Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: DATE WOMEN FROM DIFFERENT CULTURE
Re: DATE WOMEN FROM DIFFERENT CULTURE [boodskap #24031] Do, 17 Junie 1999 00:00 na volgende boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
O, en hier het ons juis te make met vele dames van die eg afrikaanse
kultuur!

Een heel misplaaste beriggie van iemand wat ooglopend baie 'hardup' is om
hulle 'dienste' aan te bied.

Onse vriend McBride die wapensmokkelende-ex-bomplantende "diplomaat" moet
tog ook hulle webtuiste gaan besoek. Die keer hoef hy geen hulle darem nie
aan te rand nie!!

Grappie!!

WOMEN wrote in message ...
>
> Meet women of your culture
>
> visit
>
> http://www.adva.th.com/newsdating.html
>
Re: DATE WOMEN FROM DIFFERENT CULTURE [boodskap #27280 is 'n antwoord op boodskap #24031] Di, 12 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jimmie  is tans af-lyn  Jimmie
Boodskappe: 21
Geregistreer: Oktober 1999
Karma: 0
Junior Lid
Waar het jy 'n nuusgroep? Moenie jou vuil advertensies hier op hierdie
nussgroep wat aan almal behoort kom uithaal nie. Of wil jy dit net gebruik
vir jou eie lae agenda? Is nou weer so tipies vroumens - kla oor seksisme
en dan adverteer sy eers gou nog die website 'n bietjie meer.

En dan is jy nog teen die vermengin van rasse ok. Wil jy keer dat kulture
mekaar leer ken? Dis baie rassisties. Jy het lanklaas met 'n meerderheid
swart mense saamgeleef; dit is baie duidelik. Jy is nes baie uitlander wat
in suidafrika kom bly: net twee maande hier en dan so groot rassis.

@sympatico.ca wrote:

> WOMEN wrote:
>
>> Meet women of your culture
>>
>> visit
>>
> If I see this advertisement once more on my newsgroup, I amgoing to the
> authorities about this blatant advertisement. Stop
> posting on newsgroups.
Re: DATE WOMEN FROM DIFFERENT CULTURE [boodskap #27314 is 'n antwoord op boodskap #24031] Wo, 13 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jimmie  is tans af-lyn  Jimmie
Boodskappe: 21
Geregistreer: Oktober 1999
Karma: 0
Junior Lid
Jy sit die pot mis, Adam! Ek kla oor Gloudina se vuil wat sy alweer so kwistig
vertoon; sy kla kamma oor die advertensietjie wat niemand eers sou lees nie en
dan plaas sy hom net weer om vir almal te wys.

Vrouens het ek groot respek voor, maar vroumense soos Gloudina verdien nie
respek nie: kyk net hoe tree sy op. Ek hoop nie sy gaan eendag iemand se ouma
wees nie. Dink hou sal die ou homself skaam as hy Dejavu ontdek en sy ouma se
plasings lees! Laat sy jou ook nie dink aan die tannies wat jy in die movies
langs die stoeikryt sien sit en so gil vir die vet stoeiers in hulle nou
onderbroekies nie?

Gloudian wil nie alles van haarself vertel nie, maar so nou en dan hang haar
onderrok tog uit, en dis nie 'n mooi prentjie nie. Kyk nou hoe het sy self hier
vir ons vertel sy was tweederangs gewees en sy kon nie eers 'n pos as 'n
skoolhoof by 'n swart skool kry nie en dit lyk of sy dit as 'n soort boobie
prize beskou. As jy haar oor so iets vasvat dan is haar selfbeeld daarmee heen
en dan begin sy snobisties spog soos dat sy as visiehoof aangestel is maar
snobisties geweier het om dit te aanvaar.

Sy is een van die mense wat woer-woer speel met ander mense: sy het aansoek
gedoen vir daardie pos en toe sy selds 'n beter pos kry, toe weier sy dit.

As jy bietjie aan haar selfbeeld druk, dan sal sy gougou begin name drop: dan
was sy weer by die goewerneur se huis (ek dink sy is een van die cleaners daar).

Jy moet ons meer uit jou boek vertel, Yudelman, dit klink regtig interesant.

Adam wrote:

> Jimmie:
>
> See my reply to Gloudina above... it applies to you too.
>
> What is "vuil" about a woman posting to meet someone? I think the foulness
> is in your own mind. And your stupid attack on women in general... some
> women no doubt disapprove of advertising, some don't. Does that make all
> women guilty of hypocrisy?
>
> How would you know anything about this woman? Why are you so full of rage
> about someone who could well be perfectly innocent, and who is entitled to
> express her own preferences? There is nothing more intolerant than someone
> who rails against others for being intolerant. You really think you're
> acting any differently from the people who -- only a few short years ago --
> put couples "guilty" of "miscegenation" into jail ?
>
> David
>
> _________________________________________________
Re: DATE WOMEN FROM DIFFERENT CULTURE [boodskap #29033 is 'n antwoord op boodskap #24031] Wo, 16 Februarie 2000 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Simon Prinsloo  is tans af-lyn  Simon Prinsloo
Boodskappe: 3
Geregistreer: Februarie 2000
Karma: 0
Junior Lid
Heeltemal tevrede met die Afrikaanse dames, dankie.

--
Simon L. Prinsloo
sim...@qbcon.com

Quality Business Consultants cc (www.qbcon.com)
for Integrated Business Solutions

WOMEN skryf in boodskap news:889css$fkm$120@news.loxinfo.co.th...
>
>
>
> Meet women of your culture
>
> visit
>
> http://www.adva.th.com/newsdating.html
>
Re: DATE WOMEN FROM YOUR CULTURE [boodskap #38596 is 'n antwoord op boodskap #24031] Vr, 26 Januarie 2001 20:10 Na vorige boodskap
Davie Davis  is tans af-lyn  Davie Davis
Boodskappe: 1013
Geregistreer: November 2001
Karma: 0
Senior Lid
On 26 Jan 2001 16:16:06 GMT, WOMEN wrote:
>
> Meet women of your culture
>
> visit
>
> http://www.adva.th.com/newsdating.html
>

Ek sal
1. nooit na sò 'n site toe gaan nie
en
2. is dit 'n stadige site wat glad nie profesioneel gebou is
nie en nie eers mooi is nie.

DD
Vorige onderwerp: vandag was so warm
Volgende onderwerp: Re: archiving - Free DSL
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 23 02:00:01 MGT 2024