Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Rugby Wêreldbeker - skrums
Rugby Wêreldbeker - skrums [boodskap #27232] |
Mon, 11 October 1999 00:00 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
reisiger
Boodskappe: 645 Geregistreer: July 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hoe sterk is die SA span oorsee se skrums? Het advies om dit te
verbeter, maar weet nie wanneer om dit te pos nie.
Gelukkig is dit nie voor Sondag se wedstryd teen Skotland gepos nie. Te
kort tyd om dit toe te pas. Het net die 2e helfte gesien - dit was
pragtig gewees. :)
|
|
|
|
|
|
|
Re: Rugby Wêreldbeker - skrums [boodskap #27388 is 'n antwoord op boodskap #27232] |
Fri, 15 October 1999 00:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
|
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca
lou wrote:
> reisiger wrote:
>> Jy is 'n baie pragtige mens. Die innerlike is belangriker as die
>> uiterlike, juffrou. Of is dit mevrou?
>
> Hoe weet jy hoe sy lyk? O nee jy kan deur die internet sien en Gloudina
> sit meestal net in haar deurtrekkertjie en tik ...
Lou, hy het nie van my gepraat nie. En hou op met jou erotiesefantasering.
Sou jy ooit so oor 'n man gepraat het. Dit is
seksisties boonop. Ek wag nog vir die verduideliking van die
opstanding van die vlees.
Gloudina
|
|
|
Re: Rugby Wêreldbeker - skrums [boodskap #27389 is 'n antwoord op boodskap #27232] |
Fri, 15 October 1999 00:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
lou[1]
Boodskappe: 579 Geregistreer: January 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
@sympatico.ca wrote:
>
> lou wrote:
>
>> reisiger wrote:
>>> Jy is 'n baie pragtige mens. Die innerlike is belangriker as die
>>> uiterlike, juffrou. Of is dit mevrou?
>>
>> Hoe weet jy hoe sy lyk? O nee jy kan deur die internet sien en Gloudina
>> sit meestal net in haar deurtrekkertjie en tik ...
>
> Lou, hy het nie van my gepraat nie. En hou op met jou erotiesefantasering.
> Sou jy ooit so oor 'n man gepraat het. Dit is
> seksisties boonop. Ek wag nog vir die verduideliking van die
> opstanding van die vlees.
>
> Gloudina
Hmmm - dis nou die vrou wat sê dis Ok dat mense op geslag geskei word
maar nie op ras? Ek sou nie so oor 'n man praat nie - hulle kan nie 'n
deurtrekkertjie dra nie - dis bra ongemaklik sou ek sê - gewoonlik is
dit 'n jock strap :)
Ek het mos my verduideliking gegee - nog een van jou duck en dive
metodes?
|
|
|
Re: Rugby Wêreldbeker - skrums [boodskap #27390 is 'n antwoord op boodskap #27232] |
Fri, 15 October 1999 00:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
reisiger
Boodskappe: 645 Geregistreer: July 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
In article , lou
wrote:
> reisiger wrote:
>> Jy is 'n baie pragtige mens. Die innerlike is belangriker as die
>> uiterlike, juffrou. Of is dit mevrou?
Enige mens wat 'n mens help met sulke pragtige advies is pragtig, Lou.
Wat help dat die span darem advies kry, en hopelik die beker terugbring.
> Hoe weet jy hoe sy lyk? O nee jy kan deur die internet sien
Party mense is heldersiende, jy weet? :)
> en Gloudina
> sit meestal net in haar deurtrekkertjie en tik ...
Ten minste verstaan die tannie (miskien net, wie weet) met die kappie
vryheid van uitdrukking. :)
|
|
|
Re: Rugby Wêreldbeker - skrums [boodskap #27391 is 'n antwoord op boodskap #27232] |
Fri, 15 October 1999 00:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
|
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca
lou wrote:
>> opstanding van die vlees.
>
>
> Ek het mos my verduideliking gegee - nog een van jou duck en dive
> metodes?
Nee, Lou. Ek wag vir jou beskrywing van wat "die opstanding van dievlees"
beteken. Leendert se jy bely dit elke Sondag in die Kerk.
Gloudina
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Mon Feb 17 18:36:36 UTC 2025
|