Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kuber-skisofrene kom uit die kas
Kuber-skisofrene kom uit die kas [boodskap #23525] Di, 01 Junie 1999 00:00 na volgende boodskap
Bees  is tans af-lyn  Bees
Boodskappe: 186
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Senior Lid
Romeine, Suid-Afrikaners, Afrikaners, Cape-Dutch, Boere, Afro-Ossies, Kiwis
("all beak and arse"), wie ookal....

Ek dink dit sal baie help as al die johanne, plotters, nomades, knaagdiere
en ander skisofrene nou eens en vir altyd se wie hulle is. Gloudina dryf my
die mure uit met al haar (sy?) Kuber-McCarthyisme. DIT raak nou regitg
vervelig.

As ek nog een pos sien met iets oor minnesota, kalkoene, vere, mere,
minnehaha(?) holomisa of iets dergeliks gaan ek regtig braak, of kots na
gelang van my bui.

Ek stel voor dat almal wat "beskuldig" staan se wie hulle is. (In soveel
detail moontlik en sinvol oor die net.)

Antwoord hierdie pos. (In enige flippin taal wat ons kan lees.)

Bees. AAA-bees, enig in sy soort.
Re: Kuber-skisofrene kom uit die kas [boodskap #23558 is 'n antwoord op boodskap #23525] Wo, 02 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Simon van der Schans  is tans af-lyn  Simon van der Schans
Boodskappe: 263
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote in message
...

> Ek is nou in alle geval self moeg
> vir die spulletjie,

Hoera!

Swart Simon (die regte Simon wat in Afrika woon, so effens links
van die Swartrivier).
Re: Kuber-skisofrene kom uit die kas [boodskap #23559 is 'n antwoord op boodskap #23525] Wo, 02 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Bees" writes:

> Romeine, Suid-Afrikaners, Afrikaners, Cape-Dutch, Boere, Afro-Ossies, Kiwis
> ("all beak and arse"), wie ookal....
>
> Ek dink dit sal baie help as al die johanne, plotters, nomades, knaagdiere
> en ander skisofrene nou eens en vir altyd se wie hulle is. Gloudina dryf my
> die mure uit met al haar (sy?) Kuber-McCarthyisme. DIT raak nou regitg
> vervelig.

> Ek stel voor dat almal wat "beskuldig" staan se wie hulle is. (In soveel
> detail moontlik en sinvol oor die net.)
>
> Antwoord hierdie pos. (In enige flippin taal wat ons kan lees.)
>
> Bees. AAA-bees, enig in sy soort.

Cute, Bees, cute. So wie is flippen jy?

Soos jy opmerk, het ek dit nie teen enige
ander persoon wat 'n "skuilnaam" gebruik
op die nuusgroep nie. Ek het dit net teen
een underemployed Minnesotan wat die
nuusgroep vervuil met sy ses of sewe aliasse.
Toe hulle hom van die Engelse nuusgroep
afgejaag het, toe kom vervuil hy op die
Afrikaanse nuusgroep as Squirrel, NEW2USA,
Neef, Boerseun, Pijotter, en nog vele
andere wat ek nie kan onthou nie.

Minnehaha, meisie van die land van
die Algonquins, wat oorspronklik
ook oor die lande van die Minnesotans
geswerf het.
Re: Kuber-skisofrene kom uit die kas [boodskap #23560 is 'n antwoord op boodskap #23525] Wo, 02 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pijotter  is tans af-lyn  Pijotter
Boodskappe: 107
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
Jis Bees,

Ek is een van die beskuldigde Johan's

Die grap is eintlik dat my naam nie Johan is nie maar Pieter Jan.

Dis waar ek Pijotter vandaan het - Pi vir P en Jot vir J (J in duitse
alfabet is jot)

Ek het al my ander gegevens reeds op die nuusgroep gepos om Gloudina uit te
wys dat sy nie eintlik 'n wat wafferse speurder is nie.

