Negatiewe stimulus word gebruik om gesprek te stimuleer. Sommige juffrouens
in die skole maak daarvan gebruik. As 'n meneer dit probeer, kry hy somtyds
pak by die matriekseuns wat die gedurige pgsilogiese afkrakingsprosesse nie
meer duld nie, want hulle is heelwat groter en sterker as die
kaartmannetjies wat agter 'n groot lat wegkruip. Hulle breek gewoonlik eers
die lat, wat meneer in trane laat uitbars, en dan is dit sulke tyd.....

Dan natuurlik is daar die inkruipers - ag, die ou benaming was tog soveel
meer treffend. Polities korrek kan dit deesdae as "luiperd- kruip- die-
anus- binne genoem word of iets soortsgelyk- iets met annale ondersoekers
te doen -
Hulle dra juffrou se tas, en word deur juffrou rond gestuur, en word
klaskaptein........

Juffrou beloon hierdie optrede met aanmoediging, en die dwarstrekkers word
aanhoudend kantoor toe gestuur om vir Apartheid pak te kry. Erken jy nie
die modus operandi nie?!

Geen positiewe ( oorspronklike bydraes nie?!)
O nee man, dis nie waarvoor juffrouens daar is nie.

Juffrouens weet net hoe om
'n rooi pen te gebruik en bydraes te merk, spelfoute reg te maak, en jou
met die liniaal oor die vingers te tik as jy durf oorspronklik raak, en
maak kant-aantekeninge tekeninge in ROOI.

Verder moet juffrou altyd die middelpunt van die klas wees, man.

Rastaman, sommige deelnemers huldig sulke antieke idees, ons kan met hulle
geeste oproep...Probeer maar weer, dit wil sê as jy klaar gekots het. Of
liewer, staan opsy, jy het nog naar maatjies bygekry.

> Rastaman Eet Kaaskoek

Né............ :-D
Re: Gloudina, die ou bat slaat aftraande! [boodskap #27718 is 'n antwoord op boodskap #27692] Wo, 27 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@sympatico.ca wrote in message
...
> Rastaman Eet Kaaskoek wrote:
>
>> Nou ja, tante, moet asseblief net nie die ng los nie, die "entertainment value"
>> van hierdie ng sal erg daal
>
> Dis natuurlik die punt van die hele operasie.

Jy sien, Gloudina se man het haar al die jare verbied om enige kritiek op,
aanklagte teen, of propagandastories oor "apartheid" en SA te bevraagteken.
En buitendien was sy self nie goed toegerus om so-iets te doen nie, want sy
weet nie veel van die geskiedenis nie en sy het die plek nog maar altyd uit
die Empire se perspektief gesien.

Nou gebruik sy my om vir haar te doen wat sy nie toegelaat word om te doen
nie.

Sy't net nie gedink daar is so baie aannames, vooroordele en urban legends
oor "apartheid" wat bevraagteken kan word nie.

En sy't ook nie gedink die Supreme Court of Canada sal haar dwing om haar
empiregesinde idees te heroorweeg en sal haar toevlugland dwing om te doen
wat Verwoerd gedoen het nie.
Re: Gloudina, die ou bat slaat aftraande! [boodskap #27736 is 'n antwoord op boodskap #27692] Do, 28 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

Griet wrote:

> . Sommige juffrouens
> in die skole maak daarvan gebruik. As 'n meneer dit probeer, kry hy somtyds
> pak by die matriekseuns wat die gedurige pgsilogiese afkrakingsprosesse nie
> meer duld nie, want hulle is heelwat groter en sterker as die
> kaartmannetjies wat agter 'n groot lat wegkruip. Hulle breek gewoonlik eers
> die lat, wat meneer in trane laat uitbars, en dan is dit sulke tyd.....
>
> Dan natuurlik is daar die inkruipers - ag, die ou benaming was tog soveel
> meer treffend. Polities korrek kan dit deesdae as "luiperd- kruip- die-
> anus- binne genoem word of iets soortsgelyk- iets met annale ondersoekers
> te doen -
> Hulle dra juffrou se tas, en word deur juffrou rond gestuur, en word
> klaskaptein........

Griet, yl jy?

Die tannie met die trane in haar oge

>
Re: Gloudina, die ou bat slaat aftraande! [boodskap #27737 is 'n antwoord op boodskap #27692] Do, 28 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hou so aan, Griet,

Jou vergelyking tiekel my pienk!

Griet wrote in message ...
> From: Rastaman Eet Kaaskoek
>> Newsgroups: soc.culture.south-africa.afrikaans
>> Subject: Gloudina, die ou bat slaat aftraande!
>> Date: Tuesday, October 26, 1999 12:31 PM
>>
>
>
>>
>> Hou tog net op met die gedigte, ek wil al kots! As enige iemand gedigte
> wil
>> lees, kry blerrie digbundels!
>>
> Daar is mense wat reken dat hulle die redder van Afrikaans sou wees, en toe
> agterkom ons doen dit maar sommer self, dankie. En dis tog so
> ontstellend.Veral omdat ons nou mooi groot is en nie meer vir juffrou
> respek het nie.
Vorige onderwerp: Die maat waarmee jy meet
Volgende onderwerp: Aan Gloudina: Hydrogen and Oxygen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 04:36:06 MGT 2024