Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Speak English by all means...
| Re: Speak English by all means... [boodskap #23087] |
Do., 20 Mei 1999 00:00  |
G.B.
Boodskappe: 2157 Geregistreer: Mei 1997
|
Senior Lid |
|
|
squi...@echelon.alias.net (Squirrel) writes:
> She gives the impression that she speaks for Afrikaners
> everywhere - which of course she doesn't. The only thing she does
> for Afrikaners is give them a bad name around the world. A lot of
> harm and negative publicity is being dumped on Afrikaners - who
> surely don't need this imbecile defaming their image any more.
So, hoekom het hulle jou van die Engelse
SA nuusgroep afgejaag? Miskien moet jy
nou maar 'n ander skuilnaam begin gebruik.
Maar solank jy dit in Engels doen, sal ek
vir jou opspeur en vir jou aan repies sny.
Ondertussen, dink daaraan hoe jy die wel
en die wee van jou eie moedertaal se voort-
bestaan benadeel deur jou poste in Engels
(en terloops, dis nie eens baie goeie
Engels nie.)
Sherlock-Holomisa
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Speak English by all means... [boodskap #23234 is 'n antwoord op boodskap #23087] |
Di., 25 Mei 1999 00:00   |
th...
Boodskappe: 14 Geregistreer: Mei 1999
|
Junior Lid |
|
|
In article ,
roy...@my-dejanews.com wrote:
> G'day, my Portugese friend
Thanks, Mate, but why are you calling me Portugese? I'm American.
Ik is nie Portugese.
You know, it's a wild experience trying to cary on a conversation in a
language you don't know. I speak German and maybe a few dozen words of
Dutch, so that's why I'm able to guess at what people are saying to me
in Afrikaans -- and I mean guess.
Thanks for the translation. From it I picked up my Afrikaans word of
the day. "en." (It means "and" right?)
Thanks for the invitation to stick around. I think I'll "bly" here
at least as long as this thread lasts. To say nothing else - this
experience has piqued my interest in Afrikaans. (I just stumbled upon
the newsgroup.)
BTW, I wonder of which there is more awareness in North America - the
Esperanto language, or the Afrikaans language. Probably Afrikaans, but
I wonder by what margin.
Thomas L. Rochestro
http://www.esperanto.net
|
|
|
|
| Re: Speak English by all means... [boodskap #23235 is 'n antwoord op boodskap #23087] |
Di., 25 Mei 1999 00:00   |
G.B.
Boodskappe: 2157 Geregistreer: Mei 1997
|
Senior Lid |
|
|
roy...@my-dejanews.com writes:
> G'day, my Portugese friend
Royleen, ek is amper seker hy is nie
Portugees nie, anders sal hy die woord
"basta" geken het.
> And Touche! Anyone who shows enough interest in this group to stay
> around and learn about it, can only be good for it.
Meneer d'Esperanto het hier ingestap omdat
hy oor Esperanto wou praat. Jou aandag is
darem baie oppervlakkig.
> I'll now translate it all for you: Goeiedag, my Portugese vriend
>
> En Touche! Enige iemand wat genoeg belangstelling toon in die groep om
> aan te bly en meer te leer, kan net goed daarvoor wees. En wel gedaan
> met jou vordering tot nou toe. En asseblief, ons is nie almal
> dieselfde nie - en ek is nie deel van die "slegs-Afrikaans groep" nie,
> alhoewel ek nou weer beter Afrikaans kan skryf en praat na my deelname
> aan die groep. Bly dus asseblief hier rond en moenie ontmoedig word
> deur 'n baie klein (ook kleinsielige) en soms ongebalanseerde
> minderheid nie.
>
> Groete uit my Queenslandse Paradys
Uit "jou" Queenslandse Paradys?
As ek reg onthou, het die inheemse
stamme van Australi"e nou mede-
besitsreg oor die grond van Queens-
land.
Ek moet jou darem gelukwens met die spronge
wat jou Afrikaans in die afgelope maande
gemaak het. Van iemand wat wou spog dat haar
Afrikaans noual verroes is weens haar verblyf
in die buiteland (en hoe lank is jy uit, vyf
jaar as ek reg onthou?) is daar nou skielik
niks met jou Afrikaans verkeerd nie. As
iemand moes kla dat haar Afrikaans verroes
is, sou dit ek moet wees. (Ek is al 31 jaar
in die buiteland, praat al vir 23 jaar nie
meer Afrikaans in my huis nie. Hoes daai
vir 'n rekord.)