Die menings wat ek pos is myne en myne alleen... ek ken niemand hier nie,
aan die begin van die week was dit die eerste keer wat ek op hierdie
nuusgroep gekom het. Ek het met sekere dinge nie saamgestem nie en my
mening gelig en toe word ek Johan en kalkoen genoem... vertel jy my maar
wat hierdie twee met mekaar te doen het - ek is nogal bemoeid om uittevind

Totsiens
PJ - Pijotter
Bees wrote in message ...
> Romeine, Suid-Afrikaners, Afrikaners, Cape-Dutch, Boere, Afro-Ossies, Kiwis
> ("all beak and arse"), wie ookal....
>
> Ek dink dit sal baie help as al die johanne, plotters, nomades, knaagdiere
> en ander skisofrene nou eens en vir altyd se wie hulle is. Gloudina dryf my
> die mure uit met al haar (sy?) Kuber-McCarthyisme. DIT raak nou regitg
> vervelig.
>
> As ek nog een pos sien met iets oor minnesota, kalkoene, vere, mere,
> minnehaha(?) holomisa of iets dergeliks gaan ek regtig braak, of kots na
> gelang van my bui.
>
> Ek stel voor dat almal wat "beskuldig" staan se wie hulle is. (In soveel
> detail moontlik en sinvol oor die net.)
>
> Antwoord hierdie pos. (In enige flippin taal wat ons kan lees.)
>
> Bees. AAA-bees, enig in sy soort.
>
Re: Kuber-skisofrene kom uit die kas [boodskap #23561 is 'n antwoord op boodskap #23525] Wo, 02 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 2 Jun 1999 18:17:56 GMT, wrote:

|e...@dot.com (Johan) writes:
|
|> Ek is Johan. Ek woon in Minnesota, VSA en plaas al baie maande lank slegs onder
|> my eie naam. Ek het verlede jaar 'n ruk lank ook onder die skuilnaam van Simon
|> geplaas - tot daar 'n regte Simon verskyn het.
|
|
| Dis natuurlik nie wat jy 'n ruk gelede
| gepraat het, toe jy trots aangekondig
| het hoe baie aliasse jy gebruik
| het nie

Jy lieg ook maar lekker as die maan so ... Sorry - you know how to lie when the
moon is full, you conceited old creature. NuweSAner was one I used with Simon,
but for such a short period that I could not even remember what it was. Go and
look at Dejavu and you will see its history clearly.

| - onder andere NuweSAner, en
| nog ander wat ek nie meer kan onthou
| nie. Ek is nou in alle geval self moeg
| vir die spulletjie,

Thank heavens - I think we are all glad that something eventually penetrated
your thick scull.

| en ek neem aan meeste
| mense op die nuusgroep is genoeg gesensi-
| teer om nie alles wat jy so liberaal
| opdis,vir soetkoek op te eet nie.
|
I am not ashamed of anything I say, but that is only being said under my own
name.
By the way - do not believe that many people are gullible to the bile you so
readily try to dish up...

=|:^)

Johan
Re: Kuber-skisofrene kom uit die kas [boodskap #23562 is 'n antwoord op boodskap #23525] Wo, 02 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
e...@dot.com (Johan) writes:

> Ek is Johan. Ek woon in Minnesota, VSA en plaas al baie maande lank slegs onder
> my eie naam. Ek het verlede jaar 'n ruk lank ook onder die skuilnaam van Simon
> geplaas - tot daar 'n regte Simon verskyn het.

Dis natuurlik nie wat jy 'n ruk gelede
gepraat het, toe jy trots aangekondig
het hoe baie aliasse jy gebruik
het nie - onder andere NuweSAner, en
nog ander wat ek nie meer kan onthou
nie. Ek is nou in alle geval self moeg
vir die spulletjie, en ek neem aan meeste
mense op die nuusgroep is genoeg gesensi-
teer om nie alles wat jy so liberaal
opdis,vir soetkoek op te eet nie.

Gloudina
Re: Kuber-skisofrene kom uit die kas [boodskap #23563 is 'n antwoord op boodskap #23525] Wo, 02 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
afro...  is tans af-lyn  afro...
Boodskappe: 23
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
"Bees" wrote:
> Ek dink dit sal baie help as al die johanne, plotters, nomades, knaagdiere
> en ander skisofrene nou eens en vir altyd se wie hulle is. Gloudina dryf my
> die mure uit met al haar (sy?) Kuber-McCarthyisme. DIT raak nou regitg
> vervelig.
..........

