|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Ek wil huis toe (vir biltong) [boodskap #23617 is 'n antwoord op boodskap #22937] |
Do., 03 Junie 1999 00:00   |
Pijotter
Boodskappe: 107 Geregistreer: Mei 1999
|
Senior Lid |
|
|
Hi Royleen,
Ek moet se dit was definitief 'n interesante ondervinding - selfs komieklik
hoe iemand so 'n groot "gat" van haarself kan maak. Ek neem aan ek het
seker iets gese waaroor sy nie saamstem nie, maar hoekom kan sy nie net dit
soos 'n normale mens daaroor praat en se hoekom sy nie van my mening hou
nie...
Ek moet sê soms gebruik ek kras woorde, ek weet dis nie mooi nie - maar ek
was nog altyd 'n eerlik en ope mens (vandaar dat ek so maklik my werklike
gegevens op die nuusgroep geplaas het) en ek noem 'n "spade" 'n "spade".
Ek hoop ons kan nog lekker debat voer oor al ons sienings, menings en
ervarings - hoe anders leer mens die gevoelens en ideee van ander ken.
Groetjes uit Amsterdam
Pijotter
roy...@my-deja.com wrote in message ...
> In article ,
> "Pijotter" wrote:
>> Wie is Johan? So ver soos wat ek weet is my geboorte name Pieter Jan
>> Groenewoud.
>
>> Ek dink nie jy is Sherlock-Holomisa nie ek dink dis meer so iets van
>> Kakpraat-Gloudina
>
> Baie dankie, Pieter Jan Groenewald - ek verseker jou ek is nie die
> enigste een wat al behoorlik siek is van al die gedurige "speurwerk"
> wat Gloudina so onsuksesvol probeer doen nie. En ek is self nie een
> wat van lelike woorde hou nie, maar dit lyk my dit is al wat sekere
> mense verstaan. Soveel vir haar "forensiese wetenskap", ne? Nou sal
> die twee nuwe woorde wat sy onlangs geleer het, miskien ook weer
> verdwyn. Selfs haar grootste bewonderaar in Perth is nou al
> goed "gatvol" vir die nonsens. Jy het nou openlik aan almal bewys hoe
> groot 'n gek sy van haarself maak. Mens moet seker maar jammer vir
> haar voel, maar snaaks, ek kan geen simpatie in my voel opwel nie.
>
> Groete uit my Queenslandse paradys, wat ek met enigiemand deel
> Royleen
>
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Ek wil huis toe (vir biltong) [boodskap #23729 is 'n antwoord op boodskap #22937] |
So., 06 Junie 1999 00:00  |
Willem-Jan Markerink
Boodskappe: 331 Geregistreer: Mei 1999
|
Senior Lid |
|
|
In article ,
"Pijotter" wrote:
> Ek sit hier nou omtrent 13maande my kontrak met KLM is nog tot einde
> Januarie 2000... en ja ek mis biltong!
>
> Hier in Holland is 'n paar slagters wat biltang maak en verkoop maar ek het
> nie 'n clue waar nie.
Heb je de newsgroup nl.culinair al geprobeerd?
> Watse vleis gebruik jy vir jou biltong? 'n Lekker stukjie droee
> Springbokkie sal nou lekker afgaan... :)
>
> Ek weet nie of ek sommer hier so sal kan biltong maak nie - dis oor die
> somer verskriklik bedruk (humid) hier, en die muskiete is nogal 'n
ervaring.
Lekker he, 60-80% luchtvochtigheid?....8-))
(en dan beweren sommigen ook nog dat airconditioning bij 'onze
temperaturen' een overbodige luxe is....ik heb liever een woestijndroge 40C
dan 25C bij 80% luchtvochtigheid!)
> As ek 'n lekker vaaskassie gehad sal ek dit miskien kan doen met die waaier
> idee wat jy gebruik - sal dit moet probeer. Hou maar duim vas.
Eventueel kun je zelfs een droogkast nemen die in fotografische doka's
gebruikt wordt om film te drogen....;-))
--
Bye,
Willem-Jan Markerink
The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand
[note: 'a-one' & 'en-el'!]
|
|
|
|
| Re: Ek wil huis toe (vir biltong) [boodskap #23730 is 'n antwoord op boodskap #22937] |
So., 06 Junie 1999 00:00  |
Willem-Jan Markerink
Boodskappe: 331 Geregistreer: Mei 1999
|
Senior Lid |
|
|
In article , wrote:
> roy...@my-deja.com writes:
>
>
>> Groete uit my Queenslandse paradys, wat ek met enigiemand deel
>> Royleen
>
>
> Jy is klaarblyklik onkundig oor wat
> die Australiese hoogsgeregshof oor
> grond-eienaarskap in Queensland
> verklaar het: dat die aboriginale
> stamme mede-besitterskap met die
> huidige Australiese staat in
> Queensland het. Dus, Royleen, Queens-
> land is nie "joune" om met ander te
> deel nie. Jy is 'n gas daar. 'n Gas
> van die eerste nasies wat daar gebly
> het lank voor die mense uit Europa
> daar kom nes skop het.
>
> Gloudina
Onlangs werd er in een artikel beweerd dat ook in Australie *Nederlanders*
als eerste buitenlanders voet aan de grond hebben gezet, inklusief de
vestiging van een kleine nederzetting.
Dus SA & Australie hebben meer gemeen dan menigeen denkt....;_))
--
Bye,
Willem-Jan Markerink
The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand
[note: 'a-one' & 'en-el'!]
|
|
|
|