Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » MAC Rides Again 2
MAC Rides Again 2 [boodskap #2379] |
Sun, 31 August 2003 11:14  |
Lorinda[2]
Boodskappe: 531 Geregistreer: May 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Tobie" wrote:
> Albei, hy weet dat die lekker lê tussen die 2 snye brood, nl. Gouestroop. Later
> sal hy vir hom 'n stukkie brood afbreek en dit in die tee wil doop, omdat die
> tee te warm is vir gaai bekkies, sal Elna dan die stukkie doop in die tee,
> koudblaas en dan vir hom gee.
Is hulle oor die algemeen lief vir soetgoed?
> Ns. Intussen sal die fopspeen sorg dat die babagaai nie huil nie ;-)
>
Wat maak hy regtig met die fopspeen?
Die fotos is pragtig. Dit klink na baie werk om die klein voeltjies te
voer, dis amper soos 'n voltydse werk!
Lorinda
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: MAC Rides Again 2 [boodskap #2407 is 'n antwoord op boodskap #2379] |
Tue, 02 September 2003 18:37   |
Roely
Boodskappe: 267 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Lorinda" skryf in boodskap news:3f54bde0$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
>
> "Roely" wrote in message
> news:bj1rn5$ecntg$1@ID-187610.news.uni-berlin.de...
>>
>> groeten van Roely, die haar huisdieren ook weleens iets toestopt wat
>> helemaal verkeerd is voor tanden of gewicht
>>
>
> Watter soort huisdiere het jy Roely?
>
> Lorinda
>
>
>
Ik heb een oranjebruine kat, hij heet Pim en is zes jaar. Hij sleept
voortdurend dode vogels, of halfdode vogels mee naar huis, en soms muizen.
Ik heb overwogen om hem alleen nog maar 's nachts naar buiten te laten, om
de vogelstand niet te erg te verlagen, maar dat vind ik een moeilijke
beslissing. Ik doe dat wel eens als de vogels aan het broeden zijn, maar de
zon komt 's zomers al vroeg op..... .
Mijn laatste ontdekking is dat hij chips lust, dat zijn potato crisps. Vet
en zout, dat vinden niet alleen wij mensen lekker ...
Verder hebben we een aquarium, eigenlijk is dat van mijn middelste zoon,
maar zoals dat zo vaak gaat met kinderen: na een paar weken zorgt moeder
voor de beesten. Vooral de corydorassen vind ik heel leuke vissen, ze leven
op de bodem.
Als laatste heb ik nog drie kinders :-))
Kun jij huisdieren houden in Londen?
Roely
|
|
|
Re: MAC Rides Again 2 [boodskap #2410 is 'n antwoord op boodskap #2379] |
Tue, 02 September 2003 20:01   |
Roely
Boodskappe: 267 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
> Toe ek 'n kind was in Suid-Afrika het ons 'n kat gehad wat altyd dooie of
> half-dooie (!) slange die huis ingesleep het... dit was om van 'n hartaanval
> te kry!
Iiiiiekkkk!!! je mag blij zijn dat je nog leeft! Ik heb net een boek van
Kuki Gallman gelezen, met haar zoon die liefhebber van slangen was is het
niet goed afgelopen .,..
Pim word seker vreeslik vies .....
Wat betekent vies hier? Vuil, smerig?
.....as jy hom heeldag lank
> in die huis hou, krap hy nie die deur met sy naels nie?
Soms is hij 's nachts binnen en dan krabt hij aan ieders slaapkamerdeur, net
zo lang tot hij ergens wordt binnengelaten en hij bij iemand op bed kan.
Mijn man wordt er stapelgek van.
> Toe Tobie so van Sammy
> vertel was ek nogal lus om een of ander papegaai te kry, maar dalk sal
> hy/sy alleen voel.
Ja, zielig! Ik heb gehoord dat papegaaien in een groep thuishoren, het zijn
geen beesten om alleen te houden. Kennissen van ons hadden een papegaai
geërfd, die is vorig jaar op 34-jarige leeftijd gestorven. Wij hadden
vroeger een schildpad, die is 21 geworden. Hij is door mijn onachtzaamheid
doodgegaan :-( .
Roely
|
|
|
Re: MAC Rides Again - part 3 [boodskap #2422 is 'n antwoord op boodskap #2404] |
Tue, 02 September 2003 21:36   |
Tobie
Boodskappe: 581 Geregistreer: September 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Lorinda"
: Sluk hy dan nie stukkies daarvan in nie?
---
ek hou van die 'part 3' in die onderwerp van bespreking ..heheh :-)
wat nie kos is nie soos sagte plastiek, hout sal hy nie eet nie, hy is darem nou
nie regtig 'n baba meer nie :-) Slegs die kos en water gaan in die keelgat af.
As ek 'n nuwe kossoort aan hom voorstel sal hy so proe - proe en as hy van die
smaak hou, sal hy dit fyn kou en eet.
---
: Maar waarom het jy dan soveel babagaaie? Wat het van hulle ouers geword?
