Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: ANC se magslus
Re: ANC se magslus [boodskap #27403] So, 17 Oktober 1999 00:00 na volgende boodskap
Jimmie  is tans af-lyn  Jimmie
Boodskappe: 21
Geregistreer: Oktober 1999
Karma: 0
Junior Lid
> Jou sleg ou ding, praat jy met jouself??????????

Hou jou smoel oor sa en wat hier aangaan

> Wie in glashuise gesit het, moet nie nou bakstene gooi nie.
>
Re: ANC se magslus [boodskap #27410 is 'n antwoord op boodskap #27403] Ma, 18 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
lou wrote in message ...
> @sympatico.ca wrote:
>> Ek het gesien hoe 'n man
>> wat met my in die geskiedenis-klas op Stellenbosch gesit het,
>> en gladnie so 'n watwonderse student nie, vol professor geword
>> het in sy vroeg-dertigerjare, net omdat hy die sekretaris van die
>> Junior Rapportryers of soiets gewees het. Ek kan talle voorbeelde
>> aanhaal. Nou skielik moet die huidige regime se hande so skoon
>> wees, anders sit julle vir hulle en uitmaak vir alles wat sleg is.
>> Wie in glashuise gesit het, moet nie nou bakstene gooi nie.
>>
>
> Jy het bewyse hiervan Gloudina? Die woorde 'soiets' vertel my jy suig
> weer jou duim.
>
> Eintlik klink dit maar weer na suur druiwe vir my. Ek het ook 'n
> studente maat gehad wat in sy voorgraads maar bloot so-so was (ons was
> in dieselfde geselskap sien :) ). Maar toe in sy honneurs jaar skielik
> vlam gevat het en nou 'n professorskap het. En hy was nie lid van die JR
> of 'soiets' nie! EK kan ook talle voorebeelde aanhaal. Maar jou
> voorbeelde kom uit die pre-sewentigs nie waar nie?

Ne ek ding uit die 30's
Re: ANC se magslus [boodskap #27411 is 'n antwoord op boodskap #27403] Ma, 18 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
@sympatico.ca wrote:
> Ek het gesien hoe 'n man
> wat met my in die geskiedenis-klas op Stellenbosch gesit het,
> en gladnie so 'n watwonderse student nie, vol professor geword
> het in sy vroeg-dertigerjare, net omdat hy die sekretaris van die
> Junior Rapportryers of soiets gewees het. Ek kan talle voorbeelde
> aanhaal. Nou skielik moet die huidige regime se hande so skoon
> wees, anders sit julle vir hulle en uitmaak vir alles wat sleg is.
> Wie in glashuise gesit het, moet nie nou bakstene gooi nie.
>

Jy het bewyse hiervan Gloudina? Die woorde 'soiets' vertel my jy suig
weer jou duim.

Eintlik klink dit maar weer na suur druiwe vir my. Ek het ook 'n
studente maat gehad wat in sy voorgraads maar bloot so-so was (ons was
in dieselfde geselskap sien :) ). Maar toe in sy honneurs jaar skielik
vlam gevat het en nou 'n professorskap het. En hy was nie lid van die JR
of 'soiets' nie! EK kan ook talle voorebeelde aanhaal. Maar jou
voorbeelde kom uit die pre-sewentigs nie waar nie?
Re: ANC se magslus [boodskap #27412 is 'n antwoord op boodskap #27403] Ma, 18 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pijotter  is tans af-lyn  Pijotter
Boodskappe: 107
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina,

Jy is reg miskien het dit ook nie in die verlede wat waffers gegaan nie,
maar ons is nou in die hede. Vergeet van die verlede en werk vir die
toekoms.

Ek dog mens moet uit die foute van die verlede leer en dit in die hede
toepas vir 'n beter toekoms....

