Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: "Ek het 'n huisie by die see" deur H.A. FAGAN
Re: "Ek het 'n huisie by die see" deur H.A. FAGAN [boodskap #25476] Ma, 23 Augustus 1999 00:00 na volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
reisiger wrote:

> Het al in die
> vroee 80's begin met meditasie, visualisasie ens. Dit is
> die elikser van die lewe. Maar die politieke kant het regs
> gebly. Dit was die probleem.

Hmmmm.... Die suggestie hier is dat "meditasie, visualisasie ens."
"links" is?

Maar word dit nie (aand die ander kant) ge-assosieer met
regterbreinaktiwiteit nie?

Of dalk is dit 'n linkerbreinmanier om daarna te kyk :-)

>
> Enige addresse vir aflaai van meditasies, ens. sal wardeer
> word, asook advies hoe om mense se opinies te benader
> wanneer konsepte verduidelik word. Byvoorbaat baie dankie.

Hmmmmmmmmmm..... Stream of consciousnesstegnieke werk nog nie vir die
meeste mense nie - sit hulle af.

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Share what you know. Learn what you don't.
Re: "Ek het 'n huisie by die see" deur H.A. FAGAN [boodskap #25545 is 'n antwoord op boodskap #25476] Wo, 25 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Hmmmm.... Die suggestie hier is dat "meditasie,
visualisasie ens." "links" is? Maar word dit nie (aand die
ander kant) ge-assosieer met regterbreinaktiwiteit nie? Of
dalk is dit 'n linkerbreinmanier om daarna te kyk :-)

:-) Appels word vgl met pere. Politieke linkse / regse
sieninge word vgl met brein funksies. Ek twyvel of 'n mens
dit kan doen. Bedoel net dat die geestelike siening
balanseerd was, maar nie die politieke uitdrukking daarvan
nie.

Tannie mat die kappie, as die Oosterse metodes aanvaarbaar
is, dan is daar mos niks fout met Yogi Vatsanyana se
Kamasutra aformismes. Ons is mos geskape met die
prokreatiewe organe omtrent in die middel van ons liggame.
Tantra yoga is mos dan nie 'n probleem nie. 'n Mens moet
dit nie net in jou brein inlaai nie, jy moet dit ondervind,
om totale mens te wees. 'n Mistieke ondervinding. Dit is 'n
mors van tyd om dit net te lees, en nie uit te leef nie.

Re: "Ek het 'n huisie by die see" deur H.A. FAGAN [boodskap #25546 is 'n antwoord op boodskap #25476] Wo, 25 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Anoniem
Oorspronklik gepos deur: @sympatico.ca

reisiger wrote:

> Tannie mat die kappie, as die Oosterse metodes aanvaarbaar
> is, dan is daar mos niks fout met Yogi Vatsanyana se
> Kamasutra aformismes. Ons is mos geskape met die
> prokreatiewe organe omtrent in die middel van ons liggame.
> Tantra yoga is mos dan nie 'n probleem nie. 'n Mens moet
> dit nie net in jou brein inlaai nie, jy moet dit ondervind,
> om totale mens te wees. 'n Mistieke ondervinding. Dit is 'n
> mors van tyd om dit net te lees, en nie uit te leef nie.

Reisiger, tannie is nou nie 'n outoriteit op die gebied van die
Kamasutra nie, maar wat tannie daarvan hoor, maak baie
sin. Mens moet natuurlik nie vergeet dat die Christelike tradisie
sterk trekke van dieselfde denke toon - die bruidegom en sy
bruid speel 'n groot rol selfs in die Protestantse tradisies.

Die tannie wat somtyds ook sonder 'n kappie is.

>
Re: "Ek het 'n huisie by die see" deur H.A. FAGAN [boodskap #25571 is 'n antwoord op boodskap #25476] Do, 26 Augustus 1999 00:00 Na vorige boodskap
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Kinders moenie met die water mors nie, die oumense wil dit
drink. Die gees stem saam, maar die vlees is nog swak.

Vorige onderwerp: Die Leeu en Tarzan
Volgende onderwerp: Vir PAT
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 14:18:44 MGT 2024