Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Leeu en Tarzan
Die Leeu en Tarzan [boodskap #25525] Wo, 25 Augustus 1999 00:00
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Pragtige TV advertensie van 'n Bank in SA. Die punt is dat
dat ons in 'n pragtige paradys bly, en ons moet saamwerk om
dit so te hou, en te verbeter. Maar daar is andere wat ons
paradys wil h^e. Ons vyande is dieselfde, wat ons beide
gebonde wil hou. Daarom is die ketting nie net so swak soos
die swakste skakel nie, maar ook so sterk as die sterkste
skakel (Kahlil Gibran). Sal voortaan poog om die regte
belegging te maak, in die gees van "co-accountability".

Persevere to Preserve our Paradise.

Vorige onderwerp: Die vrug van peitisme
Volgende onderwerp: Re: "Ek het 'n huisie by die see" deur H.A. FAGAN
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 12:00:41 MGT 2024