Groete
Pieter

@sympatico.ca wrote in message
...
> HW Gird wrote:
>
>> Sulke beginsellose afdwing van mag, stuit mens teen die bors.
>>
>
> Ek stem met jou saam, sulke dinge stuit mens teen die bors. Ditkan nie goed
> gepraat word nie. Maar hoeveel van jou of jou
> familie voor jou het aktief geobjekteer toe dieselfde dinge deur
> die vorige regime gedoen is. En daar was die eet by die bak
> beperk tot 'n klein groepie "in" mense uit 'n totale Afrikaner-
> populasie van maar 'n paar miljoen. Ek het gesien hoe 'n man
> wat met my in die geskiedenis-klas op Stellenbosch gesit het,
> en gladnie so 'n watwonderse student nie, vol professor geword
> het in sy vroeg-dertigerjare, net omdat hy die sekretaris van die
> Junior Rapportryers of soiets gewees het. Ek kan talle voorbeelde
> aanhaal. Nou skielik moet die huidige regime se hande so skoon
> wees, anders sit julle vir hulle en uitmaak vir alles wat sleg is.
> Wie in glashuise gesit het, moet nie nou bakstene gooi nie.
>
> Gloudina
>
Re: ANC se magslus [boodskap #27437 is 'n antwoord op boodskap #27403] Di, 19 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@sympatico.ca wrote in message
...
> HW Gird wrote:
>
>> Sulke beginsellose afdwing van mag, stuit mens teen die bors.
>>
>
> Ek stem met jou saam, sulke dinge stuit mens teen die bors. Ditkan nie goed
> gepraat word nie. Maar hoeveel van jou of jou
> familie voor jou het aktief geobjekteer toe dieselfde dinge deur
> die vorige regime gedoen is.

Miskien moet ons nog eers (aan die hand van bevestigbare gegewens) bepaal
presies _wat_ die vorige regime gedoen het wat boos was, voordat ons beswaar
maak.

> En daar was die eet by die bak
> beperk tot 'n klein groepie "in" mense uit 'n totale Afrikaner-
> populasie van maar 'n paar miljoen. Ek het gesien hoe 'n man
> wat met my in die geskiedenis-klas op Stellenbosch gesit het,
> en gladnie so 'n watwonderse student nie, vol professor geword
> het in sy vroeg-dertigerjare, net omdat hy die sekretaris van die
> Junior Rapportryers of soiets gewees het.

Snaaks genoeg: Baie mense wat op skool- en voorgraadse vlak nie be-indruk
nie, doen nogal baie goed op nagraadse vlak. (Einstein, byvoorbeeld.) Dit
het - o.a. - te doen met leerstyl. (En met onderrigstyl.)

> Ek kan talle voorbeelde
> aanhaal. Nou skielik moet die huidige regime se hande so skoon
> wees, anders sit julle vir hulle en uitmaak vir alles wat sleg is.
> Wie in glashuise gesit het, moet nie nou bakstene gooi nie.

Inderdaad, Gloudina, Inderdaad!

Die huidige regime het lekker bakstene gegooi voor hulle aan bewind gekom
het. Dis bloot reg as hulle nou gehou word aan die norme wat hulle self aan
die vorige regime gestel het.

Byvoorbeeld: In Sondag se Kommentaar het Pakendorf (dink ek) daarop gewys
dat die ANC hulleself vreeslik gebonde voel deur die nuwe grondwet. Sy
kommentaar was iets in die lyn van:

"Toe hulle die grondwet geskryf het, het hulle dit geskryf om dinge te
verhoed wat hulle in die verlede gepla het. Maar nou kom hulle agter dat
hulle dit vir hulself geskryf het, en dat dit hulle inperk."

