Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » "Son op jou tong" deur CHARL DURAND
"Son op jou tong" deur CHARL DURAND [boodskap #13105] So, 08 Maart 1998 00:00 na volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
SON OP JOU TONG
Charl Durand

daar was 'n godin, 'n lugwaardin
iewers waar ons oor kairo vlieg
het sy my laat lag
oopmond

isis, ek sweer
daar's son op jou tong

skilderye van bont
die lugwaardin teen die muur
van my binnehof
wag dat die kaptein aankom
Re: "Son op jou tong" deur CHARL DURAND [boodskap #23904 is 'n antwoord op boodskap #13105] Sa, 12 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Herman Pieterse  is tans af-lyn  Herman Pieterse
Boodskappe: 1
Geregistreer: Junie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Haai, het jy dalk familie in Zim?
Vorige onderwerp: "Villanelle" deur BREYTEN BREYTENBACH
Volgende onderwerp: "Outspan" deur JOHAN MYBURG
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 01 22:57:22 MGT 2024