Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ministers en gloeilampe.
Ministers en gloeilampe. [boodskap #27002] Ma, 04 Oktober 1999 00:00 na volgende boodskap
Francois de Wet  is tans af-lyn  Francois de Wet
Boodskappe: 226
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Senior Lid
Thys ek jy is reg !

Daar is geen gloeilamp nie, hulle lieg net vir ons. ( Die lig aan die einde
van die tonnel)

Ek se nog steeds die ding met die inflasie koers is 'n gekonkel. Een van die
dae sal ek my kar moet stoot, want ek sal nie geld he vir pertrol
nie......nog 'n hele 8 cent !

Francois

Thys de Wet wrote in message ...
> Watter gloeilamp? Die een wat nie meer die lieglig laat skyn nie, of die
> een wat die waarheid wil laat skyn?
>
> Onthou: Die Neus van Mpumalanga lieg/jok/verkondig 'n onwaarheid nog
> lekker..
>
> (Skrap wat nie van toepassing is nie!)
>
> Vir Gloudina: Mpumalanga is nou dit wat eers die Oos-Transvaal was. Nou't
> dit lekkerlieg-land geword!
> OKOK ek terg net!
> Francois de Wet wrote in message ...
>> Hoeveel kabinet ministers het jy nodig om 'n gloeilamp te verander ?
>>
>
Re: Ministers en gloeilampe. [boodskap #27086 is 'n antwoord op boodskap #27002] Wo, 06 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
knormoer  is tans af-lyn  knormoer
Boodskappe: 21
Geregistreer: Augustus 2000
Karma: 0
Junior Lid
Nogal sad as mens dink hier in SA kos 'n liter petrol en 'n liter melk al
amper dieselfde huh?

knormoer
Re: Ministers en gloeilampe. [boodskap #27087 is 'n antwoord op boodskap #27002] Wo, 06 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Nie amper nie, ons betaalk R1.99 vir 1l volroom melk en nou R2.90 vir
petrol,

Wens my kar wil op melk ry.

Krokkie

abe wrote in message ...
> Nogal sad as mens dink hier in SA kos 'n liter petrol en 'n liter melk al
> amper dieselfde huh?
>
> knormoer
>
Re: Ministers en gloeilampe. [boodskap #27148 is 'n antwoord op boodskap #27002] Do, 07 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois de Wet  is tans af-lyn  Francois de Wet
Boodskappe: 226
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Senior Lid
Dan wil ek 'n kar he wat op afgeroomde melk loop ! Is seker amper soos
Unleaded.

Hoekom is Swaziland en die klomp rondom ons se petrol goedkoper ?

Francois

Krokkie wrote in message ...
> Nie amper nie, ons betaalk R1.99 vir 1l volroom melk en nou R2.90 vir
> petrol,
>
> Wens my kar wil op melk ry.
>
> Krokkie
>
>
>
>
> abe wrote in message ...
>> Nogal sad as mens dink hier in SA kos 'n liter petrol en 'n liter melk al
>> amper dieselfde huh?
>>
>> knormoer
>>
>
Re: Ministers en gloeilampe. [boodskap #27149 is 'n antwoord op boodskap #27002] Do, 07 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , "Francois de Wet"
wrote:
> Thys ek jy is reg !
> Daar is geen gloeilamp nie, hulle lieg net vir ons. ( Die lig aan
> die einde
> van die tonnel)

Hou moed groei voort. Aan die einde bly net geloof, hoop en liefde oor.
En die belagrikste is die liefde. Vir die land en al sy mense. Onthou
die goudprys. As dit $10 klim, beteken dit Rand 1 biljoen meer in die
ekonomie wat invoer / uitvoer betref.

Re: Ministers en gloeilampe. [boodskap #27241 is 'n antwoord op boodskap #27002] Ma, 11 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , "Francois de Wet"
wrote:
> Thys ek jy is reg !
> Daar is geen gloeilamp nie, hulle lieg net vir ons. ( Die lig aan
> die einde
> van die tonnel)

Interresante model. Die vorige gloeilamp was 'n "whites only" een. Die
huidige een is 'n "multi-racial" gloeilamp, sodat 'n mens moet leer om
mekaar te ondersteun. Dit is wat verwag word.

