Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Massamedia - nuwe propaganda-glo jy dit?
Re: Massamedia - nuwe propaganda-glo jy dit? [boodskap #24850] |
Fri, 23 July 1999 00:00  |
André Swart
Boodskappe: 15 Geregistreer: March 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Hallo almal !
Het julle die nuutste nuus gehoor omtrent die "daling van rentekoerse omdat
die ekonomie sg. kerngesond is"
Waarom dink julle daal die rentekoerse so vinnig - is dit benoude katte wat
benoude spronge uitvoer?
Ek het 'n vermoede dat die regering "goeie nuus" plant om die dreigende
chaos in die land te probeer toesmeer.
Waarom het Anglo, SAB en andere uit ZA "onttrek"?
Dit voel vir my of ZA binnekort in totale chaos gedompel gaan word - wat
dink jy?
Wantrouige-, Afropessimistiese-, Paranoidale-
-André
|
|
|
|
|
Re: Massamedia - nuwe propaganda-glo jy dit? [boodskap #24999 is 'n antwoord op boodskap #24850] |
Thu, 29 July 1999 00:00  |
Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029 Geregistreer: August 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 27 Jul 1999 20:24:52 GMT, ferd...@icon.co.za (Ferdi
Greyling) wrote:
|Ek dink jy weier om goeie nuus oor die ekonomie te aanvaar want dit
|pas nie in jou vooropgestelde raamwerk van verwagtinge nie.
|
Geld die teenoorgestelde nie ook maar vir jou nie Ferdi?
Ek dink jy weier om minder goeie nuus oor die ekonomie te aanvaar want
dit pas nie in jou vooropgestelde raamwerk van verwagtinge nie.
Disclaimer: Wat ek hier beskryf is ..... die res ken julle.
=|:^)
Johan
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 02:17:01 UTC 2025
|