Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Hollandse Huid
Die Hollandse Huid [boodskap #27117] Do, 07 Oktober 1999 00:00 na volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hmmmm.......Myrte, Arthur, Charlie.......

Skielik raak die Hollanders erg bedrywig op die nuusgroep as hulle gewaande
morele meerderwaardigheid 'n bietjie in die spervuur kom, hmmmm?

Lyk my 'Ollanners hou van "openheid en eerlikheid" so lank dit net _hulle_
is wat dit beoefen? (Of terwyl die minderwaardige spesies van die mensdom
"oop en eerlik" slegs hul eie sondes bely!)

Lyk my die Hollandse huid is so dun as wat die Hollandse tong skerp is!

Jy skryf:

Charlie De Vos wrote in message ...
> Leendert wat zit jij nou altijd uit je nek te kletsen, alsof je het grootste
> verstand van Afrika bent.

van Afrika _en_ Europa, Charlie -

as mens sou oordeel aan die intellektuele vlak (met die lofwaardige
uitsondering hier en daar) van Europese bydraes tot hierdie nuusgroep :-)

Allervriendelikste groete van land tot land,

Leendert
Re: Die Hollandse Huid [boodskap #27118 is 'n antwoord op boodskap #27117] Do, 07 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
"Arthur Hagen" wrote:
> Leendert van Oostrum schreef...
>> Hmmmm.......Myrte, Arthur, Charlie.......
>> Lyk my 'Ollanners hou van "openheid en eerlikheid" so lank dit net _hulle_
>> is wat dit beoefen?
>
> Leendert, je noemt hierboven twee Nederlanders (waarvan in ieder geval één
> 'n Hollander) en 'n Belg en direct daar achter aan maak je deze opmerking
> over Hollanders. Het lijkt me dat je nu toch de weg een beetje kwijt
bent.

Ja. Ek het aanvanklik nie die e-posadres so goed bestudeer nie - die
betrokke karakter het in elk geval meer soos 'n Hollander gereageer as
soos 'n Vlaming. Maar maak nie erg saak nie. Hiervandaan onderskei baie
mense nie so streng tussen Hollanders en Vlaminge nie.

>
> Ik mengde me overigens eerder eigenlijk alleen maar in de discussie omdat ik
> me al een tijdje erger aan je ongenuanceerde uitspraken over Nederlanders
> (of Hollanders) in het algemeen .......

Jammer dat dit jou steur, Arthur. Jy begryp natuurlik dat mens daarmee
iets wil sê?

> en om de één of andere reden ergert
> het me ook als je 'Ollanners schrijft. Ik kan niet helemaal verklaren
> waarom, maar het klinkt nogal neerbuigend.

Ek kan dit verstaan. Dis natuurlik so bedoel. Eweneens om iets te sê :-)

Maar al dié dinge pas natuurlik by wat ek vroeër geskryf het oor die
dun huide van vele Hollanders. Wat ek vreemd vind, gegee die skerp
tonge wat so baie van hulle aanwend. (Persoonlik ontstel dit my
natuurlik gladnie as ek Hollanders vergerg nie. Ek het my al te veel
vir Hollanders vergerg :-)

Miskien kan ons dit eendag rustig bespreek. (Wanneer die geselskap
bietjie meer beskaafd word - kan dit?)

Groete, Leendert

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.
Re: Die Hollandse Huid [boodskap #27119 is 'n antwoord op boodskap #27117] Do, 07 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

Leendert van Oostrum wrote:

> En wie, slim Kareltjie, dink jy het gewerk vir die welvaart wat daar tans in
> SA is?

Die miljoene wat in die myne gewerk het (nie net die wit skofbase wat hulleswepe
geklap het en die mense uit Europa wat bo-op die grond die geld sit
en tel het nie.). Die mense wat op die plase gewerk het en in die huise en
kombuise. gewerk het, hulle is die oorsaak dat SA vandag nog redelik wel-
varend is.

Gloudina

>
Re: Die Hollandse Huid [boodskap #27120 is 'n antwoord op boodskap #27117] Do, 07 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Neville Nel  is tans af-lyn  Neville Nel
Boodskappe: 10
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Junior Lid
@sympatico.ca wrote in message
...
> Leendert van Oostrum wrote:
>
>> Hmmmm.......Myrte, Arthur, Charlie.......
>>
>> Skielik raak die Hollanders erg bedrywig op die nuusgroep
>
> Ek lag my 'n papie. Hier breek die derde vryheidsstryd uit teendie
dwingelandy

Hmm...

As hierdie papie dan ontpop, behoort dit 'n mot te wees,
en as ons geluk hou, sal hierdie mot koers kies na die naaste
kers, en doen wat motte doen:
draai.....draai....draai...draai..draai.draai.

Maar dalk het Kanada nie kerse nie?

Neville
Re: Die Hollandse Huid [boodskap #27121 is 'n antwoord op boodskap #27117] Do, 07 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
"Myrte" wrote:
>
>
>>> Een reden te meer om met die hypocresie te stoppen is je naam. Je
bent
> van
>>> Nederlandse oorsprong,
>>
>> Meer as 'n eeu gelede, Charlieboy, en van Friesland (daardie kolonie van
>> Nederland, jy weet? Bietjie soos Vlaandere van België, behalwe vir die
>> getalleverhouding :-)
>
> Je moet de geschiedenisboeken maar weer eens nakijken ...........

Van geskiedenisboeke gepraat - het jy nou al jou skaamtelose onkunde
oor die Sweedse sterlisisasieprogram genees, Myrte?

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.
Re: Die Hollandse Huid [boodskap #27122 is 'n antwoord op boodskap #27117] Do, 07 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Inge  is tans af-lyn  Inge
Boodskappe: 177
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ek het my al te veel
> vir Hollanders vergerg :-)
>
> Miskien kan ons dit eendag rustig bespreek. (Wanneer die geselskap
> bietjie meer beskaafd word - kan dit?)