> Ek stel voor dat almal wat "beskuldig" staan se wie hulle is. (In soveel
> detail moontlik en sinvol oor die net.)
>
> Antwoord hierdie pos. (In enige flippin taal wat ons kan lees.)
>
> Bees. AAA-bees, enig in sy soort.

Kan dit wees dat Bees en Gloudina een en die selfde is en ,n baie goeie
speur tegniek hier uitoefen?

Vra maar net.

Oud-speurder

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Share what you know. Learn what you don't.
Re: Kuber-skisofrene kom uit die kas [boodskap #23564 is 'n antwoord op boodskap #23525] Wo, 02 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 1 Jun 1999 23:18:24 -0600, "Bees" wrote:

|Romeine, Suid-Afrikaners, Afrikaners, Cape-Dutch, Boere, Afro-Ossies, Kiwis
|("all beak and arse"), wie ookal....
|
|Ek dink dit sal baie help as al die johanne, plotters, nomades, knaagdiere
|en ander skisofrene nou eens en vir altyd se wie hulle is. Gloudina dryf my
|die mure uit met al haar (sy?) Kuber-McCarthyisme. DIT raak nou regitg
|vervelig.
|
|As ek nog een pos sien met iets oor minnesota, kalkoene, vere, mere,
|minnehaha(?) holomisa of iets dergeliks gaan ek regtig braak, of kots na
|gelang van my bui.

Ek stem met jou saam. En dan is ek gewoonlik die een wat daarvan beskuldig word
dat dit ek is wat die ander aliasse aanneem.
|
|Ek stel voor dat almal wat "beskuldig" staan se wie hulle is. (In soveel
|detail moontlik en sinvol oor die net.)
|
Ek is Johan. Ek woon in Minnesota, VSA en plaas al baie maande lank slegs onder
my eie naam. Ek het verlede jaar 'n ruk lank ook onder die skuilnaam van Simon
geplaas - tot daar 'n regte Simon verskyn het.

=|:^)

Johan
Re: Kuber-skisofrene kom uit die kas [boodskap #23565 is 'n antwoord op boodskap #23525] Wo, 02 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
new2USA  is tans af-lyn  new2USA
Boodskappe: 6
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
Gloudina
My opinie is dat jy bemoeisiek, paranoies en werkloos is.
Jy doen hierdie nuusgroep 'n onguns aan - verdwyn vir 'n ruk en kyk wat
gebeur

@igs.net wrote in message ...
> Cute, Bees, cute. So wie is flippen jy?
>
> Soos jy opmerk, het ek dit nie teen enige
> ander persoon wat 'n "skuilnaam" gebruik
> op die nuusgroep nie. Ek het dit net teen
> een underemployed Minnesotan wat die
> nuusgroep vervuil met sy ses of sewe aliasse.
> Toe hulle hom van die Engelse nuusgroep
> afgejaag het, toe kom vervuil hy op die
> Afrikaanse nuusgroep as Squirrel, NEW2USA,
> Neef, Boerseun, Pijotter, en nog vele
> andere wat ek nie kan onthou nie.
>
> Minnehaha, meisie van die land van
> die Algonquins, wat oorspronklik
> ook oor die lande van die Minnesotans
> geswerf het.
>
Re: Kuber-skisofrene kom uit die kas [boodskap #23606 is 'n antwoord op boodskap #23525] Do, 03 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Bees wrote in message ...
> Romeine, Suid-Afrikaners, Afrikaners, Cape-Dutch, Boere, Afro-Ossies, Kiwis
> ("all beak and arse"), wie ookal....
>
> Ek dink dit sal baie help as al die johanne, plotters, nomades, knaagdiere
> en ander skisofrene nou eens en vir altyd se wie hulle is. Gloudina dryf my
> die mure uit met al haar (sy?) Kuber-McCarthyisme. DIT raak nou regitg
> vervelig.
>
> As ek nog een pos sien met iets oor minnesota, kalkoene, vere, mere,
> minnehaha(?) holomisa of iets dergeliks gaan ek regtig braak, of kots na
> gelang van my bui.
>
> Ek stel voor dat almal wat "beskuldig" staan se wie hulle is. (In soveel
> detail moontlik en sinvol oor die net.)
>
> Antwoord hierdie pos. (In enige flippin taal wat ons kan lees.)
>

Moenie jou hart daarop sit dat "volle openbaring" Gloudina se heksejagtery
sal stopsit nie.

