Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hierdie nuusgroep is vir Afrikaans, en ander Dietse tale.
Hierdie nuusgroep is vir Afrikaans, en ander Dietse tale. [boodskap #23223] |
Tue, 25 May 1999 00:00  |
G.B.
Boodskappe: 2172 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"Arthur Hagen" writes:
>> Hoop dis nou die laaste sien van die blikkantien.
>>
>
>
> Waarom zo kortaf, Gloudina? Thomas toonde voldoende interesse in de
> nuusgroep
> om toch een flink aantal berichten te openen en te kijken of ze -voor hem
> begrijpbare- teksten in het Engels herbergden. Die inspanning hoeft toch
> niet te worden "beloond" met bovenstaande opmerkingen?
Hierdie nuusgroep is vir Dietse
skrywery (word Fries ook onder
Diets getel?) Hierdie nuusgroep
is nie vir Engelse skrywery nie.
Veral as 'n mens soos Thomas
in Engels oor esperanto op ons
Afrikaanse nuusgroep kom pos.
So 'n persoon is soos 'n kuber-
koekoek. Hulle lê hulle eiers
in ander se neste en NEEM DAN
OOR. Kort voor lank praat die
hele klomp Engels.
Gloudina
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Hierdie nuusgroep is vir Afrikaans, en ander Dietse tale. [boodskap #23467 is 'n antwoord op boodskap #23223] |
Mon, 31 May 1999 00:00  |
Neef
Boodskappe: 20 Geregistreer: May 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
>> lou writes:
>>
>>
>>> OHOPOHO. Waar sê dit die nuusgroep is vir Dietse tale? Enigeen kan hier
>>> skryf in watter taal hulle ookal wil solank dit oor Afrikaans en
>>> Afrikaanse Kultuur gaan. Sorry Moderator! :)
>>
>>
Al ooit gewonder hoekom die NG *soc.south-africa.afrikaans*
genoem word, en nie *soc.suid-afrika.afrikaans* nie.
Joe musint mix jor tales laaik dat!
Neef
|
|
|
Re: Hierdie nuusgroep is vir Afrikaans, en ander Dietse tale. [boodskap #23468 is 'n antwoord op boodskap #23223] |
Mon, 31 May 1999 00:00  |
Neef
Boodskappe: 20 Geregistreer: May 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Neef wrote in message ...
>
>>> lou writes:
>>>
>>>
>>>> OHOPOHO. Waar sê dit die nuusgroep is vir Dietse tale? Enigeen kan hier
>>>> skryf in watter taal hulle ookal wil solank dit oor Afrikaans en
>>>> Afrikaanse Kultuur gaan. Sorry Moderator! :)
>>>
>>>
>
> Al ooit gewonder hoekom die NG *soc.south-africa.afrikaans*
> genoem word, en nie *soc.suid-afrika.afrikaans* nie.
>
> Joe musint mix jor tales laaik dat!
>
> Neef
>
Nederige verskoning
*soc.culture.south-africa.afrikaans* en nie
*soc.south-africa.afrikaans* soos ek verkeerdelik
gepos hiet nie.
Moet wees *soc.kultuur.suid-afrika.afrikaans*
Party van ons oningeligte ng-ers het seker in ENGELS
gaan soek na *south africa* op hulle nuusgroep sagteware,
en nie in AFRIKAANS na *afrikaans* gesoek nie.
Groete
Neef
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Mar 12 05:24:36 UTC 2025
|