Begin jij met dat beschaafd gedrag?

Grt
Myrte
Re: Die Hollandse Huid [boodskap #27123 is 'n antwoord op boodskap #27117] Do, 07 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Charlie De Vos wrote in message ...
> Leendert wat zit jij nou altijd uit je nek te kletsen, alsof je het grootste
> verstand van Afrika bent. Je schermt met de lonen van 30 Rand voor een zwarte
> mijnarbeider.

Sê my Charlie,

Is _jou_ pensioen in Afrika belê?

Vriendelike groete van land tot land,

Leendert
Re: Die Hollandse Huid [boodskap #27124 is 'n antwoord op boodskap #27117] Do, 07 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Leendert van Oostrum schreef...
> Hmmmm.......Myrte, Arthur, Charlie.......
> Lyk my 'Ollanners hou van "openheid en eerlikheid" so lank dit net _hulle_
> is wat dit beoefen?

Leendert, je noemt hierboven twee Nederlanders (waarvan in ieder geval één
'n Hollander) en 'n Belg en direct daar achter aan maak je deze opmerking
over Hollanders. Het lijkt me dat je nu toch de weg een beetje kwijt bent.

Ik mengde me overigens eerder eigenlijk alleen maar in de discussie omdat ik
me al een tijdje erger aan je ongenuanceerde uitspraken over Nederlanders
(of Hollanders) in het algemeen ....... en om de één of andere reden ergert
het me ook als je 'Ollanners schrijft. Ik kan niet helemaal verklaren
waarom, maar het klinkt nogal neerbuigend.

Arthur
Re: Die Hollandse Huid [boodskap #27125 is 'n antwoord op boodskap #27117] Do, 07 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Inge  is tans af-lyn  Inge
Boodskappe: 177
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Senior Lid
> Sê my Charlie,
>
> Is _jou_ pensioen in Afrika belê?

Zoals de waard is vertrouwd hij zijn gasten..
Heb jij soms ook belegd in ponden of dollars....zoals velen doen in ZA
Wat doe jij eigenlijk voor je eigen land?

Grt,
van mens tot mens.........
Myrte
Re: Die Hollandse Huid [boodskap #27126 is 'n antwoord op boodskap #27117] Do, 07 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
@sympatico.ca wrote:
> Leendert van Oostrum wrote:
>
>> Hmmmm.......Myrte, Arthur, Charlie.......
>>
>> Skielik raak die Hollanders erg bedrywig op die nuusgroep
>
> Ek lag my 'n papie. Hier breek die derde vryheidsstryd uit teendie dwingelandy
> van die beterweters uit Europa (die Van
> Oostrums and such) en wie kom ons help?

"Ons" ?..... Wie's "ons"?

> - 'n brigade uit
> Nederland! Ek hoop nou maar net die Koningin van Nederland
> hou die skip reg as dit blyk dat Leendert vervoer nodig het na
> Europa.

KLM besigheidsklas sal doen, dankie. Maar net so lank die retoer ook
gereël is. (Ek het geen planne om 'n Gloudina te doen nie.)

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.
Re: Die Hollandse Huid [boodskap #27127 is 'n antwoord op boodskap #27117] Do, 07 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

Leendert van Oostrum wrote:

> Hmmmm.......Myrte, Arthur, Charlie.......
>
> Skielik raak die Hollanders erg bedrywig op die nuusgroep

Ek lag my 'n papie. Hier breek die derde vryheidsstryd uit teendie dwingelandy
van die beterweters uit Europa (die Van
Oostrums and such) en wie kom ons help? - 'n brigade uit
Nederland! Ek hoop nou maar net die Koningin van Nederland
hou die skip reg as dit blyk dat Leendert vervoer nodig het na
Europa.

Gloudina

>
Re: Die Hollandse Huid [boodskap #27128 is 'n antwoord op boodskap #27117] Do, 07 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Charlie De Vos wrote in message ...

> Een reden te meer om met die hypocresie te stoppen is je naam. Je bent van
> Nederlandse oorsprong,

Meer as 'n eeu gelede, Charlieboy, en van Friesland (daardie kolonie van
Nederland, jy weet? Bietjie soos Vlaandere van België, behalwe vir die
getalleverhouding :-)

Vriendelike groete, van land tot land

Leendert
Re: Die Hollandse Huid [boodskap #27129 is 'n antwoord op boodskap #27117] Do, 07 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
@sympatico.ca wrote:
> Leendert van Oostrum wrote:
>
>> En wie, slim Kareltjie, dink jy het gewerk vir die welvaart wat daar tans in
>> SA is?
>
> Die miljoene wat in die myne gewerk het (nie net die wit skofbase wat hulleswepe
> geklap het en die mense uit Europa wat bo-op die grond die geld sit
> en tel het nie.). Die mense wat op die plase gewerk het en in die huise en
> kombuise. gewerk het, hulle is die oorsaak dat SA vandag nog redelik wel-
> varend is.

Heeltemal korrek - en in die skole, hospitale, kantore en werkswinkels.

Jy verstaan dit goed, Gloudina. Dan sal jy ook verstaan dat daar ten
minste _een_ groep is wat geen snars krediet daarvoor kan neem nie -

...preutse bannelinge wat in Ottowa sit en aas vir slegte nuus oor ou
vyande uit hul studentedae.

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.
Re: Die Hollandse Huid [boodskap #27130 is 'n antwoord op boodskap #27117] Do, 07 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
"Myrte" wrote:
>
>
>> Sê my Charlie,
>>
>> Is _jou_ pensioen in Afrika belê?
>
> Zoals de waard is vertrouwd hij zijn gasten..

Hmmmmmmm...... Gaste?

(En spaar jou tog die moeite om die idioom vir my - met dom Hollandse
deeglikheid - te probeer uitlê. Ek kan dit sien kom!)

