Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Boodskap aan die HNP
Boodskap aan die HNP [boodskap #25028] Vr, 30 Julie 1999 00:00
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ek wil graag die HNP bedank vir hulle koerant, Die
Afrikaner, asook die leierskap en voorbeeld in politiek,
die leier, Mnr. Marais.

As seun is ek in 'n HNP huis gebore. Deur julle het ek
volksliefde, volkstrots, verkiesings risikos, verloor en
deursettingsvermoee agterna, analise en manipulasie van die
politiek en uithouvermoee tydens vernedering geleer. Ook
dat die NP na links beweeg, en ek op my eie na die
rekenaarsindustrie toe is. Julle is die profete van die
volk. Wees trots op julle self. Bou voort daarop.

Maar wat ek nie van julle hou nie, is die vernederings
teenoor andere. Mag politici andere beledig, en hulle
werfsbobbejaane noem. Dan kla julle oor regse verdeeldheid,
maar kyk lekker rugby saam wat Dr. L Luyt oor die jare vir
Afrikaners opgebou het.

Boodskap van Dr. AP Treurnicht van die KP: Treur nicht oor
my SA. Ek is gelukkig waar ek is. Treur oor julle
vernederings vir mekaar. As julle nie eers op Aarde kan
saamleef nie, hoe kan julle hier kom saamleef? En julle kla
oor regse verdeeldheid. Net in God kan julle eenheid
bereik. Is dit dan so moeilik. Julle is die voorbeelde van
die volk van more. Besin asb.

Ek is lief vir almal hier.
Reisende Johan

Vorige onderwerp: Boodskap aan Die Volksfront
Volgende onderwerp: Boodskap aan Vrymesselaars
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 13:36:09 MGT 2024