Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Boodskap aan Vrymesselaars
Boodskap aan Vrymesselaars [boodskap #25043] Vr, 30 Julie 1999 00:00
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ek wil graag hierdie organisasie bedank dat julle die
Spiritualisme in SA ingevoer het, o.a. Dit is die
fantastiese gebeurtenis ooit in die SA. Vrymessellaar
mediums met hulle talle boodskappe om geestelik te groei,
van die NG Kerk na 'n beginsel van die Vaderskap van God en
die Broederskap van die mens. En kommunikasie met die
Geesteswereld. Ek bedank julle hartlik daarvoor.

Maar met die WVK in SA, en alle organisasies wat beide
positief en negatief is, eis ek as Afrikaner moralitiet,
van hierdie fantastiese beweging. Hoe kan ons 'n land
opbou, as Parlementariers se lewe in gevaar is. Is dit nie
tyd moraliteit in hierdie organisasie nie. Dit is bitter
dat ek dit in die openbaar vra, maar vir die planeet se
ontwil.

Vorige onderwerp: Boodskap aan die HNP
Volgende onderwerp: Boodskap aan die Jode, en Rabbi Assabi
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 13:33:51 MGT 2024