Nee, wat Myrte. Ek reken nie jy en Charlie gedra julle juis soos gaste
op hierdie nuusgroep nie. Eerder soos arrogante koloniale here en
meesters, wat verwag dat almal na hul pype moet dans.

Maar julle is steeds welkom, hoor!

> Heb jij soms ook belegd in ponden of dollars....zoals velen doen in
ZA

Vertel bietjie meer van die "vele" is SA wat belê in ponde en dollar,
liewe Myrte? (Wenkie. Bespreek sommer die SA regeringsbeleid van
valutabeheer. En so aan.)

> Wat doe jij eigenlijk voor je eigen land?

1. My pensioen is hier belê.
2. Ek reageer nogal gereeld (met geldige inligting) op Hollanders wat
graag hul onkunde oor alles onder die son met wydgesperde kele aan die
groot klok hang. Dit lyk nie asof hulle daarvan hou nie.
3. So 'n paar ander dingetjies, waarvan sommige reeds in die argiewe
van die nuusgroep verewig is.

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.
Re: Die Hollandse Huid [boodskap #27131 is 'n antwoord op boodskap #27117] Do, 07 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
@sympatico.ca wrote:
> Leendert van Oostrum wrote:
>
>> Hmmmm.......Myrte, Arthur, Charlie.......
>>
>> Skielik raak die Hollanders erg bedrywig op die nuusgroep
>
> Ek lag my 'n papie. Hier breek die derde vryheidsstryd uit teendie dwingelandy
> van die beterweters uit Europa (die Van
> Oostrums and such) en wie kom ons help?

"Ons" ?..... Wie's "ons"?

> - 'n brigade uit
> Nederland! Ek hoop nou maar net die Koningin van Nederland
> hou die skip reg as dit blyk dat Leendert vervoer nodig het na
> Europa.

KLM besigheidsklas sal doen, dankie. Maar net so lank die retoer ook
gereël is. (Ek het geen planne om 'n Gloudina te doen nie.)

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.
Re: Die Hollandse Huid [boodskap #27132 is 'n antwoord op boodskap #27117] Do, 07 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois de Wet  is tans af-lyn  Francois de Wet
Boodskappe: 226
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Senior Lid
Myrte,

Niemand in SA mag buitlandse valuta besit nie, behalwe vir reis na die
buiteland.....en met jou terugkeer moet jy al die valuta wat nie gespandeer
het nie terug ruil vir R'de.

Reis toelaag R 30 000 per jaar

Geskenk toelaag R 10 000 per jaar

Hoeveel Gulden is dit ?

Francois

Myrte wrote in message ...
>
>
>> Sê my Charlie,
>>
>> Is _jou_ pensioen in Afrika belê?
>
> Zoals de waard is vertrouwd hij zijn gasten..
> Heb jij soms ook belegd in ponden of dollars....zoals velen doen in ZA
> Wat doe jij eigenlijk voor je eigen land?
>
> Grt,
> van mens tot mens.........
> Myrte
>
Re: Die Hollandse Huid [boodskap #27133 is 'n antwoord op boodskap #27117] Do, 07 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Inge  is tans af-lyn  Inge
Boodskappe: 177
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Senior Lid
> Ik stel voor dat wij (Hollanders) en Afrikaners elkaar met wederzijds
> respect behandelen.

Probeer maar of het je lukt !!

Ik wens je succes......

Grt
Myrte
Re: Die Hollandse Huid [boodskap #27134 is 'n antwoord op boodskap #27117] Do, 07 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
"Arthur Hagen" wrote:

>>
>> Miskien kan ons dit eendag rustig bespreek. (Wanneer die geselskap
>> bietjie meer beskaafd word - kan dit?)
>
> Dat laatste kan natuurlijk altijd (het bespreken, bedoel ik; of dit
> gezelschap ooit beschaafd wordt betwijfel ik), maar in de tussentijd moet je
> zo af en toe een stekelige reactie van mij maar voor lief nemen.

Maar Arthur, Ons is gewoond aan "stekelige" reaksies 'n aksies van
Hollanders. Myrte het dit dan juis gedemonstreer - en vertel dis 'n
nasionale karaktertrek!

>
> Ik begrijp het best dat je bij sommige mensen aan hun ketting wil rammelen,
> maar toch verbaast het me dat je op deze manier een schot hagel in een
> menigte vuurt. Ook al voel ik me hoegenaamd niet aangesproken door jouw
> typering van "Hollanders", toch ergert het me. Ik b�n immers een
Hollander.

Ek weet. Jy sien, Myrte het hier gesit te vertelle hoe Hollanders is,
hoe Holland is, en selfs waar Hollandse pensioene belê word.

Deurgaans het sy haar aansprake namens alle Hollanders gemaak.

Ek het gewag om te kyk (Ok, net 'n klein bietjie gewag :-) of enige
Hollanders hulle distansieer van enige van haar aansprake. Niemand het
nie. Vervolgens het ek toe _Myrte_ se stereotipering van Nederlanders
begin ontgin. En uiteindelik reaksie ontlok. (Gaan kyk maar - ek dink
nie ek het een enkele bewering oor Hollanders gemaak wat nie direk uit
Myrte se bydraes gelig is nie - Ok, miskien bietjie uitgebrei daarop
hier en daar, maar die algemene strekking was aansprake wat sy gemaak
het - vir _alle_ Nederlanders!)

Dus: vergerg jou gerus - maar moenie verbaas wees as ek omdraai nie en
vra: "Wie, ek?" :-)))

Groete, Leendert

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.
Re: Die Hollandse Huid [boodskap #27135 is 'n antwoord op boodskap #27117] Do, 07 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Charlie De Vos wrote in message ...