Dus: Nee, wat, Gloudina. Ek dink dis heel geregverdig om die huidige
regering te meet aan die maatstawwe wat hulle self vir die vorige een gestel
het.
Re: ANC se magslus [boodskap #27589 is 'n antwoord op boodskap #27403] Vr, 22 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 22 Oct 1999 12:42:55 -0700, Leendert van Oostrum
wrote:
Re: ANC se magslus [boodskap #27590 is 'n antwoord op boodskap #27403] Vr, 22 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
In article , ferd...@icon.co.za
(Ferdi Greyling) wrote:
> On Tue, 19 Oct 1999 06:30:07 +0200, "Leendert van Oostrum"
> wrote:
> gegewens)
> bepaal
>> presies _wat_ die vorige regime gedoen het wat boos was, voordat
> ons beswaar
>> maak.>>
> Leendert, dis actually 'n baie snaakse stelling die!
> Staan terug daarvan, swaer, kry afstand en giggel bietjie vir
> jouself.

Ek kan verstaan dat jy so 'n stelling snaaks vind.

Jy het nog nooit daarvan gehoor dat stellings bevestigbaar kan wees nie
(ek meen - joernaliste "beskerm" moes hul bronne, so wie sal ooit weet
wat die bron se geloofwaardigheid is?)

Hulle noem dit "persvryheid". Ek noem dit "skindervryheid".

Re: ANC se magslus [boodskap #27591 is 'n antwoord op boodskap #27403] Vr, 22 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 19 Oct 1999 06:30:07 +0200, "Leendert van Oostrum"
wrote:

presies _wat_ die vorige regime gedoen het wat boos was, voordat ons beswaar[/color]
> maak.>>

Leendert, dis actually 'n baie snaakse stelling die!

Staan terug daarvan, swaer, kry afstand en giggel bietjie vir jouself.
Re: ANC se magslus [boodskap #27592 is 'n antwoord op boodskap #27403] Vr, 22 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 16 Oct 1999 15:17:30 +0200, "HW Gird"
wrote:
Re: ANC se magslus [boodskap #27593 is 'n antwoord op boodskap #27403] Vr, 22 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 18 Oct 1999 13:57:02 +0200, lou wrote:

> Ek het gesien hoe 'n man[/color]
>> wat met my in die geskiedenis-klas op Stellenbosch gesit het,
>> en gladnie so 'n watwonderse student nie, vol professor geword
>> het in sy vroeg-dertigerjare, net omdat hy die sekretaris van die
>> Junior Rapportryers of soiets gewees het. Ek kan talle voorbeelde
>> aanhaal. Nou skielik moet die huidige regime se hande so skoon
>> wees, anders sit julle vir hulle en uitmaak vir alles wat sleg is.
>> Wie in glashuise gesit het, moet nie nou bakstene gooi nie.
>>
>
> Jy het bewyse hiervan Gloudina? Die woorde 'soiets' vertel my jy suig
> weer jou duim.>>

Lou, sy praat van 'n organisasie wat die naam Broederbond gedra het.
Ek is seker jy het al van hulle gehoor.
Hulle noem hulleself deesdae die Afrikanerbond.
En, o ja, hulle ledelyste is steeds geheim.
Re: ANC se magslus [boodskap #27594 is 'n antwoord op boodskap #27403] Vr, 22 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
In article , ferd...@icon.co.za
(Ferdi Greyling) wrote:
> On Fri, 22 Oct 1999 12:42:55 -0700, Leendert van Oostrum
> wrote:
> alle mense ewe geregtig op menswaardigheid en regverdige
> behandeling
> is - weet jy.

Hoe weet jy?

> En die bevestigbaarheid (en bevestiging van) die dade - of gebrek
> aan
> dade - weet jy ook.

Hoe moet ek weet?

> Jy is nie dom nie.

Nee.

> Jy is nie gister gebore nie.

Nee.

> Jy het nie beskermend afgesluit van die werklikheid geleef nie.

Nee.

Dis hoekom ek skepties is oor skindervryheid.

Re: ANC se magslus [boodskap #27634 is 'n antwoord op boodskap #27403] Sa, 23 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling wrote in message ...
> On Tue, 19 Oct 1999 06:30:07 +0200, "Leendert van Oostrum"
> wrote:
>
> bepaal
>> presies _wat_ die vorige regime gedoen het wat boos was, voordat ons beswaar
>> maak.>>
>
> Leendert, dis actually 'n baie snaakse stelling die!
>
> Staan terug daarvan, swaer, kry afstand en giggel bietjie vir jouself.

