Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Nuus » Die Beeld en ander Media
Die Beeld en ander Media [boodskap #26642] Wo, 22 September 1999 00:00 na volgende boodskap
Dave Du Plessis  is tans af-lyn  Dave Du Plessis
Boodskappe: 81
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Slegs enkele voorbeelde van elke dag se beriggewing -
Vandag se Beeld (Woensdag 22 September 1999)

Bl. 2. "Nóg soldate dreig seniors met die dood in Pta"
Bl. 2. "10-jarige seun met kettings, slotte vasgebind"
Bl. 12. Babawgter Ernie - "twee vermeende skaapdiewe" en (later in
dieselfde berig) "nog twee mans"
Bl. 12. "Wit polisieman dreig glo om twee swart kollegas te skiet."

Die dorpskoerant in Carletonville noem alle oortreders (of vermeende
oortreders ) ook slegs mans (of mense) tensy hulle blank is. Dan skreeu die
lamppale langs die strate, soos enkele weke gelede, "Blanke Mans van Moord
aangekla!"

Indien dit onwettig is om kleur te vermeld, is dit slegs wanneer die kleur
van die oortreders swart is.
Dit is dus logies om te aanvaar dat die groep mans wat die oordbaas so
wreedaardig aangeval het Bl. 3 in dieselfde Beeld swart is want hul kleur
word nie genoem nie.

Dawie
Re: Die Beeld en ander Media [boodskap #26643 is 'n antwoord op boodskap #26642] Wo, 22 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 22 Sep 1999 21:08:32 +0200, "Dave Du Plessis" wrote:
|Indien dit onwettig is om kleur te vermeld, is dit slegs wanneer die kleur
|van die oortreders swart is.

Word dit werklik deur die wet verbied?
Re: Die Beeld en ander Media [boodskap #26729 is 'n antwoord op boodskap #26642] Do, 23 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois de Wet  is tans af-lyn  Francois de Wet
Boodskappe: 226
Geregistreer: Augustus 1999
Karma: 0
Senior Lid
Jitte , ek weet nie so mooi nie maar ek dink dit sal seker onwettig wees
onder ons huidige konstitusie. Sal die pampiere check.

Ek dink hier kom 'n debat....

Francois

Johan wrote in message ...
> On Wed, 22 Sep 1999 21:08:32 +0200, "Dave Du Plessis"

> wrote:
> |Indien dit onwettig is om kleur te vermeld, is dit slegs wanneer die kleur
> |van die oortreders swart is.
>
>
> Word dit werklik deur die wet verbied?
Re: Die Beeld en ander Media [boodskap #26794 is 'n antwoord op boodskap #26642] Vr, 24 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 23 Sep 1999 12:46:39 +0200, "Francois de Wet" wrote:
<<>Jitte , ek weet nie so mooi nie maar ek dink dit sal seker onwettig wees
>onder ons huidige konstitusie. Sal die pampiere check.>>

Nee dit sal nie onwettig wees nie.
Re: Die Beeld en ander Media [boodskap #26795 is 'n antwoord op boodskap #26642] Vr, 24 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 22 Sep 1999 20:00:19 GMT, e...@dot.com (Johan) wrote:
<<>On Wed, 22 Sep 1999 21:08:32 +0200, "Dave Du Plessis" <dav...@intekom.co.za> >wrote:
> |Indien dit onwettig is om kleur te vermeld, is dit slegs wanneer die kleur
> |van die oortreders swart is.
>
> Word dit werklik deur die wet verbied? >>

Nee, Geensins verbied nie.
Re: Die Beeld en ander Media [boodskap #26820 is 'n antwoord op boodskap #26642] Sa, 25 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dave Du Plessis  is tans af-lyn  Dave Du Plessis
Boodskappe: 81
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Volgens Bees-
*********************
"Bees" wrote:
> Ek neem ons nuusgroep al so 'n rukkie waar. Volgens my
> waarnemings, neem dit ongeveer 4 tot 6 poste voordat die eerste
> persoonlike aanval geloods word, ongeag die onderwerp. (Sommige
> gedigte, advertensies, ens. uitgesluit.)