> Realiseer je goed,dat je land nu het rijkste is van heel Afrika, met de beste
> mogelijkheden voor zwart, kleurling en blank, maar je zal er zelf moeten voor
> werken.

En wie, slim Kareltjie, dink jy het gewerk vir die welvaart wat daar tans in
SA is?

> Indien er zo 100.000 negatief ingestelde personen zoals jij rondlopen in
> SA, dan zit uw land binnen de 10 jaar in de zelfde situatie als Congo :
> herbeginnen vanaf O.
> Is het dat wat je wil ?????

Vrees maar nie, Karel die Wyse. Die negatief ingesteldes sit amper almal
reeds uitgewyk in Amerika, Australië, en Europa (Nederland en België
ingesluit). Mag jy van hulle veel genot hê, hoor!

Van land tot land,

Leendert
Re: Die Hollandse Huid [boodskap #27136 is 'n antwoord op boodskap #27117] Do, 07 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Inge  is tans af-lyn  Inge
Boodskappe: 177
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Senior Lid
> 1. My pensioen is hier belê.

In een ZA fonds?
En belegd dat fonds ook alleen in ZA?

Grt
Myrte
Re: Die Hollandse Huid [boodskap #27137 is 'n antwoord op boodskap #27117] Do, 07 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Leendert van Oostrum schreef...
> "Arthur Hagen" wrote:
>> en om de één of andere reden ergert
>> het me ook als je 'Ollanners schrijft. Ik kan niet helemaal verklaren
>> waarom, maar het klinkt nogal neerbuigend.
>
> Ek kan dit verstaan. Dis natuurlik so bedoel. Eweneens om iets te sê :-)
>
> Maar al dié dinge pas natuurlik by wat ek vroeër geskryf het oor die
> dun huide van vele Hollanders. Wat ek vreemd vind, gegee die skerp
> tonge wat so baie van hulle aanwend. (Persoonlik ontstel dit my
> natuurlik gladnie as ek Hollanders vergerg nie. Ek het my al te veel
> vir Hollanders vergerg :-)
>
> Miskien kan ons dit eendag rustig bespreek. (Wanneer die geselskap
> bietjie meer beskaafd word - kan dit?)

Dat laatste kan natuurlijk altijd (het bespreken, bedoel ik; of dit
gezelschap ooit beschaafd wordt betwijfel ik), maar in de tussentijd moet je
zo af en toe een stekelige reactie van mij maar voor lief nemen.

Ik begrijp het best dat je bij sommige mensen aan hun ketting wil rammelen,
maar toch verbaast het me dat je op deze manier een schot hagel in een
menigte vuurt. Ook al voel ik me hoegenaamd niet aangesproken door jouw
typering van "Hollanders", toch ergert het me. Ik b�n immers een Hollander.

Arthur
Re: Die Hollandse Huid [boodskap #27138 is 'n antwoord op boodskap #27117] Do, 07 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Inge  is tans af-lyn  Inge
Boodskappe: 177
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Senior Lid
>> Realiseer je goed,dat je land nu het rijkste is van heel Afrika, met de
> beste
>> mogelijkheden voor zwart, kleurling en blank, maar je zal er zelf moeten
> voor
>> werken.
>
> En wie, slim Kareltjie, dink jy het gewerk vir die welvaart wat daar tans in
> SA is?

Communicatie probleem 1
Met je zal er zelf voor moeten werken wordt bedoelt......
dat men NU samen met z'n allen ( alle volkeren in ZA )voor een goede
toekomst
moeten samenwerken in ZA. Dit is in ieders belang.
ZA. heeft de sterkste economie in heel Afrika...........met nog veel
mogelijkheden.

Grt
Myrte
Re: Die Hollandse Huid [boodskap #27139 is 'n antwoord op boodskap #27117] Do, 07 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Inge  is tans af-lyn  Inge
Boodskappe: 177
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Senior Lid
>> Een reden te meer om met die hypocresie te stoppen is je naam. Je bent van
>> Nederlandse oorsprong,
>
> Meer as 'n eeu gelede, Charlieboy, en van Friesland (daardie kolonie van
> Nederland, jy weet? Bietjie soos Vlaandere van België, behalwe vir die
> getalleverhouding :-)

Je moet de geschiedenisboeken maar weer eens nakijken ...........

Grt
Myrte
Re: Die Hollandse Huid [boodskap #27175 is 'n antwoord op boodskap #27117] Vr, 08 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Myrte wrote in message ...
>
>
>
> Ek het my al te veel
>> vir Hollanders vergerg :-)
>>
>> Miskien kan ons dit eendag rustig bespreek. (Wanneer die geselskap
>> bietjie meer beskaafd word - kan dit?)
>
> Begin jij met dat beschaafd gedrag?

Ek dink nie jy sal beskaafde gedrag herken as jy dit sien nie, Myrte.

Onthou, dis jy self wat ons ingelig het dat Nederlanders se gedrag dikwels
deur ander mense gesien word as onopgevoed en onbeskaafd. En dat ons dus
maar verlief moet neem met Hollandse ongeskiktheid.
Re: Die Hollandse Huid [boodskap #27176 is 'n antwoord op boodskap #27117] Vr, 08 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Inge  is tans af-lyn  Inge
Boodskappe: 177
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Senior Lid
>> In een ZA fonds?
>> En belegd dat fonds ook alleen in ZA?
>
>
> Ek het jou reeds aangeraai, Myrte, om jou te vergewis van die stelsel van
> valutabeheer wat in SA bedryf word.
>
> a) Ek mag slegs in 'n SA fonds belê. (Ek mag deesdae 'n bietjie geld in
> buitelandse valuta hou, maar dis maar baie min.)
> b) 'n SA fonds kan slegs 'n baie klein persentasie (5%? 10%?) van sy bates
> buite SA belê.
>
> Jou vraag is dus nie net onkundig nie, maar ook kwaadwillig (soos al jou
> bydraes tot dusver).