Sy sal net iets ander kry om paranoiies oor te raak - of terugkeer na een
van haar vroeëre temas in dieselfde trant - soos om "apartheidsvarke" aan
die kaak te stel, of mense wat heimlik in Engels dink, of enigeen (behalwe
Antjie Krog) wat Afrikaners in minder preutse terme beskryf, of enigeen wat
(al is dit slegs in sy eie gedagtes) die voortreflikheid van die nuwe SA
onderwysstelsel bevraagteken, ens, ens, ens....
Re: Kuber-skisofrene kom uit die kas [boodskap #23607 is 'n antwoord op boodskap #23525] Do, 03 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Neef  is tans af-lyn  Neef
Boodskappe: 20
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
@igs.net wrote in message ...
> "Bees" writes:
>> Ek stel voor dat almal wat "beskuldig" staan se wie hulle is. (In soveel
>> detail moontlik en sinvol oor die net.)
>>
>> Bees. AAA-bees, enig in sy soort.
>
>
> Cute, Bees, cute. So wie is flippen jy?
>
> Soos jy opmerk, het ek dit nie teen enige
> ander persoon wat 'n "skuilnaam" gebruik
> op die nuusgroep nie. Ek het dit net teen
> een underemployed Minnesotan wat die
> nuusgroep vervuil met sy ses of sewe aliasse.
> Toe hulle hom van die Engelse nuusgroep
> afgejaag het, toe kom vervuil hy op die
> Afrikaanse nuusgroep as Squirrel, NEW2USA,
> Neef, Boerseun, Pijotter, en nog vele
> andere wat ek nie kan onthou nie.

Ek begin bekommerd raak.
Dit is nie meer volmaan nie,
maar die tannie rammel nog voort.

Ek was nog nooit 'n Johan nie,
en het ook nie eers 'n *J* in my naam nie.
Ek is Neef, my bynaam wat deur my broers
aan my gegee is, wat afgelei is van my regte
naam, Neville. My van is Nel.
So, Neef is eintlik Neville Nel, van
Centurion, Gauteng, Suid Afrika.

Ek het ook nie 'n alter-ego op die
internet of enige ander plek nie.

Gloudina, drink maar die pille wat die
dokter vir jou gegee het. Dit sal die
stemmetjies in jou kop dalk stiller maak.

Sjym!

Neef a.k.a. Neville Nel
Re: Kuber-skisofrene kom uit die kas [boodskap #23640 is 'n antwoord op boodskap #23525] Vr, 04 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gideon  is tans af-lyn  Gideon
Boodskappe: 194
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
wrote:

>
> Minnehaha,

Hmmm... sê my Gloudien, spreek jy die H met 'n G-klank uit of met 'n H
klank? Ek hoor daar is mense wat ook hul H as 'n K uitspreek. Dan kan
die mense natuurlik verward word en dit uitspreek soos daardie stomme
ou dansie wat die All Blacks uitvoer voor hul afhah teen die
Springbokke...

Ek wonder maar net

-Gideon-

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Share what you know. Learn what you don't.
Re: Kuber-skisofrene kom uit die kas [boodskap #23641 is 'n antwoord op boodskap #23525] Vr, 04 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gideon  is tans af-lyn  Gideon
Boodskappe: 194
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
"Bees" wrote:
..
> Antwoord hierdie pos. (In enige flippin taal wat ons kan lees.)
>
> Bees. AAA-bees, enig in sy soort.
>
>
Nou-ja, ou bees, soveel vor openheid.
Ek pos min omdat ek nie meer baie te sê het nie. Maar nouja - dit is 'n
storie vir 'n ander thread - in elk geval vele van die nuwekomers sal
my dan seker ook nie ken nie. Ek is ek (Gideon), pos nou al 'n paar
jaar op die groep onder my eie naam, het al 'n paar dele van my eie
storie vertel, maar ter will van die openheid en eerlikheid van die
proses maar deelneem.