Ferdie, hierdie giggelgewoonte van jou - is dit 'n neuropsigologiese
toestand, of meng jou pusher partykeer jou coctail bietjie sterk?
Re: ANC se magslus [boodskap #27663 is 'n antwoord op boodskap #27403] Ma, 25 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 25 Oct 1999 09:21:34 +0200, lou wrote:

interesant. >>[/color]

Ai Lou. Het jy al die jare geleef sonder om te weet van di9e
konneksies? Shame.

weet nie? Ek is so be"indruk. >>[/color]

As jy geimponeer word deur iemand wat bloot 'n paar paragrawe
verstaan, is daar probleme met jou.
Re: ANC se magslus [boodskap #27664 is 'n antwoord op boodskap #27403] Ma, 25 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling wrote:
>
> On Mon, 18 Oct 1999 13:57:02 +0200, lou
> wrote:
>
> >> Ek het gesien hoe 'n man
>>> wat met my in die geskiedenis-klas op Stellenbosch gesit het,
>>> en gladnie so 'n watwonderse student nie, vol professor geword
>>> het in sy vroeg-dertigerjare, net omdat hy die sekretaris van die
>>> Junior Rapportryers of soiets gewees het. Ek kan talle voorbeelde
>>> aanhaal. Nou skielik moet die huidige regime se hande so skoon
>>> wees, anders sit julle vir hulle en uitmaak vir alles wat sleg is.
>>> Wie in glashuise gesit het, moet nie nou bakstene gooi nie.
>>>
>>
>> Jy het bewyse hiervan Gloudina? Die woorde 'soiets' vertel my jy suig
>> weer jou duim.>>
>
> Lou, sy praat van 'n organisasie wat die naam Broederbond gedra het.
> Ek is seker jy het al van hulle gehoor.
> Hulle noem hulleself deesdae die Afrikanerbond.
> En, o ja, hulle ledelyste is steeds geheim.

O die Junior Rapportryers en die Broederbond is dieselfde? Hmm - dis nou
interesant.

En jy weet presies waarvan Gloudina praat - dit terwyl sy self nie eers
weet nie? Ek is so be"indruk.

En die laaitie in sy vroe"e dertigjare was sekretaris van die
broederbond. Ek dog dan hulle was 'n klomp verstokte wit ou mans?

En laastens - die ledelyste is steeds geheim maar Gloudina weet dat hy
die sekretaris daarvan was?

Somtyds Ferdi, tik jy voordat jy dink ...
Re: ANC se magslus [boodskap #27730 is 'n antwoord op boodskap #27403] Do, 28 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi Greyling wrote:
>
> On Mon, 25 Oct 1999 09:21:34 +0200, lou
> wrote:
>
> dis nou
>> interesant. >>
>
> Ai Lou. Het jy al die jare geleef sonder om te weet van di9e
> konneksies? Shame.

Weereens verstaan jy nie Afrikaans nie Ferdi. JY het gesê dit is
dieselfde - nie dat dit konneksies het nie. Kry jou kind om die verskil
tussen 'dieselfde' en 'konneksie' aan jou te verduidelik. Sjym

>
> eers
>> weet nie? Ek is so be"indruk. >>
>
> As jy geimponeer word deur iemand wat bloot 'n paar paragrawe
> verstaan, is daar probleme met jou.

Nee stupid - lees weer my sin. Maar dan sukkel jy maar bietjie met
Afrikaans? En ek sien jy is nog net so bedrywig met jou selektiewe
snipping...
>
[color=blue]>
Vorige onderwerp: Regter John Foxcroft en verkragting
Volgende onderwerp: Die maat waarmee jy meet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 14:18:14 MGT 2024