|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: psst.. [boodskap #2749 is 'n antwoord op boodskap #2748] |
Do., 16 Oktober 2003 21:45   |
Private Investigator
Boodskappe: 3 Geregistreer: Oktober 2003
|
Junior Lid |
|
|
On Thu, 16 Oct 2003 17:24:59 -0400, Katryn wrote:
> Private Investigator wrote:
>
>> Dames, dit lyk asof julle iemand soos ek nodig het.
>> Vergrootglas, bril, aktetas, serp, die tuti het ek.
>
> LOL!!
> Dis net dat die "tuti" ding laar my nou so effe onkant gevang het en
> laat wonder..... oor my tuti?
>
>> Sal ek die man gaan opspoor?
>
> Met of sonder jou tutu? En sluit jou fooi foto's in? Foto's van ons
> minlike speurder in sy tutu?
> :-)))
>
uh uh, foto's van my kliënte. Sonder hul tutu's.
>> Hang natuurlik waarvoor julle hom soek.
>> Onderhoud of verlang julle net?
>
> Of dalk beide? .:-))))
Dit klin so belowend. Miskien, net miskien... kan dit
lonend wees om voor te gee dat ek hy is. Klink of dìt
net 'n scor ekan wees. Lucky fella!
PI
|
|
|
|
| Re: psst.. [boodskap #2750 is 'n antwoord op boodskap #2749] |
Do., 16 Oktober 2003 21:48   |
Private Investigator
Boodskappe: 3 Geregistreer: Oktober 2003
|
Junior Lid |
|
|
On Thu, 16 Oct 2003 23:45:59 +0200, Private Investigator
wrote:
> On Thu, 16 Oct 2003 17:24:59 -0400, Katryn
> wrote:
>
>> Private Investigator wrote:
>>
>>> Dames, dit lyk asof julle iemand soos ek nodig het.
>>> Vergrootglas, bril, aktetas, serp, die tuti het ek.
>>
>> LOL!!
>> Dis net dat die "tuti" ding laar my nou so effe onkant gevang het en
>> laat wonder.....
> oor my tuti?
>>
>>> Sal ek die man gaan opspoor?
>>
>> Met of sonder jou tutu? En sluit jou fooi foto's in? Foto's van ons
>> minlike speurder in sy tutu?
>> :-)))
>>
> uh uh, foto's van my kliënte. Sonder hul tutu's.
>
>>> Hang natuurlik waarvoor julle hom soek.
>>> Onderhoud of verlang julle net?
>>
>> Of dalk beide? .:-))))
> Dit klin so belowend. Miskien, net miskien... kan dit
> lonend wees om voor te gee dat ek hy is. Klink of dìt
> net 'n scor ekan wees. Lucky fella!
>
> PI
score soos in die Afrikaanse scôr.
Du Plessis en Du Plessis (Uitgawe 19 van 2003)
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: psst.. [boodskap #2763 is 'n antwoord op boodskap #2761] |
Sa., 18 Oktober 2003 18:36   |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
|
Senior Lid |
|
|
On 18 Oct 2003 11:18:09 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:
> Private Investigator skryf in boodskap news:...
>>
>> Dames, dit lyk asof julle iemand soos ek nodig het.
>> Vergrootglas, bril, aktetas, serp, die tuti het ek.
>> Sal ek die man gaan opspoor?
>> Hang natuurlik waarvoor julle hom soek.
>> Onderhoud of verlang julle net?
>>
>> Soek en Vind en Kie
>> Jo'burg
>
> LOL Ek is baie jammer ek het hierdie verskyning gemis! En ons het ons
> net begin voorberei om die waarheid oor DD se doen en late uit Andries
> te martel!
Afpersers!!!
Die weervoorspelling is 80% kans op reën vir vannag en môre. Met 'n
maksimum van 12 grade Celcius maksimum môre! (met 'n 6 vir vannag:-)
Ons het nie eens in die winter sulke koue gehad nie. Die voorspelling
was 60% vir vandag maar hier was nie reën nie. Die 40% het
geseëvier:-)
Ewenwel, die reënwolke pak saam, en netnou het die weer gedreun.
So, as ek skielik bietjie afskakel, is dit omdat die donderweer dreun.
Dit is egter nou stil.
DD
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: psst..(vir DD) [boodskap #2801 is 'n antwoord op boodskap #2794] |
Wo., 22 Oktober 2003 23:39  |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: Julie 2003
|
Senior Lid |
|
|
lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:
> Dis reg, 'n besemstok is 'n wapen van formaat...
LOL!
Nou weet ek Macbeth se hekse was definitief Irish!! :-))
|
|
|
|