Gloudina, die guerilla-vegter vir die
voortbestaan van Afrikaans in die
kuber-ruimte.
|
|
|
|
| Re: Speak English by all means... [boodskap #23236 is 'n antwoord op boodskap #23087] |
Di., 25 Mei 1999 00:00   |
roy...
Boodskappe: 68 Geregistreer: April 1999
|
Volle Lid |
|
|
In article ,
th...@my-dejanews.com wrote:
> Yeah, I understood that already.
> Wait. Doesn't "totsiens" mean that you'll see me again? Why would you say
> that after telling me "basta."
>
> So it seems that you can't ask a question about Afrikaans in the Afrikaans
> culture nuusgroep without getting flamed by the Afrikaans-only crew.
G'day, my Portugese friend
And Touche! Anyone who shows enough interest in this group to stay
around and learn about it, can only be good for it. Well done on your
progress so far. And PLEASE, we're not all the same - and I'm not part
of the "Afrikaans-only crew" although I am now able to speak and write
it well again after participating in this group. So please stick
around and don't be discouraged by a very small (in mind as well), and
sometimes unbalanced, minority.
I'll now translate it all for you: Goeiedag, my Portugese vriend
En Touche! Enige iemand wat genoeg belangstelling toon in die groep om
aan te bly en meer te leer, kan net goed daarvoor wees. En wel gedaan
met jou vordering tot nou toe. En asseblief, ons is nie almal
dieselfde nie - en ek is nie deel van die "slegs-Afrikaans groep" nie,
alhoewel ek nou weer beter Afrikaans kan skryf en praat na my deelname
aan die groep. Bly dus asseblief hier rond en moenie ontmoedig word
deur 'n baie klein (ook kleinsielige) en soms ongebalanseerde
minderheid nie.
Groete uit my Queenslandse Paradys
Royleen
|
|
|
|
| Re: Speak English by all means... [boodskap #23237 is 'n antwoord op boodskap #23087] |
Di., 25 Mei 1999 00:00   |
th...
Boodskappe: 14 Geregistreer: Mei 1999
|
Junior Lid |
|
|
In article ,
wrote:
> As jy nie in Afrikaans kan skryf nie,
> basta ons nuusgroep besoek.
One last thing on this...
I decided to check the FAQ's and the Charter for this newsgroup (which I
probably should have done before I posted in the first place), and I see
that you are violating it.
The soc.culture.south-africa FAQ states that all languages are welcome,
and that multi-language threads are to be expected -- but replying in a
different language is considered rude.
From the FAQ:
"If a person posts in language , you should consider replying in that
language. If you feel uncomfortable about doing so (for example, your
proficiency in that language is such that you would not be able to
express yourself clearly) then respond in any language you like. It is
considered rude to change language merely because the person you are
replying to won't understand you. Contributions in all languages are
welcome and part of the spirit of the charter of this group: attacks
on posters merely because of the language used in postings is not
welcome."
Further, in the soc.culture.south-africa.afrikaans charter says that the
primary languages include English, but that *any* language is to be
permitted.
From the soc.culture.south-africa.afrikaans charter:
"All articles posted should have 'something' to do with southern Africa,
Afrikaans or Afrikaans-speaking people, however remotely."
I believe all my posts have related - although some were admittedly
pretty far flung.
"Primarily, postings in Afrikaans (also in 'alternative' Afrikaans),
Dutch and English can be expected. However, postings in any other
language are also welcome to facilitate the exchange of information
with the largest possible audience."
So... before telling someone to skoert for not sending Afrikaans replies
to English messages, read the FAQ and the charter.
Thomas L. Rochestro
http://www.esperanto.net
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Speak English by all means... [boodskap #23278 is 'n antwoord op boodskap #23087] |
Wo., 26 Mei 1999 00:00   |
Willem-Jan Markerink
Boodskappe: 331 Geregistreer: Mei 1999
|
Senior Lid |
|
|
In article , wrote:
> th...@my-dejanews.com writes:
>
>
> I am only sorry that I must repay their efforts to answer my
>> questions by telling them that I hardly understood a word they said.
>
> So, basta, Meneer Esperanto.
> Basta = Portugees vir " stop this nonsense"
> "go away" "we are tired of your
> presence."
> As jy nie in Afrikaans kan skryf nie,
> basta ons nuusgroep besoek.
> Totsiens,
>
>
> Hoop dis nou die laaste sien van die blikkantien.
