Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Tweede Wereld Oorlog vlieeniers
Tweede Wereld Oorlog vlieeniers [boodskap #26670] Wo, 22 September 1999 00:00 na volgende boodskap
hitler  is tans af-lyn  hitler
Boodskappe: 4
Geregistreer: September 1999
Karma: 0
Junior Lid
Kan iemand my dalk uit help met inligting oor Suid Afrikaanse vlieeniers in
die Tweede Wereld Oorlog.As iemand my bv die lugmag musuem se website adres
kan gee sal dit help.As daar iemand is wat oupas gehad het wat in die oorlog
gevlieg of geveg het ek sal graag met julle in aanraking wil kom.

Baie dankie vir die hulp
Mail my asb by
hit...@internext.co.za
Re: Tweede Wereld Oorlog vlieeniers [boodskap #26948 is 'n antwoord op boodskap #26670] Vr, 01 Oktober 1999 00:00 Na vorige boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Hallo daar,
Watter tipe inligting soek jy oor die vlieeniers.
My ma se neef was Genl. Dan Pienaar, en sy suster woon nog hier in
Port Elizabeth.
Groete
Frikkie

On Wed, 22 Sep 1999 08:52:31 +0200, "hitler" wrote:

> Kan iemand my dalk uit help met inligting oor Suid Afrikaanse vlieeniers in
> die Tweede Wereld Oorlog.As iemand my bv die lugmag musuem se website adres
> kan gee sal dit help.As daar iemand is wat oupas gehad het wat in die oorlog
> gevlieg of geveg het ek sal graag met julle in aanraking wil kom.
>
> Baie dankie vir die hulp
> Mail my asb by
> hit...@internext.co.za
>
Vorige onderwerp: Oor Moord
Volgende onderwerp: Wie se bloed het jy ontvang?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 03 02:03:29 MGT 2024