Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Vrye messelaars????
Vrye messelaars???? [boodskap #23554] Wo, 02 Junie 1999 00:00 na volgende boodskap
A&a  is tans af-lyn  A&a
Boodskappe: 3
Geregistreer: Junie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Ek werk in 'n groot Suid Afrikaanse maatskappy en is nou self 29 jaar oud
(wat ek probeer sê is dat ek nog nie deel is van die persoonlike en
politieke speletjies wat gespeel word in 'n groot maatskappy nie). Ek het
al gehoor van die "broederbond" wat soms in groot maatskappye gevorm word
waar mense vir mekaar "sorg".

Ek was onlangs in 'n geprek waar die frase "vrye messelaars", "bok-naaiers"
en "troffelmannetjies" op gekom het. Dit spyt my om te sê, maar ek het nie
'n idee wat dit is nie. Kan iemand dalk help??
Re: Vrye messelaars???? [boodskap #23597 is 'n antwoord op boodskap #23554] Do, 03 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
a.l. de bles  is tans af-lyn  a.l. de bles
Boodskappe: 4
Geregistreer: Junie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Die broederbond was die verafgoding van die Afrikanerdom, wat mag gesoek
het en die mag in eie kringe wou bewaar het. Die vrymesselaars is 'n kluppie
van manne wat voorskote dra en mekaar 'n beter wêreld belowe. Almal is
geheim. Ek dink dat baie mense niks in die geheimdoenery sien nie, want,
after all, is vandag 'n beter wêreld? Glo in jou eie waarde dan is jy 'n
beter mens, vir jouself en vir andere.
Re: Vrye messelaars???? [boodskap #23661 is 'n antwoord op boodskap #23554] Sa, 05 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Doos[1]  is tans af-lyn  Doos[1]
Boodskappe: 143
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Senior Lid
Willie?
A&a wrote in message ...
> Ek werk in 'n groot Suid Afrikaanse maatskappy en is nou self 29 jaar oud
> (wat ek probeer sê is dat ek nog nie deel is van die persoonlike en
> politieke speletjies wat gespeel word in 'n groot maatskappy nie). Ek het
> al gehoor van die "broederbond" wat soms in groot maatskappye gevorm word
> waar mense vir mekaar "sorg".
>
> Ek was onlangs in 'n geprek waar die frase "vrye messelaars", "bok-naaiers"
> en "troffelmannetjies" op gekom het. Dit spyt my om te sê, maar ek het nie
> 'n idee wat dit is nie. Kan iemand dalk help??
>
Vorige onderwerp: Kuber-skisofrene kom uit die kas
Volgende onderwerp: @igs = vigs
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 02:49:22 MGT 2024