Kwaad willend!!!!!!!!!!! Ik vind dat je nu erg ver gaat ik heb van jou niks
anders als
kwaadwilligheid gezien...............
Ik ken iemand die in ZA woont en zijn pensioen in ponden heeft belegd omdat
de rand onzeker is.................( kan ook een verzekeringsmaatschappij
zijn.....
Lieg ik dan............
Vraag het nog maar eens na...........
Jouw manier van discusiëren is niet opbouwend maar op een argwanende en
haatvolle en beschuldigende jarourse grond gebaseerd. Jammer.....

Gelukkig ..........thanks god......heb ik in werkelijkheid alleen maar hele

lieve en aardige ZA ontmoet anders was ik nu wel moedeloos geworden......

grt
Myrte
Re: Die Hollandse Huid [boodskap #27177 is 'n antwoord op boodskap #27117] Vr, 08 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Inge  is tans af-lyn  Inge
Boodskappe: 177
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Senior Lid
> Maar Arthur, Ons is gewoond aan "stekelige" reaksies én aksies van
> Hollanders. Myrte het dit dan juis gedemonstreer -

> En vertel dis 'n nasionale karaktertrek!

Openheid in discussies elkaars argumenten aanhoren en dan tot een
conclusie of oplossing komen in ieders belang dat is de methode
in Nederland..........(Holland bestaat als land het is een provincie, dus
je
huiswerk niet goed gedaan ik zeg toch ook niet de vrijstaters tegen heel
ZA.)
...........dan kom je een heel end verder en niet maar achter
elk woordje ( en die uit een verband van een zin halen ) kijken waarmee kan
ik
ze pakken....dat is jouw methode en dat is
laaghartig........en....dom....Leendert!!

> Ek weet. Jy sien, Myrte het hier gesit te vertelle hoe Hollanders is,
> hoe Holland is, en selfs waar Hollandse pensioene belê word.

Ik heb alleen gezegd dat de pensioenfondsen in NL. zeer rijk zijn en dat ze
-ook-
in de VS beleggen........hij maakt er weer iets anders van

> Deurgaans het sy haar aansprake namens alle Hollanders gemaak.

Zoals ik boven zeg.......

> Dus: vergerg jou gerus - maar moenie verbaas wees as ek omdraai nie en
> vra: "Wie, ek?" :-)))

Ja jij.. je staat ook zo bekend hoor ik..............
Maar van mij ben je eerdaags af.......dan kan je weer schelden op je eigen
mensen schijnbaar heb je daar plezier in.
Nou succes dan...... dit geen vruchtbare discussie meer het gaat
nergens meer over.
Ik verdoe hier mijn tijd.....

Grt
Myrte
Re: Die Hollandse Huid [boodskap #27178 is 'n antwoord op boodskap #27117] Vr, 08 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Myrte wrote in message ...
>
>> 1. My pensioen is hier belê.
>
> In een ZA fonds?
> En belegd dat fonds ook alleen in ZA?

Ek het jou reeds aangeraai, Myrte, om jou te vergewis van die stelsel van
valutabeheer wat in SA bedryf word.

a) Ek mag slegs in 'n SA fonds belê. (Ek mag deesdae 'n bietjie geld in
buitelandse valuta hou, maar dis maar baie min.)
b) 'n SA fonds kan slegs 'n baie klein persentasie (5%? 10%?) van sy bates
buite SA belê.

Jou vraag is dus nie net onkundig nie, maar ook kwaadwillig (soos al jou
bydraes tot dusver).
Re: Die Hollandse Huid [boodskap #27179 is 'n antwoord op boodskap #27117] Vr, 08 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Leendert van Oostrum schreef...
> Ek het gewag om te kyk (Ok, net 'n klein bietjie gewag :-) of enige
> Hollanders hulle distansieer van enige van haar aansprake. Niemand het
> nie.

Oh, guilty by default dus. Hollanders worden ervan beschuldigt overal hun
grote neus in te steken. Ik doe dat niet en dan ben ik ook fout :(

Ik weet te weinig van economie af om serieus op een publiek forum mee te
durven/willen praten.

Arthur
Re: Die Hollandse Huid [boodskap #27196 is 'n antwoord op boodskap #27117] Sa, 09 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Arthur Hagen wrote in message ...
> Leendert van Oostrum schreef...
>> Ek het gewag om te kyk (Ok, net 'n klein bietjie gewag :-) of enige
>> Hollanders hulle distansieer van enige van haar aansprake. Niemand het
>> nie.
>
> Oh, guilty by default dus.

en niemand van die Afrikaanssprekendes het iets teen Leendert se uitsprake
te sê nie. Hopelik skeer Arhur en Myrte ons nie oor dieselfde(een) kam soos
Leendert doen nie :-)

Hollanders worden ervan beschuldigt overal hun
> grote neus in te steken. Ik doe dat niet en dan ben ik ook fout :(
>
> Ik weet te weinig van economie af om serieus op een publiek forum mee te
> durven/willen praten.
>
> Arthur
>
Re: Die Hollandse Huid [boodskap #27197 is 'n antwoord op boodskap #27117] Sa, 09 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Shannon wrote in message ...
>
>
> en niemand van die Afrikaanssprekendes het iets teen Leendert se uitsprake
> te sê nie. Hopelik skeer Arhur en Myrte ons nie oor dieselfde(een) kam soos
> Leendert doen nie :-)
>