Ik vind het niet helemaal eerlijk dat je Thomas op dezelfde hoop gooit als
Squirrel....Squirrel is het Afrikaans machtig, en post toch in het
Engels....Thomas is geen van de Dietse(?) talen machtig, en de verwantschap
van Esperanto met Afrikaans was op zich best interessant, dus niet echt
off-topic (en volgens mij kwam hij ook nog in deze nieuwsgroep terecht door
een crossposting (vertaling graag!....:-)) in s.c.s-a).
Of anders gesteld: moet deze mooie taal & cultuur beperkt blijven tot
mensen die deze taal (of een aanverwante 'Dietse' taal) al spreken?
Dat Afrikaans de voorkeur verdient boven Engels staat buiten kijf, maar om
nou mensen buiten te sluiten die wel in de Afrikaanse taal/cultuur
geinteresseerd zijn, maar alleen Engels kunnen....
--
Bye,
Willem-Jan Markerink
The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand
[note: 'a-one' & 'en-el'!]
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Speak English by all means... [boodskap #23281 is 'n antwoord op boodskap #23087] |
Wo., 26 Mei 1999 00:00   |
roy...
Boodskappe: 68 Geregistreer: April 1999
|
Volle Lid |
|
|
In article ,
th...@my-dejanews.com wrote:
> and I see
> that you are violating it.
>
> The soc.culture.south-africa FAQ states that all languages are welcome,
> and that multi-language threads are to be expected
> Further, in the soc.culture.south-africa.afrikaans charter says that the
> primary languages include English, but that *any* language is to be
> permitted.
> So... before telling someone to skoert for not sending Afrikaans replies
> to English messages, read the FAQ and the charter.
Thank you, once again, very much, my American friend! I never bothered
to look up the charter before, but you just confirmed a few thoughts I
had. I have grown so tired of the outbursts of certain people about
the use of English on this newsgroup - it really displays such an
Apartheid mentality that it's really quite sickening. You've got my
eternal gratitude.
Baie dankie, weereens, my Amerikaanse vriend! Ek het nog nooit die
moeite gedoen om die regulasies op te soek nie, maar jy het 'n paar
gedagtes vir my bevestig. Ek het so moeg geword van die uitbarstings
van sekere mense oor die gebruik van Engels op die nuusgroep - dit toon
so 'n Apartheidsmentaliteit dat dit mens regtig siek maak. Jy het my
dankbaarheid vir ewig.
Greetings/Groete
Royleen
BTW "en" does mean "and"! Well done again.
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Speak English by all means... [boodskap #23284 is 'n antwoord op boodskap #23087] |
Wo., 26 Mei 1999 00:00   |
roy...
Boodskappe: 68 Geregistreer: April 1999
|
Volle Lid |
|
|
In article ,
wrote:
> Jou aandag is
> darem baie oppervlakkig.
>
>
> Uit "jou" Queenslandse Paradys?
> As ek reg onthou, het die inheemse
> stamme van Australi"e nou mede-
> besitsreg oor die grond van Queens-
> land.
>
> Van iemand wat wou spog dat haar
> Afrikaans noual verroes is weens haar verblyf
> in die buiteland (en hoe lank is jy uit, vyf
> jaar as ek reg onthou?)
As my aandag oppervlakkig is, is dit omdat jou eentonige gehamer op die
korrekte gebruik van Afrikaans so vervelend is dat ek werklik nie juis
baie aandag daaraan gee nie. En ek het ook nie tyd om heeldag voor my
rekenaar te sit nie. Maar wanneer jy beledigend raak teenoor mense wat
die groep besoek, voel ek gedwonge om te reageer sodat ek kan wys dat
nie alle mense dieselfde apartheidsmentaliteit het as jy nie. En dank
die Vader daarvoor.
En jy behoort werklik al op jou ouderdom volwasse genoeg te wees om te
besef dat mens nie altyd die voornaamwoord "my" gebruik as 'n
aanduiding van persoonlike besitting nie.
Terloops, my bedoeling was nooit om te spog oor my verroeste Afrikaans
nie - ek het dit bloot genoem as verduideliking vir my gebruik van
Engels totdat ek weer genoegsaam vlot in Afrikaans was. Ek stel
redelik hoe standaarde aan myself en wag liewer voordat ek iets doen
totdat ek verseker is dat ek dit reg kan doen. Jy sal dit seker nie
weet nie, maar alle mense het verskillende vermoens wanneer dit kom by
die behoud van hul moedertaal - sommige mense verloor dit maklik, ander
neem weer langer om te roes. Miskien is jy ook stadig op die gebied?