---
Die gaaie het ek help grootmaak vir 'n vriend van my. Wat gebeur is as hy 'n
bevrugte eier in die nes gedurende broeiseisoen kry, sal hy dit uithaal en in
broeimasjien sit. Die mamagaai lê dan gewoontlik weer eiers, anders sou sy dit
nie gedoen het nie en dan die 2 of drie babas groot gemaak het totdat hulle self
kan eet en vlieg en dan eers haar tweede klomp eiers lê.
---
Toe Tobie so van Sammy vertel was ek nogal lus om een of ander papegaai te kry,
maar dalk sal hy/sy alleen voel.
---
'n Sun Conure of iets groter soos byvoorbeeld 'n African Grey kan wel saam met
jou reis want hulle hokke is natuurlik klein genoeg om in 'n motor in te pas.
Nadat ek Roely se briewe gelees het kan jy sien hoekom ek gesê het hoekom katte
en gaaie nie bymekaar pas nie. :-)
---
Ek het vriende wat 'n doodgewone Kaketiel het en hulle is mal oor hom / haar. Hy
is so vriendelik, as ek die huis by hulle inkom, wikkel hy sy vlerkies om my te
wys hy wil na my toe kom. Ek gaan haal hom van sy hok af en sit hom op my
skouer. Hy leun so oor na my wang toe en sê dan saggies in 'n vroulike stem
"Hallo Kuifie" dan sê ek ook hallo Kuifie, want dit is sy naam. Dan begin die
'wolfwhistles' en ek sê 'mooi meisie' so van liefdevol van so 'n klein
papagaaitjie is iets om te ervaar. Die grootste kompliment wat 'n gaai jou kan
gee as hy by jou op die skouer sit en dan vir jou kos wil gee. Ek weet nie of jy
weet wat dit is nie, maar hy / sy sal die kop so paarmaal buig en dan kos uit
die krop uitbring om vir jou te gee. As 'n gaai eers dit doen kan jy amper enige
iets met hom aanvang. Dan het jy sy maat geword.
Ek het nou so paar weke gelede na iemand se Cogo Grey gekyk Sy is sowat 6-8 jaar
oud en het al haar vere. Slegs haar eienaares kan haar hanteer. Haar man het nie
'n kans om enige iets uit te voer met Doodles nie. Maryna het Doodles gehad
voordat hulle getrou het. Ok, gaaie sien altyd die vriend as 'n bedreiging en
meeste van die tyd verllor die papagaai die geveg en die meisie raak ontslae van
die gaai, 'very unfair I would say'! In hulle geval het Maryna vir Doodles gehou
selfs na sy haar baba gehad het. Dit is ook partykeer 'n 'issue' want die
verestof van die papagaai is nadelig vir baba ens ens, wat ek nie glo nie want
baba slaap nie in papagaai se hok nie. Nou nadat Doodles gesien het dat my
liggaamstaal sê ek hou van haar, het sy oor haar ore op my verlief geraak. Sy
het ook vlerke gewikkel en haar kop laat sak. Dit sê "ek wil by jou wees" ek het
my hand versigtig na haar uitgesteek met die hoop sy sal opklim maar sy is nooit
geleer die opklim en afklim bevele nie. Al wat ek kan dink is dat die eienaar
bang is vir byt. Sy't onder my hand ingekruip en haar nek en kop teen my hand
gedruk en sy't gehou daarvan dat ek haar rug liggies krap. Sy't haar stert ook
opgelig terwyl sy op haar hurke gaan sit het. Jy kan self aflei wat dit beteken.
Wat praat aanbetref is haar spraak duidelik, van die mikrogolf se ping - ping
geluide as jy die tyd of hitte wil stel. Selfoon se lui. Antwoordmasjien se
gesprek wat so gaan. "Peep, dit is die huis van Pieter en Maryna en ons is nie
nou beskikbaar nie, laat asb 'n boodskap ... peep, .... Hallo, mompel mompel bla
bla mompel ...... ok .... bye"
Dan hoor jy iemand wat 'n telefoon terug op die mik sit, presies soos plastike
op plasiek klink. As sy moet gaan slaap sê sy "In jou hok, in jou hok" en klim
dan in. Sy het 'n hoes wat skrik vir niks nie, 'n regte emfiseem hoes, 'n ou
rokers hoes met 'n fluit geluid daarin. Ag ons het almal stories gehoor oor die
dinge van gaaie. Soos jy kan agterkom, dis al waaroor ek kan praat en wil praat.
---
---
|
|
|
Re: MAC Rides Again 2 [boodskap #2424 is 'n antwoord op boodskap #2379] |
Tue, 02 September 2003 23:17   |
Roely
Boodskappe: 267 Geregistreer: June 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
>> Iiiiiekkkk!!! je mag blij zijn dat je nog leeft! Ik heb net een boek van
>> Kuki Gallman gelezen, met haar zoon die liefhebber van slangen was is het
>> niet goed afgelopen .,..
>
> Wat het met hom gebeur?
Hij is op zijn 17e jaar gebeten door een pofadder en daarna gestorven. Hij
mocht van zijn moeder eigenlijk geen gifslangen houden, deed dat toch en is
waarschijnlijk wel vaker gebeten. Dan is dat op een keer fataal .....