***********************
moet ek nog 5 tot 6 keer julle mening moet uitlok oor die feit dat slegs
blanke oortreders se kleur vermeld word in beriggewing. Dit gaan ek beslis
nie doen nie. Enige verslaggewers wat kommentaar wil lewer hier op?

***********************************

Dave Du Plessis skryf in boodskap news:7sb9oh$mcf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Slegs enkele voorbeelde van elke dag se beriggewing -
> Vandag se Beeld (Woensdag 22 September 1999)
>
> Bl. 2. "Nóg soldate dreig seniors met die dood in Pta"
> Bl. 2. "10-jarige seun met kettings, slotte vasgebind"
> Bl. 12. Babawgter Ernie - "twee vermeende skaapdiewe" en (later in
> dieselfde berig) "nog twee mans"
> Bl. 12. "Wit polisieman dreig glo om twee swart kollegas te skiet."
>
> Die dorpskoerant in Carletonville noem alle oortreders (of vermeende
> oortreders ) ook slegs mans (of mense) tensy hulle blank is. Dan skreeu die
> lamppale langs die strate, soos enkele weke gelede, "Blanke Mans van Moord
> aangekla!"
>
> Indien dit onwettig is om kleur te vermeld, is dit slegs wanneer die kleur
> van die oortreders swart is.
> Dit is dus logies om te aanvaar dat die groep mans wat die oordbaas so
> wreedaardig aangeval het Bl. 3 in dieselfde Beeld swart is want hul kleur
> word nie genoem nie.
>
> Dawie
>
Re: Die Beeld en ander Media [boodskap #26821 is 'n antwoord op boodskap #26642] Sa, 25 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
PAT wrote in message ...
> Ja Dave, ek sal graag kommentaar lewer. Dis goed dat hulle noem
> dis blanke mans, want nou kan die balans bietjie meer ewewigtig
> word. So vir ten minste 7 of agt jaar moet hulle dit vermeld om
> te probeer vergoed vir die talle jare wat dit altyd genoem was
> dat dit n swart persoon was wat n misdaad gepleeg het. En dan,
> as alles gelyk is, dat moet kleur nie meer genoem word nie.
>
> My opinie
> Pat

Die gebruik het net omgeswaai , voorheen sou dit 'n blanke gewees het as
hulle verwys het na 'n man , nou is dit 'n swarte. En nog steeds sal daar
meer swartes by misdaad betrokke wees as blankes., Dit sal nooit verander
nie.