Maar Leendert het (ten minste meesal) nie probeer voorgee dat hy vir alle
Afrikaners praat nie.
Re: Die Hollandse Huid [boodskap #27207 is 'n antwoord op boodskap #27117] So, 10 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Robbert Zijlstra  is tans af-lyn  Robbert Zijlstra
Boodskappe: 111
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Leendert van Oostrum heeft geschreven in bericht
...
>
> Arthur Hagen wrote in message ...
>> Leendert van Oostrum schreef...
>>> Ek het gewag om te kyk (Ok, net 'n klein bietjie gewag :-) of enige
>>> Hollanders hulle distansieer van enige van haar aansprake. Niemand het
>>> nie.
>>
>> Oh, guilty by default dus. Hollanders worden ervan beschuldigt overal hun
>> grote neus in te steken.
>
> Deur 'n Hollander.
>
>> Ik doe dat niet en dan ben ik ook fout :(
>
>
> Ah, maar 'n beskrywing van 'n "universele" Hollandse eienskap - deur 'n
> Hollander - raak tog sekerlik 'n ander Hollander. 'n Hollander wat daarop
> reageer kan sekerlik nie beskuldig word daarvan dat hy sy neus steek in sake
> wat hom nie aangaan nie.
>
>>
Nee hoor. Het hangt ervan af door wie het gezegd wordt. Men kan niet
alle uitlatingen van ieder dwaas op usenet voldoende serieus nemen om erop
te
reageren. Degene die die uitlating doet moet enig gezag verworven hebben.

Met vriendelijke, ja broederlijke groet van een niet-hollander uit
Nederland.

Robbert Zijlstra
Re: Die Hollandse Huid [boodskap #27208 is 'n antwoord op boodskap #27117] So, 10 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Inge  is tans af-lyn  Inge
Boodskappe: 177
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Senior Lid
> en niemand van die Afrikaanssprekendes het iets teen Leendert se uitsprake
> te sê nie. Hopelik skeer Arhur en Myrte ons nie oor dieselfde(een) kam soos
> Leendert doen nie :-)

Nee zeker niet......ik ken verschillende ZA. in levende lijve en die zijn
*heel*
aardig....
Het viel me op dat onze cultuur en de ZA. cultuur zo weinig verschilde en
dat
vond ik verassend... ik vond de verschillen van ZA. met de NL. cultuur
minder
als bv. de Engelse/ Franse en de NL. cultuur.......
Ik heb het zelfs over ZA. die al generaties in NL. wonen en die niet direct
afstammen
van NL. voorouders.
Deze Afrikaners voelde zich bij ons meteen thuis en wij hadden het gevoel
alsof
ze hier thuis waren.
De ZA. taal klinkt voor ons grappig in de oren maar dat zullen wel met de
NL. taal
hebben.
De talen lijken erg op elkaar en dat maakt het amusant ;-))

Grt
Myrte
Re: Die Hollandse Huid [boodskap #27209 is 'n antwoord op boodskap #27117] So, 10 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Arthur Hagen wrote in message ...
> Leendert van Oostrum schreef...
>> Ek het gewag om te kyk (Ok, net 'n klein bietjie gewag :-) of enige
>> Hollanders hulle distansieer van enige van haar aansprake. Niemand het
>> nie.
>
> Oh, guilty by default dus. Hollanders worden ervan beschuldigt overal hun
> grote neus in te steken.

Deur 'n Hollander.

> Ik doe dat niet en dan ben ik ook fout :(

Ah, maar 'n beskrywing van 'n "universele" Hollandse eienskap - deur 'n
Hollander - raak tog sekerlik 'n ander Hollander. 'n Hollander wat daarop
reageer kan sekerlik nie beskuldig word daarvan dat hy sy neus steek in sake
wat hom nie aangaan nie.

>
> Ik weet te weinig van economie af om serieus op een publiek forum mee te
> durven/willen praten.

Daarvoor het mens begrip. My beswaar het egter nie gegaan oor die ekonomie
nie, maar oor die Hollandse nasionale karakter.

Groete, Leendert
Re: Die Hollandse Huid [boodskap #27210 is 'n antwoord op boodskap #27117] So, 10 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
"Robbert Zijlstra" wrote:
>>
>>>
> Nee hoor. Het hangt ervan af door wie het gezegd wordt. Men kan niet
> alle uitlatingen van ieder dwaas op usenet voldoende serieus nemen om erop
> te
> reageren. Degene die die uitlating doet moet enig gezag verworven
hebben.

Ah! Dan is ek dankbaar om te verneem dat dwaasheid nie 'n nasionale
karaktertrek van Hollanders is nie :-)

>
> Met vriendelijke, ja broederlijke groet van een niet-hollander uit
> Nederland.

Jong, julle nie-hollanders uit Nederland en Vlaandere moet nou maar
verlief neem met die feit dat, uit Suid-Afrikaanse perspektief,
"Hollands" 'n gebruikswoord is vir "Nederlands", "Holland" vir
"Nederland", en "Hollander" vir enigeen wat "Hollands" praat (hoewel
mense meer dikwels onderskei in die geval van Vlaminge :-)

Ek reken dis ook maar enkele dekades gelede dat die Nederlanders self
so streng begin het om hulself en hul taal "Nederlands" te noem. In
Suid-Afrika hou ons nog by die ou gebruike. Byvoorbeeld, ons eie taal
is 'n eeu gelede nog - deur ons self en ander - "Hollands" genoem
(_Nooit_ "Nederlands" nie!).

Die Britte het natuurlik is soortgelyke situasie: die naam "Engeland"
verwys baie dikwels na "Britanje" - ook in Nederlandse mond!

Dus: net soos die Engelse van Duitsland verwys as "Germany", Die
Nederlanders na "Hellada" as "Griekeland", die Franse na Duitsland as
"Allemande", en die Grieke van Frankryk as "Gallia", na Switserland as
"Helvitia" en na Britanje as "Anglia", sou ek reken dis Afrikaanse
kultuur om na "Nederland" te verwys as "Holland". In 'n Afrikaanse
kultuurgroep, sou mens seker maar daarmee verlief moet neem :-)

(Om die waarheid te sê, as ek dit nie mis het nie, word "Holland" heel
dikwels in Nederlands toerismereklame gebruik vir "Nederland".)