Kuki Gallman, Italiaanse van oorsprong, beschrijft haar leven op een
Keniaans landgoed. Ze doet veel voor het behoud van het wild in Kenia, waar
ze al meer dan dertig jaar woont. "I dreamed of Africa" is een van haar
boeken. Ik heb het gelezen omdat wij deze zomer naar Kenia zijn geweest.
Laatst was de verfilming van dit boek op de televisie, behoorlijk
geromantiseerd. Maar ze heeft een tragisch leven (gehad), want drie jaar
voordat haar zoon stierf , is haar man bij een auto-ongeluk overleden. Hij
haalde het wiegje op voor hun aanstaande baby ......
Roely
|
|
|
|
|
Re: MAC Rides Again 2 [boodskap #2429 is 'n antwoord op boodskap #2407] |
Wed, 03 September 2003 03:24   |
Lorinda
Boodskappe: 557 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Roely" skryf in boodskap news:bj2ns5$enbjj$1@ID-187610.news.uni-berlin.de...
> Ik heb een oranjebruine kat, hij heet Pim en is zes jaar. Hij sleept
> voortdurend dode vogels, of halfdode vogels mee naar huis, en soms muizen.
> Ik heb overwogen om hem alleen nog maar 's nachts naar buiten te laten, om
> de vogelstand niet te erg te verlagen, maar dat vind ik een moeilijke
> beslissing. Ik doe dat wel eens als de vogels aan het broeden zijn, maar de
> zon komt 's zomers al vroeg op..... .
> Mijn laatste ontdekking is dat hij chips lust, dat zijn potato crisps. Vet
> en zout, dat vinden niet alleen wij mensen lekker ...
> Verder hebben we een aquarium, eigenlijk is dat van mijn middelste zoon,
> maar zoals dat zo vaak gaat met kinderen: na een paar weken zorgt moeder
> voor de beesten. Vooral de corydorassen vind ik heel leuke vissen, ze leven
> op de bodem.
> Als laatste heb ik nog drie kinders :-))
>
> Kun jij huisdieren houden in Londen?
>
> Roely
Toe ek 'n kind was in Suid-Afrika het ons 'n kat gehad wat altyd dooie of
half-dooie (!) slange die huis ingesleep het... dit was om van 'n hartaanval
te kry! En dan natuurlik ook muise en voëls. Katte is regte gun slingers:-),
maar mens raak so lief vir hulle, al weet mens nie aldag met katte of hulle
vir jou ook lief is nie. Pim word seker vreeslik vies as jy hom heeldag lank
in die huis hou, krap hy nie die deur met sy naels nie? Dit lyk asof mense
en diere maar van sout en suiker hou.... so dis 'n swakheid wat nie spesie
gebonde is nie:-)
Ek bly in 'n huis met 'n tuin ('n klein tuin) so ek sou diere kon aanhou,
maar ek gaan gereeld weg so dit is maar 'n probleem. Toe Tobie so van Sammy
vertel was ek nogal lus om een of ander papegaai te kry, maar dalk sal
hy/sy alleen voel.
Lorinda
|
|
|
|
|
Re: MAC Rides Again 2 [boodskap #2437 is 'n antwoord op boodskap #2424] |
Wed, 03 September 2003 19:07   |
Lorinda
Boodskappe: 557 Geregistreer: August 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Roely" skryf in boodskap news:bj38cp$f2egn$1@ID-187610.news.uni-berlin.de...
>
> Hij is op zijn 17e jaar gebeten door een pofadder en daarna gestorven. Hij
> mocht van zijn moeder eigenlijk geen gifslangen houden, deed dat toch en is
> waarschijnlijk wel vaker gebeten. Dan is dat op een keer fataal .....
> Kuki Gallman, Italiaanse van oorsprong, beschrijft haar leven op een
> Keniaans landgoed. Ze doet veel voor het behoud van het wild in Kenia, waar
> ze al meer dan dertig jaar woont. "I dreamed of Africa" is een van haar
> boeken. Ik heb het gelezen omdat wij deze zomer naar Kenia zijn geweest.
> Laatst was de verfilming van dit boek op de televisie, behoorlijk
> geromantiseerd. Maar ze heeft een tragisch leven (gehad), want drie jaar
> voordat haar zoon stierf , is haar man bij een auto-ongeluk overleden. Hij
> haalde het wiegje op voor hun aanstaande baby ......
>
Dit moet 'n aaklige ondervinding wees om 'n kind te verloor, en dit klink
inderdaad asof sy 'n tragiese lewe gehad het. Ek dink meer as 90% van
slangbyte in Suid-Afrika is deur pofadders. Gewoonlik as mense op hulle trap
waar hulle in voetpaadjies in die son lê en bak. Baie mense in Afrika
versamel slange, seker omdat daar so baie verskillende soorte is. 'n Kind in
my klas op skool het slange aangehou; hy het hulle self in die veld gevang
en dit het sy ma (en besoekers) ook vreeslik ontstel. Gelukkig het hy
(sover ek weet) niks oorgekom nie.
Lorinda
|
|
|
|
|
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Feb 19 03:53:39 UTC 2025
|