Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: 'n Amerikaner en vryheid
Re: 'n Amerikaner en vryheid [boodskap #23533] Di, 01 Junie 1999 00:00
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> "nomad"

> Ek wonder of dit moontlik is om tergelykertyd, tongue-in-the-cheek en
> sigaar-in-die-mond te wees?....8>)
>

Dis seker nou duidelik en verstaanbaar dat ek nie veel ooghare het vir O'Rourke
nie. Jou opmerking (quip) hierbo was snaaks en het my laat glimlag.
Inderwaarheid is dit snaakser (in my opinie) as O'Rourke se probeerslae.
Vorige onderwerp: Gansbaai se Kroeg.
Volgende onderwerp: Werkloosheid + bevolkingsyfer = misdaad
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 14 11:15:40 MGT 2024