Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Advies vir persoonlike balans
Advies vir persoonlike balans [boodskap #24994] Do, 29 Julie 1999 00:00
reisiger  is tans af-lyn  reisiger
Boodskappe: 646
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ons is soos 'n tafel met vier bene -
Geestelik
Intellektueel
Emosioneel
Fisies

Enige van die vier wat nie ewe lank is nie, en die tafel is
nie balanseerd nie.
Fisiese paraatheid sonder enige ander paraatheid is 'n mors
van tyd. Val die fisiese en alles val immekaar. Begin
eerste by die geestelike en werk dan na die fisiese toe. Of
werk gelyk aan almal.
Descartes is voor die perde ingespan as jy by die fisiese
begin en jy eindig by die geestelike.
Argumenteer jouself blou in die gesig - dit kan nie anders
nie.

As jy op die een vlak aangeval word, gaan 'n vlak hoger om
jou te verdedig, bv:
As jy emosioneel aangeval word - media en andere - gaan 'n
stap hoger en gebruik jou intellek.
As jy intellektueel aangeval word, gaan 'n stap hoger en
gebruik die geestelike.

Vorige onderwerp: Re: Massamedia - nuwe propaganda-glo jy dit?
Volgende onderwerp: Re: Massamedia...ProPacem
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 15:14:42 MGT 2024