Weereens, groete uit my Paradys
Royleen
|
|
|
|
| Re: Speak English by all means... [boodskap #23285 is 'n antwoord op boodskap #23087] |
Wo., 26 Mei 1999 00:00   |
PAT
Boodskappe: 141 Geregistreer: April 1999
|
Senior Lid |
|
|
Maar sien jy nou Thossie, die woordeboek gee nie altyd die slangbeskrywings
nie, en ek hou van die feit dat jy chutzpah het
om rond te hang by die lys, en ek wil nie vyandig voorkom nie.
n Versterkwatertjie( versterk - om sterk te maak, water is maar altyd
water) is n ander woord vir drank of booze
Nog n paar idiome of volkswoorde wat jy dalk interessant sal vind.
Ditsem - dit beteken " go for it" (ook Vat hom Flaffie)
Bliksem beteken weerlig
Voertsek beteken scat of get (of soos hulle hier in die Suide sê "git")
Magnolia groete
PAT
th...@my-dejanews.com wrote in article ...
> In article ,
> "PAT" wrote (and I partially understood):
>
>> mos nie " I wonder of which there is more awareness in North
>> America" dit klink vir my verkeerd, of nie?.
>
> I suppose it would be more common to say "I wonder which there is more
> awareness of" - but that would require putting a preposition at the end
> - which is a grammatical error up with which I will not put. :-)
>
>> Miskien ken hy soveel tale dat dit hom
>> dronk in die kop maak, en hy eers n
>> versterkwatertjie moet vat om sy
>> gedagtes weer helder te maak :-)).
>
> [Maybe he knows so many languages, that this makes him drunk
> in the head and something something something something something]
>
> Yeah, pretty funny.
> I guess that althought the s.c.s-a.a charter specifically allows
> alternative Afrikaans, it doesn't specifically allow alternative
> English. :-)
>
>
> Thomas L. Rochestro
> http://www.esperanto.net
>
|
|
|
|
| Re: Speak English by all means... [boodskap #23286 is 'n antwoord op boodskap #23087] |
Wo., 26 Mei 1999 00:00   |
Willem-Jan Markerink
Boodskappe: 331 Geregistreer: Mei 1999
|
Senior Lid |
|
|
In article , wrote:
> roy...@my-dejanews.com writes:
>
>> G'day, my Portugese friend
>
> Royleen, ek is amper seker hy is nie
> Portugees nie, anders sal hy die woord
> "basta" geken het.
>
>> And Touche! Anyone who shows enough interest in this group to stay
>> around and learn about it, can only be good for it.
>
> Meneer d'Esperanto het hier ingestap omdat
> hy oor Esperanto wou praat. Jou aandag is
> darem baie oppervlakkig.
Volgens mij reageerde hij op een crossposting in s.c.s-a, betreffende de
verwantschap tussen Afrikaans en Esperanto (keyword 'Fokkoff', korter dan
het Engels, en bijna wereldwijd begrijpelijk....:-)).
--
Bye,
Willem-Jan Markerink
The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand
[note: 'a-one' & 'en-el'!]
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Speak English by all means... [boodskap #23289 is 'n antwoord op boodskap #23087] |
Wo., 26 Mei 1999 00:00   |
Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029 Geregistreer: Augustus 1996
|
Senior Lid |
|
|
On 26 May 1999 14:14:26 GMT, wrote:
| Sien, dis hierdie soort mentaliteit
| wat my so naar maak dat ek kan opgooi.
Word goed naar, raak ontslae van al die gal in jou gestel. Daar is
vir my geen meetsnoer in om te weet of jy van my mentaliteit hou of
nie - allermins.
| Jy is nou nog maar omtrent 15 maande
| in die VSA uit SA uit, en dis die soort
| snert wat jy kwytraak.
Met die uitsluitlike doel om jou te treiter en jy val "hook, line and
sinker" daarvoor! En, wat my hart so lekker warm maak, is dat ek
werklik so voel oor Amerika, al het hy baie foute!
| Jy probeer
| uit-Amerikaner die Amerikaners.
Dankie vir die kompliment - ek probeer hard, maar ek is bevrees my
aksent en herkoms sal my altyd merk as 'n nuwe aankomeling, maak nie
saak hoe lank ek hier is nie.
| Regte
| Amerikaners lag agter hulle vuiste
| vir jou.
|
Jy sal gelukkig nie 'n regte Amerikaner ken as jy hom sien nie - en
nog minder sal jy weet hoe hulle dink en reageer teenoor ordentlike
mense.
Gaan kyk na Winnie as jy iemand wil sien wat agter 'n vuis lag....
Johan
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Bladsye (2): [1 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wo. Jul. 29 10:48:48 UTC 2026
|