Krokkie

> Dave Du Plessis wrote in article
> ...
>> Volgens Bees-
>> *********************
>> "Bees" wrote:
>>> Ek neem ons nuusgroep al so 'n rukkie waar. Volgens my
>>> waarnemings, neem dit ongeveer 4 tot 6 poste voordat die eerste
>>> persoonlike aanval geloods word, ongeag die onderwerp. (Sommige
>>> gedigte, advertensies, ens. uitgesluit.)
>>
>> ***********************
>> moet ek nog 5 tot 6 keer julle mening moet uitlok oor die feit dat slegs
>> blanke oortreders se kleur vermeld word in beriggewing. Dit gaan ek beslis
>> nie doen nie. Enige verslaggewers wat kommentaar wil lewer hier op?
>>
>> ***********************************
>>
>> Dave Du Plessis wrote in message
>> news:7sb9oh$mcf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Slegs enkele voorbeelde van elke dag se beriggewing -
>>> Vandag se Beeld (Woensdag 22 September 1999)
>>>
>>> Bl. 2. "Nóg soldate dreig seniors met die dood in Pta"
>>> Bl. 2. "10-jarige seun met kettings, slotte vasgebind"
>>> Bl. 12. Babawgter Ernie - "twee vermeende skaapdiewe" en (later in
>>> dieselfde berig) "nog twee mans"
>>> Bl. 12. "Wit polisieman dreig glo om twee swart kollegas te skiet."
>>>
>>> Die dorpskoerant in Carletonville noem alle oortreders (of vermeende
>>> oortreders ) ook slegs mans (of mense) tensy hulle blank is. Dan skreeu die
>>> lamppale langs die strate, soos enkele weke gelede, "Blanke Mans van Moord
>>> aangekla!"
>>>
>>> Indien dit onwettig is om kleur te vermeld, is dit slegs wanneer die kleur
>>> van die oortreders swart is.
>>> Dit is dus logies om te aanvaar dat die groep mans wat die oordbaas so
>>> wreedaardig aangeval het Bl. 3 in dieselfde Beeld swart is want hul kleur
>>> word nie genoem nie.
>>>
>>> Dawie
>>>
>>
Re: Die Beeld en ander Media [boodskap #26822 is 'n antwoord op boodskap #26642] Sa, 25 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PAT  is tans af-lyn  PAT
Boodskappe: 141
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ja Dave, ek sal graag kommentaar lewer. Dis goed dat hulle noem
dis blanke mans, want nou kan die balans bietjie meer ewewigtig
word. So vir ten minste 7 of agt jaar moet hulle dit vermeld om
te probeer vergoed vir die talle jare wat dit altyd genoem was
dat dit n swart persoon was wat n misdaad gepleeg het. En dan,
as alles gelyk is, dat moet kleur nie meer genoem word nie.

My opinie
Pat

Dave Du Plessis wrote in article
...
> Volgens Bees-
> *********************
> "Bees" wrote:
>> Ek neem ons nuusgroep al so 'n rukkie waar. Volgens my
>> waarnemings, neem dit ongeveer 4 tot 6 poste voordat die eerste
>> persoonlike aanval geloods word, ongeag die onderwerp. (Sommige
>> gedigte, advertensies, ens. uitgesluit.)
>
> ***********************
> moet ek nog 5 tot 6 keer julle mening moet uitlok oor die feit dat slegs
> blanke oortreders se kleur vermeld word in beriggewing. Dit gaan ek beslis
> nie doen nie. Enige verslaggewers wat kommentaar wil lewer hier op?
>
> ***********************************
>
> Dave Du Plessis wrote in message
> news:7sb9oh$mcf$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Slegs enkele voorbeelde van elke dag se beriggewing -
>> Vandag se Beeld (Woensdag 22 September 1999)
>>
>> Bl. 2. "Nóg soldate dreig seniors met die dood in Pta"
>> Bl. 2. "10-jarige seun met kettings, slotte vasgebind"
>> Bl. 12. Babawgter Ernie - "twee vermeende skaapdiewe" en (later in
>> dieselfde berig) "nog twee mans"
>> Bl. 12. "Wit polisieman dreig glo om twee swart kollegas te skiet."
>>
>> Die dorpskoerant in Carletonville noem alle oortreders (of vermeende
>> oortreders ) ook slegs mans (of mense) tensy hulle blank is.
Dan skreeu
> die
>> lamppale langs die strate, soos enkele weke gelede, "Blanke Mans van Moord
>> aangekla!"
>>
>> Indien dit onwettig is om kleur te vermeld, is dit slegs wanneer die kleur
>> van die oortreders swart is.
>> Dit is dus logies om te aanvaar dat die groep mans wat die oordbaas so
>> wreedaardig aangeval het Bl. 3 in dieselfde Beeld swart is want hul kleur
>> word nie genoem nie.
>>
>> Dawie
>>
>
Re: Die Beeld en ander Media [boodskap #26836 is 'n antwoord op boodskap #26642] So, 26 September 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
PAT wrote in message ...
> Ja Dave, ek sal graag kommentaar lewer. Dis goed dat hulle noem
> dis blanke mans, want nou kan die balans bietjie meer ewewigtig
> word. So vir ten minste 7 of agt jaar moet hulle dit vermeld om
> te probeer vergoed vir die talle jare wat dit altyd genoem was
> dat dit n swart persoon was wat n misdaad gepleeg het. En dan,
> as alles gelyk is, dat moet kleur nie meer genoem word nie.
>
> My opinie
> Pat

En blanke vroue dan, Pat?