Was vir 'n tyd by die ander ng. Nou tyd om terug te keer, en beide
gelyk te ondersteun. Nogal baie werk, maar 'n mens geniet dit.

Maak dit werklik verskil of 'n mens in Afrikaans of Engels bydra? Taal
behoort nie saak te maak nie. Liefde vir 'n land en al sy mense gaan
oor taalgrense heen. Hoe gaan dit met die effektebeurs? :)))

Wil weet of artikels wat in die ander ng in Engels gepos word, net so
hier gepos kan word, of dit eers vertaal moet word. Neem nogal baie
tyd. Het 12 A4 blaaie van idees om te pos...

Moet nog ook in die verlede teruggaan, en alles regmaak.

Re: Ministers en gloeilampe. [boodskap #27328 is 'n antwoord op boodskap #27002] Wo, 13 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> In article , "Francois de Wet" Thys ek jy is reg !
> Daar is geen gloeilamp nie, hulle lieg net vir ons.
> ( Die lig aan die einde van die tonnel)

Volg die advies "Hoe om met die ANC saam te werk vir 'n beter toekoms"
en die liggies sal opgaan, en sal agterna soos 'n kersboom lyk. :)

Re: Ministers en gloeilampe. [boodskap #27378 is 'n antwoord op boodskap #27002] Do, 14 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois de Wet  is tans af-lyn  Francois de Wet
Boodskappe: 226
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Senior Lid
reisiger,

Ek wag nogsteeds vir die ANC om my e-mail te antwoord, daar is geen
samewerking sonder komminikasie nie.

Francois

reisiger wrote in message ...
>> In article , "Francois de Wet" wrote:
>> Thys ek jy is reg !
>> Daar is geen gloeilamp nie, hulle lieg net vir ons.
>> ( Die lig aan die einde van die tonnel)
>
>
> Volg die advies "Hoe om met die ANC saam te werk vir 'n beter toekoms"
> en die liggies sal opgaan, en sal agterna soos 'n kersboom lyk. :)
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
>
> * Sent from RemarQ http://www.remarq.com The Internet's Discussion Network
*
> The fastest and easiest way to search and participate in Usenet - Free!
>
Re: Ministers en gloeilampe. [boodskap #27470 is 'n antwoord op boodskap #27002] Di, 19 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article , "Francois de Wet"
wrote:
> reisiger,
> Ek wag nogsteeds vir die ANC om my e-mail te antwoord, daar is geen
> samewerking sonder komminikasie nie.
> Francois
> reisiger wrote in message
> ...
>>> In article , "Francois de Wet" > wrote:
>>> Thys ek jy is reg !
>>> Daar is geen gloeilamp nie, hulle lieg net vir ons.
>>> ( Die lig aan die einde van die tonnel)
>>
>>
>> Volg die advies "Hoe om met die ANC saam te werk vir 'n beter
> toekoms"
>> en die liggies sal opgaan, en sal agterna soos 'n kersboom lyk. :)
>>
>>
>>
>>
>>
>>
>>
>>
>>
>>
>>
>> * Sent from RemarQ http://www.remarq.com The Internet's
> Discussion Network
> *
>> The fastest and easiest way to search and participate in Usenet -
> Free!
>>

Hoekom bel jy hulle nie?

Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Love all Serve all.

Re: Ministers en gloeilampe. [boodskap #27535 is 'n antwoord op boodskap #27002] Wo, 20 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskap
Francois de Wet  is tans af-lyn  Francois de Wet
Boodskappe: 226
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Senior Lid
Die vraag is " Do you want to speak the organgrinder or the monkey ?"

Francois

>> Ek wag nogsteeds vir die ANC om my e-mail te antwoord, daar is geen
>> samewerking sonder komminikasie nie.
>> Francois
>
> Hoekom bel jy hulle nie?
>
> Hoop dit help. Saam vir 'n beter toekoms. Love all Serve all.
>
Vorige onderwerp: Geskiedenis - goed of sleg ?
Volgende onderwerp: Leendert the Eristic
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 22 21:10:53 MGT 2024