Maar ek kan verstaan as Friese en Twentenare nie daarvan hou nie :-)

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Before you buy.
Re: Die Hollandse Huid [boodskap #27235 is 'n antwoord op boodskap #27117] Ma, 11 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Leendert,

Ek het die naweek 'n Belg en sijn vroutje bij ons aan huis ontvang. Marc
en Gerda Vermeersch, van Yzmegen. Heelik in afrikaans en vlaams met mekaar
kon zet en klets. Gesels toe ook met hulle oor die Belge (Vlaminge,
Walloniërs) en die 'Ollanders: Slotsom: Die woord 'Ollanders is erg kru.
Leendert,
Los tog maar die woord 'Ollanders. Dis omtrent so neerhalend soos 'hotnot'
in afrikaans vir 'n kleurling sal wees. Wil ons regtig so kru wees?
Thys oppie skellumbos (soos Samuel Murray/Jill sal sê)

Leendert van Oostrum wrote in message ...
>
> Ah! Dan is ek dankbaar om te verneem dat dwaasheid nie 'n nasionale
> karaktertrek van Hollanders is nie :-)
>
>>
>> Met vriendelijke, ja broederlijke groet van een niet-hollander uit
>> Nederland.
>
> Jong, julle nie-hollanders uit Nederland en Vlaandere moet nou maar
> verlief neem met die feit dat, uit Suid-Afrikaanse perspektief,
> "Hollands" 'n gebruikswoord is vir "Nederlands", "Holland" vir
> "Nederland", en "Hollander" vir enigeen wat "Hollands" praat (hoewel
> mense meer dikwels onderskei in die geval van Vlaminge :-)
>
Re: Die Hollandse Huid [boodskap #27236 is 'n antwoord op boodskap #27117] Ma, 11 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Thys de Wet wrote in message ...
> Leendert,
>
> Ek het die naweek 'n Belg en sijn vroutje bij ons aan huis ontvang. Marc
> en Gerda Vermeersch, van Yzmegen. Heelik in afrikaans en vlaams met mekaar
> kon zet en klets. Gesels toe ook met hulle oor die Belge (Vlaminge,
> Walloniërs) en die 'Ollanders: Slotsom: Die woord 'Ollanders is erg kru.
> Leendert,
> Los tog maar die woord 'Ollanders. Dis omtrent so neerhalend soos 'hotnot'
> in afrikaans vir 'n kleurling sal wees. Wil ons regtig so kru wees?
> Thys oppie skellumbos (soos Samuel Murray/Jill sal sê)

Haai Thys,

Daar is 'n tyd om "kru" te wees.

Groete, Leendert
Re: Die Hollandse Huid [boodskap #27237 is 'n antwoord op boodskap #27117] Ma, 11 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Robbert Zijlstra wrote in message
...

> Byvoorbeeld, ons eie taal
>> is 'n eeu gelede nog - deur ons self en ander - "Hollands" genoem
>> (_Nooit_ "Nederlands" nie!).
> Werkelijk? Ik heb ook gelezen dat in de aanloop naar de 2de Vryheids-
> oorlog een groep Nederlandse immigranten in de ZAR een zeer
> krijgslustige houding innam en door de Engelse bestuurders en militairen
> in hun correspondentie werd aangeduid als "Hollanders" (en niet
> "Dutchmen"). Deze "Hollanders" hadden vaak aanzienlijke posities
> in de bureaucratie en de spoorwegen van de jonge ZAR. Is er iets
> gepubliceerd over de invloedvan deze groep. Zijn ze bevoorbeeld
> in de ZAR gebleven tijdens de oorlog, of zijn ze teruggegaan naar
> Nederland. (Ik kan het niet laten hoor).

Die meerderheid van "Kruger se Hollanders" het wel in die land gebly. 'n
Jaar of wat gelede is 'n gedenksteen met al die name van die families uit
hierdie groep in Pretoria onthul.

> Jouw overgrootvader
> was toen toch ook in die tijd naar de Transvaal gekomen, als
> ik het wel heb. Men zou verwachten dat veel recente Nederlandse
> en Duitse immigranten terug zou keren naar hun respectievelijke
> moederlanden toen de ZAR en de Vrijstaat door de Engelsen aan
> plundering en brandschatting werd onderworpen.

My grootjie is saam met Cronje by Paardeberg gevang en het die res van die
oorlog vir Boere skoolgehou in Ceylon. Sy vrou in kinders is na Nederland
gedeporteer, maar hy het hulle na die oorlog weer laat uitkom. En ja, al sy
besittings, insluitende boekery en orrel is deur die Engelse verbrand.

> Limburgers zijn tot iets in staat dat wel als "leren" wordt aangeduid
> en zeggen nu "Oosterlingen" of zo. Dat klinkt al een stuk beter.
> Ik wil wedden dat er ook Afrikaners zijn die kunnen leren. Wat
> denkt u, meneer van Oostrum? Uw Friese afkomst geeft me enige hoop ;-)

Ja, maar onthou daar is veel Duits en Frans ook aan my afkoms - en Franse
het maar 'n probleem waar dit hierdie dinge aangaan, soos ons Vlaamse
vriende sal kan getuig :-)
Re: Die Hollandse Huid [boodskap #27238 is 'n antwoord op boodskap #27117] Ma, 11 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Robbert Zijlstra  is tans af-lyn  Robbert Zijlstra
Boodskappe: 111
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Leendert van Oostrum heeft geschreven in bericht
...
> In article ,
> "Robbert Zijlstra" wrote:
>>>
>>>>
>> Nee hoor. Het hangt ervan af door wie het gezegd wordt. Men kan niet
>> alle uitlatingen van ieder dwaas op usenet voldoende serieus nemen om
> erop
>> te
>> reageren. Degene die die uitlating doet moet enig gezag verworven
> hebben.
>
> Ah! Dan is ek dankbaar om te verneem dat dwaasheid nie 'n nasionale
> karaktertrek van Hollanders is nie :-)

Ik hoop het ook...