Of is hulle ook "blanke persone"?

Dis nou net om bietjie meer te wete te kom van jou opinie.

Vriendelike groete, Leendert
Re: Die Beeld en ander Media [boodskap #26847 is 'n antwoord op boodskap #26642] Ma, 27 September 1999 00:00 Na vorige boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
PAT wrote:
>
> Ja Dave, ek sal graag kommentaar lewer. Dis goed dat hulle noem
> dis blanke mans, want nou kan die balans bietjie meer ewewigtig
> word. So vir ten minste 7 of agt jaar moet hulle dit vermeld om
> te probeer vergoed vir die talle jare wat dit altyd genoem was
> dat dit n swart persoon was wat n misdaad gepleeg het. En dan,
> as alles gelyk is, dat moet kleur nie meer genoem word nie.
>
> My opinie
> Pat
>

Dis eintlik maklik - as die kleur van die oortreders nie genoem word nie
dan volg hulle jou voorbeeld Pat. So wie bluff ons nou eintlik?

Cheers
Lou

HELL WITH THE EVIDENCE ...it's Politically Correct!

Def: Politically Correct - Human with spine removed.

Bad! Run POLITICALLY CORRECT before post? (y/n/Screw em)

Scre - Connection termin...%$#@& - CARRIER, NOT
Re: Die Beeld en ander Media [boodskap #26848 is 'n antwoord op boodskap #26642] Ma, 27 September 1999 00:00 Na vorige boodskap
Dries Venter  is tans af-lyn  Dries Venter
Boodskappe: 299
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Pat,

Wat bedoel jy as jy sê dat "as alles gelyk is"? Buitendien, sê nou hulle
sê net die kleur wanneer blanke mans dit doen, dan gaan die res van die
misdade (d.i. waar hulle nie die kleur sê nie) mos outomaties nie blank
wees nie maar Indiërs, Swartes of Kleurlinge. So dan gaan enige ou wat 'n
deelsommetjie kan maak nog steeds sien wie die meeste misdade pleeg. Dis
in elk geval nie te sê as 80% van die misdade (ek noem dit net as
voorbeeld) deur nie-blankes gepleeg word dat hulle meer misdaad-gerig is
nie, jy moet die bevolkingsamestelling ook in ag neem.

Myns insiens sou dit die beste wees om die kleur heeltemal uit te los. Dan
kom ons natuurlik by 'n soortgelyke probleem wanneer ons tussen mans en
vrouens onderskei...

Groete,
Dries

lou wrote in article
...
> PAT wrote:
>>
>> Ja Dave, ek sal graag kommentaar lewer. Dis goed dat hulle noem
>> dis blanke mans, want nou kan die balans bietjie meer ewewigtig
>> word. So vir ten minste 7 of agt jaar moet hulle dit vermeld om
>> te probeer vergoed vir die talle jare wat dit altyd genoem was
>> dat dit n swart persoon was wat n misdaad gepleeg het. En dan,
>> as alles gelyk is, dat moet kleur nie meer genoem word nie.
>>
>> My opinie
>> Pat
>>
>
> Dis eintlik maklik - as die kleur van die oortreders nie genoem word nie
> dan volg hulle jou voorbeeld Pat. So wie bluff ons nou eintlik?
>
> Cheers
> Lou
>
>
> HELL WITH THE EVIDENCE ...it's Politically Correct!
>
> Def: Politically Correct - Human with spine removed.
>
> Bad! Run POLITICALLY CORRECT before post? (y/n/Screw em)
>
> Scre - Connection termin...%$#@& - CARRIER, NOT
>
Vorige onderwerp: Afrikaanse nuusdiens
Volgende onderwerp: Beeld se site
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 09:59:40 MGT 2024