Dit is eenvoudig - ek is gebore in Langebaanweg in die siekeboeg, groot
geraak waar my lugmag-pa ookal gewoon het, doen iets met kompers vir 'n
lewe en woon nou 'n jaar in Lelystad in Nederland
Ek het een vrou, twee kinders (seuns 11 jaar en een ses maande), 'n
hond genaamd Ceasar, en is so gelukkig soos 'n vark in modder met my
gesin, lewe, woonplek en wat jy ookal kan dink.
Ek wil my gewoontes, verslawings, wanindrukke en ander dinge nie
noodwendig met julle bespreek nie, maar gesels graag oor dinge wat ek
dink ek iets van weet. Wat ek nie regtig van weet nie hou ek maar m bek
oor.
My ander dinge wat ek buite werk, familie en vriende mee besig hou is
motorfiets, musiek, skryf, reis en watookal ek lus is om te doen op die
spesifieke dag.

Nou jy

-Gideon-

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Share what you know. Learn what you don't.
Re: Kuber-skisofrene kom uit die kas [boodskap #23642 is 'n antwoord op boodskap #23525] Vr, 04 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gideon  is tans af-lyn  Gideon
Boodskappe: 194
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
"Leendert van Oostrum" wrote:
>
.> Sy sal net iets ander kry om paranoiies oor te raak - of terugkeer
na een
> van haar vroeëre temas in dieselfde trant - soos om "apartheidsvarke" aan
> die kaak te stel, of mense wat heimlik in Engels dink, of enigeen (behalwe
> Antjie Krog) wat Afrikaners in minder preutse terme beskryf, of enigeen wat
> (al is dit slegs in sy eie gedagtes) die voortreflikheid van die nuwe SA
> onderwysstelsel bevraagteken, ens, ens, ens....
>
Hmmm..... noujatoe ou Leendert - ek sien dat jy ook by jou patrone om
dieselfde ou tema's te herkou bly.

Iemand het een keer aan my gesê dat ons word wat ons die meeste haat.

-Gideon-

>

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Share what you know. Learn what you don't.
Re: Kuber-skisofrene kom uit die kas [boodskap #23680 is 'n antwoord op boodskap #23525] Sa, 05 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Pijotter wrote in message ...
> Jis Bees,
>
> Ek is een van die beskuldigde Johan's
>
PJ,

Die enigste Johan op die ng wat slae kry van Gloudina, is die een van
Minnesota, die een van die kalkoene, die een wat as die kat kleintjies kry,
Gloudina hom daarvan ook sal beskuldig. Dus ontspan maar.

Ek sit en wonder nou, waar kom die kalkoen-storie vandaan? Johan is
Minnesota bekend vir sy kalkoene of waar val Gloudina nou weer uit?

Groete

Shannon
Re: Kuber-skisofrene kom uit die kas [boodskap #23681 is 'n antwoord op boodskap #23525] Sa, 05 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 5 Jun 1999 13:21:05 +0200, "Shannon"
wrote:

|Ek sit en wonder nou, waar kom die kalkoen-storie vandaan? Johan is
|Minnesota bekend vir sy kalkoene of waar val Gloudina nou weer uit?
|
Ja, ek verstaan hier is geweldig baie - ons het nog net een keer 'n
klomp van hulle gesien waar hulle oor die pad geloop het - regtig nie
mooi voels nie - maar kleinerig en vaal - onthou dis nou wilde
kalokoene en nie die mak geteelde goed nie.

Jy sal egter nie glo hoe gewild is kalkoen vleis hier in hierdie
geweste nie - en ek wil aanneem dis oor die meeste van Amerika so.
Maar 'n heel kalkoen is hier 'n geweldige groot hoeveelheid vleis -
ons het een keer een gekoop en seker omtrent tien etes uit hom gekry
tussen die vier van ons.

Nou koop ons net kalkoen borsies of stukke, en dans dit amper meer
vleis as wat jy uit 'n heel hoender kry.

Maar ek darem ook vir jou sê, al is Minnesota blykbaar bekend vir baie
kalkoene, is dit nie iets wat jy aldag van hoor nie en in die amper
twee jaar wat ons hier is, het ons nog net die een keer die wilde
kalkoene gesien en nog glad nie kalkoen plase of iets nie.

So, vir die grootste deel is Gloudina se "rantings" seker maar uit 'n
ou 1960 National Geographic uit.......

=|:^)

Johan
Vorige onderwerp: Afrikaners and infighting
Volgende onderwerp: Vrye messelaars????
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 16:30:54 MGT 2024