Tuis » Ernstig » Ekonomie & geldsake » Ou Mutual tjeks in buiteland
Ou Mutual tjeks in buiteland [boodskap #25590] |
Thu, 26 August 1999 00:00 ![na volgende boodskap na volgende boodskap](/theme/default/images/down.png) |
RSA
Boodskappe: 5 Geregistreer: July 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Het enige persoon in die VSA of Kanada, 'n tjek ontvang vir hulle Ou
Mutual "shares"?
Ek het myne pas ontvang, MAAR die tjek is in Rand en dit beteken ek kan
dit nie buite Suid-Afrika wissel. Dit is teen SA se "exchange control
regulations".
Indien iemand in die VSA/Kanada raad het, kontak my by lk...@citytel.net
By voorbaat dankie
|
|
|
|
Re: Ou Mutual tjeks in buiteland [boodskap #25702 is 'n antwoord op boodskap #25590] |
Tue, 31 August 1999 00:00 ![Na vorige boodskap Na vorige boodskap](/theme/default/images/up.png) |
Sluiper
Boodskappe: 12 Geregistreer: October 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Jy is blerrie gelukig! Ek wag nog vir myne hier in Australie --- hoor nie n'
woord nie.
In elke geval, destyds met Sanlam het n' maat van my hier in Perth sy tjek
ook in Rand ontvang (is dit nie belaglik nie?) Hy het toe sommer na n'
plaaslike bank gegaan en dit gaan bank in sy rekening. Die bank het dit
aanvaar en gese dit sal net n' paar weke langer neem om te klaar. Verder was
daar geen probleme nie.
Sluiper
RSA wrote in message ...
> Het enige persoon in die VSA of Kanada, 'n tjek ontvang vir hulle Ou
> Mutual "shares"?
> Ek het myne pas ontvang, MAAR die tjek is in Rand en dit beteken ek kan
> dit nie buite Suid-Afrika wissel. Dit is teen SA se "exchange control
> regulations".
> Indien iemand in die VSA/Kanada raad het, kontak my by lk...@citytel.net
>
> By voorbaat dankie
>
|
|
|
|
![Stuur antwoord](/theme/default/images/post_reply.gif) |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [ ![XML-voer RSS](/theme/default/images/rss.gif) ]
Tyd nou: Tue Feb 18 20:13:39 UTC 2025
|