Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Lorinda......!!!!!!!!!!!
Lorinda......!!!!!!!!!!! [boodskap #2753] |
Vr., 17 Oktober 2003 19:38  |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Lorinda
Gaan jy nooit weer met my praat nie?
Brenda wat saam met my werk, sê
somtyds: "Kyk hoe wip ek my nou!"
Moet my nie 'n Brenda speel nie:-)
DD
|
|
|
|
|
|
Re: Lorinda......!!!!!!!!!!! [boodskap #2762 is 'n antwoord op boodskap #2760] |
Sa., 18 Oktober 2003 18:28   |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 18 Oct 2003 11:06:17 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:
> DD skryf in boodskap news:...
>> Lorinda
>> Gaan jy nooit weer met my praat nie?
>> Brenda wat saam met my werk, sê
>> somtyds: "Kyk hoe wip ek my nou!"
>> Moet my nie 'n Brenda speel nie:-)
>>
>> DD
>
> DD!! Welkom terug! Ek het my nie gewip nie hoor, (hoe lag ek nou oor
> daardie woord, ek het dit laaank laas gehoor), ek het maar net baie
> laat gewerk die laaste tyd en vandag moes ek dringend allerhande
> chores doen voordat ek onder die spreekwoordelike stof verwyn, en daar
> was niks kos in die kas nie en so aan... Die stof is spreekwoordelik
> omdat dit nie met suid-afrikaanse of griekse stof vergelyk kan word
> nie :-)
>
> Weereens welkom terug... Ek moet erken ek het SCSAA al begin dophou
> met die doel om te sien of jy permanent van "gedaante" verander het,
> jy het mos al op 'n keer gedreig om dit te doen...
>
> Lorinda
Lorinda...... hallo vroumens!!! Jy's dan nugter! Katryn het my probeer
oortuig dat jy aan die drink gegaan het en gesê het dat jy eers sal
ophou as ek terugkom. Nee, ek sal weer moet gaan kyk. Miskien
was dit ek wat so vol van myself was:-))))
Sommer lekker om weer by die hus te wees. Huis soos in 'ala, hier's
die huis!' Ek moes 'n paar dinge gaan doen, so ek moes bietjie weg
wees, en het 'n boodskap twee naweke gelede by een van die ander
groep gelaat om julle te laat weet hoekom ek so bietjie weg is.
hy sê 'n straal het sy modem gebliksem (of bliksemstraal of so iets)
en hy kon nie die boodskap oordra nie. EN, as julle lees wat ek sê
vir wie ek almal groete gestuur het, moet dit noooit glo nie... en hy
weet dat ek lieg - want hy het dit neersgeskryf:-) Die groetnis was
net vir jou en Katryn:-) Maar hy het 'n gap gelaat toe hy sê dat hy
vergeet het wie se name ek genoem het.
Ek dink Katryn en jy moet my by die pup op die hoek kry om
lekker weer hallo te sê.
Uit my kinderjare onthou ek 'n comic (nie strokie nie, maar dit was
straight 'n comic) van (as ek reg onthou) die 'Roadrunner'. So
langbeen voël wat so vinnig in die pad afgehardloop het.
Ek hoop nie daai PI wat Andries se IP ontsyfer het, het Andries nou
'n roadrunner gemaak nie. Jare gelede se roadrunner het somtyds so
''iiieeeeeeeegggggggg' ankers gegooi. Ek hoop Andries doen dit
ook:-)))
DD
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: RHPS - alweer [boodskap #2799 is 'n antwoord op boodskap #2798] |
Wo., 22 Oktober 2003 23:12   |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nog so paar "tips".
Moenie vergeet om rys, koerante, 'n water pistooltjie, flits, rubber
handskoene, lawaaimaker (daai ding wat mens blaas op partytjies),
toiletpapier, confetti, roosterbrood, party hat, klokkie, en kaarte
saam te vat nie.
Het ek iets vergeet?
:-)
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: RHPS - alweer [boodskap #2816 is 'n antwoord op boodskap #2804] |
Ma., 27 Oktober 2003 22:46  |
Lorinda
Boodskappe: 557 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Katryn" skryf in boodskap news:e03hpvs95ke86njegkpvj1shchlug6mbq7@4ax.com...
> LOL! Ek kan dit nou net sien! Maar afgesien van die gravity probleem
> wat jy nou het , beny ek nog altyd mense met dik en krullerige
> hare. Myne is glad en reguit, en bittermin wat mens daarmee kan doen.
Katryn, my hele lewe lank wou ek gladde en reguit hare hê... Mens wil seker
maar altyd hê wat mens nie kan kry nie.
Lorinda
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Vr. Apr. 18 13:13:47 UTC 2025
|