Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Katryn se berge
Re: Katryn se berge [boodskap #2411] |
Di., 02 September 2003 20:02  |
Roely
Boodskappe: 267 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Lorinda" skryf in boodskap news:3f54eedd_2@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
> Katryn, ons wil nog hoor van die berge.... Byvoorbeeld hoeveel bottels wyn
> gedrink is :-), hoe ver daar gestap is, ens.
>
> Lorinda
Volgens mij slaapt ze ergens hoog in die bergen haar roes uit
roely
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Katryn se berge [boodskap #2426 is 'n antwoord op boodskap #2414] |
Di., 02 September 2003 23:38   |
Roely
Boodskappe: 267 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"> Ai, as julle die heuwels hier sien wat hulle berge noem, sal julle
> dalk nog simpatiseer met my!! :-)
> Dis nouwel oud en alles, en mens moet seker hierdie ou heuwels
> respekteer, maar as mens die Kaapse berge en selfs Drakensberg en ook
> die Rockies en Cascades ens., gewoond was/is, en mense wil dan aan jou
> vertel dat die heuweltjies hier is BERGE!!
Onze hoogste berg is 329 meter :-))))
We hebben ook bergen van 75 meter hoog, hahaha!
Dit
> sou julle ook tot drank gedryf het!!
Ik heb net, zonder dat ik lage bergen inmoest, heerlijke wijn uit Libanon
gedronken. Voortreffelijk! Daar kan ik goed op slapen.
> :-)
>
> Tot later....wou net vinnig kom hallo sê. :-)
Ja, tot later Katryn. En nu maar vast hallo voor jou :-)
Roely
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Katryn se berge [boodskap #2477 is 'n antwoord op boodskap #2472] |
Do., 04 September 2003 21:02   |
Lorinda
Boodskappe: 557 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Katryn" skryf in boodskap news:070flvk1mpm77nf8nf93hs6afq0ui8glqc@4ax.com...
>
> Gie gie gie.....maar NATUURLIK!!! Uiters vyandig - mens kan nooit te
> versigtig wees nie. Ons het nou wel al die Injuns in reserwes gestop,
> maar mens weet nooit wanneer een van hulle gaan uitbreek nie!! En om
> nie eens van daai wilde spul van Tennessee te praat nie!! Ons maak
> almal beurte om te gaan wag staan, en dan kan ons die ure van ons
> belasting aftrek.
> ;->>
LOL! Ja, dis maar altyd beter om paraat te wees, mens wil nie onkant gevang
word deur 'n klomp country sangers wat skielik op trek gaan uit Tennessee
nie..:-) Met al julle wagstaan het hulle steeds daarin geslaag om uit te
breek! En nou weet ons wie om te blameer... (behalwe DD, hy hou van country
musiek, en ons hou van hom, so ek sal nou maar stilbly).
> Eintlik is daar 'n rede en geskiedenis, maar ek dink jy weet seker
> daarvan, so ek sal julle nie verveel nie. :-)
>
Nee!! Verveel ons! ons dring daarop aan...:-) ek weet nie van die
geskiedenis nie, so vertel asb.
Lorinda
|
|
|
Hollywood en lala land...:-) [boodskap #2479 is 'n antwoord op boodskap #2476] |
Vr., 05 September 2003 17:56   |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Lorinda" wrote:
> Ek het die fliek gesien, maar dalk is Roely siek en sat vir Hugh Grant wat
> altyd maar dieselfde karakter van "Four Weddings..." is, maak nie saak
> watter rol hy veronderstel is om te speel nie..:-))
Ja, jy's reg. :-) Ekself is nie juis 'n groot Hugh Grant fan nie. :-)
Gepraat van flieks. Good Bye, Lenin! speel NOGSTEEDS nie hier nie.
:-(( En ek kan nou nie meer wag nie. :-( Kan jy nie 'n bootleg gaan
maak en dit vir my stuur nie? Ag toeeeeeeee!!! :-))
Ek sal vir jou die resep stuur as jy nie weet hoe nie. Laat net weet
of ek die serp, donker jas en donkerbril ook moet saamstuur, 'kay?
:-))
> Van rolle gepraat, wat is die nuus van California? Hoe gaan Larry Flynt en
> die Terminator vaar? :-)
LOL!. Het jy my epos hieroor gekry? Flynt crack me up!! :-)))
Maar as ek in Kalifornië gewoon het, sou my stem na Arianna Huffington
gegaan het. Ek hou vreeslik baie van haar!! Sy maak nogal vure onder
die manne daar.
Terloops, jy weet seker dat die rede vir die debakel is dat dit soooo
maklik is om jouself vir goewerneur van CA beskikbaar te stel. Mens
het net sowat $3,500 nodig en ek dink 65 handtekeninge. Dis AL!!
:-)
|
|
|
|
|
Re: Hollywood en lala land...:-) [boodskap #2483 is 'n antwoord op boodskap #2479] |
Sa., 06 September 2003 14:39  |
Lorinda[2]
Boodskappe: 531 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Katryn skryf in boodskap news:...
> Ja, jy's reg. :-) Ekself is nie juis 'n groot Hugh Grant fan nie. :-)
> Gepraat van flieks. Good Bye, Lenin! speel NOGSTEEDS nie hier nie.
> :-(( En ek kan nou nie meer wag nie. :-( Kan jy nie 'n bootleg gaan
> maak en dit vir my stuur nie? Ag toeeeeeeee!!! :-))
> Ek sal vir jou die resep stuur as jy nie weet hoe nie. Laat net weet
> of ek die serp, donker jas en donkerbril ook moet saamstuur, 'kay?
> :-))
LOL! Te danke aan die Engelse weer het ek nie 'n tekort aan jasse nie,
maar stuur al die ander goed (serp met die kleure van die "Braves":-))
en verduidelik hoe, dan doen ek dit met plesier!
>> Van rolle gepraat, wat is die nuus van California? Hoe gaan Larry Flynt en
>> die Terminator vaar? :-)
>
> LOL!. Het jy my epos hieroor gekry? Flynt crack me up!! :-)))
> Maar as ek in Kalifornië gewoon het, sou my stem na Arianna Huffington
> gegaan het. Ek hou vreeslik baie van haar!! Sy maak nogal vure onder
> die manne daar.
>
> Terloops, jy weet seker dat die rede vir die debakel is dat dit soooo
> maklik is om jouself vir goewerneur van CA beskikbaar te stel. Mens
> het net sowat $3,500 nodig en ek dink 65 handtekeninge. Dis AL!!
> :-)
Ek het die e-pos gekry, baie dankie. Van hier af lyk dit alles na 'n
baie onstuimige stuitige besigheid....:-) Wat is die volgende stap,
gaan daar darem 'n uitdunning wees?
Vertel van Arianna Huffington..
Lorinda
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Vr. Apr. 18 15:03:14 UTC 2025
|