>
>>
>> Met vriendelijke, ja broederlijke groet van een niet-hollander uit
>> Nederland.
>
> Jong, julle nie-hollanders uit Nederland en Vlaandere moet nou maar
> verlief neem met die feit dat, uit Suid-Afrikaanse perspektief,
> "Hollands" 'n gebruikswoord is vir "Nederlands", "Holland" vir
> "Nederland", en "Hollander" vir enigeen wat "Hollands" praat (hoewel
> mense meer dikwels onderskei in die geval van Vlaminge :-)
>
> Ek reken dis ook maar enkele dekades gelede dat die Nederlanders self
> so streng begin het om hulself en hul taal "Nederlands" te noem. In
> Suid-Afrika hou ons nog by die ou gebruike. Byvoorbeeld, ons eie taal
> is 'n eeu gelede nog - deur ons self en ander - "Hollands" genoem
> (_Nooit_ "Nederlands" nie!).
Werkelijk? Ik heb ook gelezen dat in de aanloop naar de 2de Vryheids-
oorlog een groep Nederlandse immigranten in de ZAR een zeer
krijgslustige houding innam en door de Engelse bestuurders en militairen
in hun correspondentie werd aangeduid als "Hollanders" (en niet
"Dutchmen"). Deze "Hollanders" hadden vaak aanzienlijke posities
in de bureaucratie en de spoorwegen van de jonge ZAR. Is er iets
gepubliceerd over de invloedvan deze groep. Zijn ze bevoorbeeld
in de ZAR gebleven tijdens de oorlog, of zijn ze teruggegaan naar
Nederland. (Ik kan het niet laten hoor). Jouw overgrootvader
was toen toch ook in die tijd naar de Transvaal gekomen, als
ik het wel heb. Men zou verwachten dat veel recente Nederlandse
en Duitse immigranten terug zou keren naar hun respectievelijke
moederlanden toen de ZAR en de Vrijstaat door de Engelsen aan
plundering en brandschatting werd onderworpen.
>
> Die Britte het natuurlik is soortgelyke situasie: die naam "Engeland"
> verwys baie dikwels na "Britanje" - ook in Nederlandse mond!
>
> Dus: net soos die Engelse van Duitsland verwys as "Germany", Die
> Nederlanders na "Hellada" as "Griekeland", die Franse na Duitsland as
> "Allemande", en die Grieke van Frankryk as "Gallia", na Switserland as
> "Helvitia" en na Britanje as "Anglia", sou ek reken dis Afrikaanse
> kultuur om na "Nederland" te verwys as "Holland". In 'n Afrikaanse
> kultuurgroep, sou mens seker maar daarmee verlief moet neem :-) Jahoor, als het moet.
>
> (Om die waarheid te sê, as ek dit nie mis het nie, word "Holland" heel
> dikwels in Nederlands toerismereklame gebruik vir "Nederland".)
>
Ja, het is ook in bepaalde media nog steeds gebruikelijk (de Telegraaf)
om ons volk als "De Hollanders" aan te duiden in momenten van
patriotische verdwazing (in de aanloop naar belangerijke voetbal-
wedstrijden enzo). Dit heeft in sommige provincies toch een tegengesteld
effect. Grappig genoeg wonen mijn vader en zusje nu in Maastricht
in Limburg en worden daar als "Hollanders" aangeduid. Maar sommige
Limburgers zijn tot iets in staat dat wel als "leren" wordt aangeduid
en zeggen nu "Oosterlingen" of zo. Dat klinkt al een stuk beter.
Ik wil wedden dat er ook Afrikaners zijn die kunnen leren. Wat
denkt u, meneer van Oostrum? Uw Friese afkomst geeft me enige hoop ;-)

> Maar ek kan verstaan as Friese en Twentenare nie daarvan hou nie :-)
Ah, kijk eens aan. Begrip. Wat wil een mens nog meer? De ontroering grijpt
me naar de keel. Dank je, vadertje usenet. Door een waas van tranen
sluit ik deze usenetsessie hoopvol af.

>
>
> Sent via Deja.com http://www.deja.com/
> Before you buy.
Re: Die Hollandse Huid [boodskap #27273 is 'n antwoord op boodskap #27117] Di, 12 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Robbert Zijlstra  is tans af-lyn  Robbert Zijlstra
Boodskappe: 111
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Je spelling is voorbeeldig. Beter dan de mijne. "Afrikaansche" ipv
"Afrikaanse". Volgens de
spelling van voor 1933 (meen ik). Zal ik mijn oma moeten navragen.
>
> Die amptelike naam van die Transvaal was "Zuid Afrikaansche Republiek"
> (sp?).
>
Re: Die Hollandse Huid [boodskap #27274 is 'n antwoord op boodskap #27117] Di, 12 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
Arthur Hagen  is tans af-lyn  Arthur Hagen
Boodskappe: 559
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Robbert Zijlstra schreef...
> Niet. De Engelsen WILDEN oorlog. Ongeacht alle concessies
> die Kruger deed. Lees Thomas Pakenhams "The Boer War"

Een paar weken terug was er een mooie documentaire over dit onderwerp op de
BBC (!). Hierin werden woorden van gelijke strekking gesproken.

Overigens valt mij op dat ook in deze context op de nuusgroep over de ZAR
wordt gesproken, maar daar was in die tijd toch helemaal geen sprake van?
Voor zover ik weet ging het om twee aparte staten; Transvaal en Oranje
Vrijstaat.

Groeten,
Arthur
Vorige onderwerp: Uit "Vergelegen" van D.J. OPPERMAN
Volgende onderwerp: Doringboompie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 17:31:59 MGT 2024