Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hierdie nuusgroep is vir Afrikaans, en ander Dietse tale.
Hierdie nuusgroep is vir Afrikaans, en ander Dietse tale. [boodskap #23223] Di, 25 Mei 1999 00:00 na volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Arthur Hagen" writes:

>> Hoop dis nou die laaste sien van die blikkantien.
>>
>
>
> Waarom zo kortaf, Gloudina? Thomas toonde voldoende interesse in de
> nuusgroep
> om toch een flink aantal berichten te openen en te kijken of ze -voor hem
> begrijpbare- teksten in het Engels herbergden. Die inspanning hoeft toch
> niet te worden "beloond" met bovenstaande opmerkingen?

Hierdie nuusgroep is vir Dietse
skrywery (word Fries ook onder
Diets getel?) Hierdie nuusgroep
is nie vir Engelse skrywery nie.
Veral as 'n mens soos Thomas
in Engels oor esperanto op ons
Afrikaanse nuusgroep kom pos.
So 'n persoon is soos 'n kuber-
koekoek. Hulle lê hulle eiers
in ander se neste en NEEM DAN
OOR. Kort voor lank praat die
hele klomp Engels.

Gloudina
Re: Hierdie nuusgroep is vir Afrikaans, en ander Dietse tale. [boodskap #23224 is 'n antwoord op boodskap #23223] Di, 25 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Key Bored  is tans af-lyn  Key Bored
Boodskappe: 84
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Volle Lid
On 25 May 1999 02:33:05 GMT, wrote:

> Hierdie nuusgroep is vir Dietse
> skrywery (word Fries ook onder
> Diets getel?) Hierdie nuusgroep
> is nie vir Engelse skrywery nie.
> Veral as 'n mens soos Thomas
> in Engels oor esperanto op ons
> Afrikaanse nuusgroep kom pos.
> So 'n persoon is soos 'n kuber-
> koekoek. Hulle lê hulle eiers
> in ander se neste en NEEM DAN
> OOR. Kort voor lank praat die
> hele klomp Engels.
>

Dit lyk vir my of Gl;oudina die regte persoon is om
hierdie nuusgroep se FAQ (VAV - vreeslike
algemene vrae?) onder haar vlrek te neem.
Tipies weekliks, 'n kort opsomming van die
oorsprong en etiket van die groep.

'n Mens wil tg nie-sprekers ook akkommodeer
en hulle vrae beantwoord, al is dit in Engels,
of hoe. So lyk dit darem nie of ons 'n draad
tussen ons en die res van die mensdom
wil span nie.

--
Re: Hierdie nuusgroep is vir Afrikaans, en ander Dietse tale. [boodskap #23225 is 'n antwoord op boodskap #23223] Di, 25 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Fook wrote:
>
> On 25 May 1999 02:33:05 GMT, wrote:
>
>> Hierdie nuusgroep is vir Dietse
>> skrywery (word Fries ook onder
>> Diets getel?) Hierdie nuusgroep
>> is nie vir Engelse skrywery nie.
>> Veral as 'n mens soos Thomas
>> in Engels oor esperanto op ons
>> Afrikaanse nuusgroep kom pos.
>> So 'n persoon is soos 'n kuber-
>> koekoek. Hulle lê hulle eiers
>> in ander se neste en NEEM DAN
>> OOR. Kort voor lank praat die
>> hele klomp Engels.
>>
>
> Dit lyk vir my of Gl;oudina die regte persoon is om
> hierdie nuusgroep se FAQ (VAV - vreeslike
> algemene vrae?) onder haar vlrek te neem.
> Tipies weekliks, 'n kort opsomming van die
> oorsprong en etiket van die groep.
>
> 'n Mens wil tg nie-sprekers ook akkommodeer
> en hulle vrae beantwoord, al is dit in Engels,
> of hoe. So lyk dit darem nie of ons 'n draad
> tussen ons en die res van die mensdom
> wil span nie.
>

Wat de Fook! (of is dit wat de FAQ?) Is jy mal - sy probeer alreeds die
nuusgroep kaap vir haar eie duistere doelwitte :). Nou wil jy nog
toelaat dat sy die FAQ ook kaap.

Cheers
Lou

PS: Als tong innie kies!!
Re: Hierdie nuusgroep is vir Afrikaans, en ander Dietse tale. [boodskap #23226 is 'n antwoord op boodskap #23223] Di, 25 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote in message ...
>
> Hierdie nuusgroep is vir Dietse
> skrywery (word Fries ook onder
> Diets getel?)

Hierdie nuusgroep is _nie_ vir "dietse" skrywery nie.

Hierdie nuusgroep is vir skrywery "in of oor Afrikaans". In enige taal.

Jy behoort dit te weet, want jy het daarvoor gestem toe die nuusgroep tot
stand gekom het.

> Hierdie nuusgroep
> is nie vir Engelse skrywery nie.

Nee, dit is nie "vir Engelse skrywery" nie.

Maar Engels word ook nie verbied nie, mits dit oor Afrikaans gaan.

> Veral as 'n mens soos Thomas
> in Engels oor esperanto op ons
> Afrikaanse nuusgroep kom pos.

Ek beskou 'n bespreking oor ooreenkomste tussen Esperanto en Afrikaans as
weldeeglik binne die reëls, ook wanneer dit in Engels gedoen word.

> So 'n persoon is soos 'n kuber-
> koekoek. Hulle lê hulle eiers
> in ander se neste en NEEM DAN
> OOR. Kort voor lank praat die
> hele klomp Engels.

Jy moet iemand gaan sien oor jou paranoia, Gloudina. As dit nie
"apartheidsvarke" is wat jou in jou hersenskimme jaag nie, is die
"kuberkoekoeke".

(Een aspek van 'n territoriale volkstaat wat my bietjie bekommer is die
duidelike tekens dat ons weer die onverdraagsaamheid sal sien teenoor
enigeen wat enige tekens toon van "volksvreemde" gedrag - "volksvreemd" soos
gedefinieer deur 'n bepaalde "in"-groep. Jou mannewales in hierdie
kubervolkstaat demostreer presies wat ek bedoel. Dis niks anders as 'n sug
na mag nie.)

Vriendelike groete, Leendert
Re: Hierdie nuusgroep is vir Afrikaans, en ander Dietse tale. [boodskap #23271 is 'n antwoord op boodskap #23223] Wo, 26 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote:
>
> lou writes:
>
>> OHOPOHO. Waar sê dit die nuusgroep is vir Dietse tale? Enigeen kan hier
>> skryf in watter taal hulle ookal wil solank dit oor Afrikaans en
>> Afrikaanse Kultuur gaan. Sorry Moderator! :)
>
> So koekoek Thomas kan maar voortgaan
> om oor sy geliefde stokperdjie
> Esperanto hier te gesels, solank
> dit net oor Afrikaans en afrikaanse
> kultuur gaan? Verduidelik asseblief
> ou lou, ek verstaan nie die logika
> van jou stelling nie.
>
> Gloudina

My punt Gloudina is - DIT IS OF NET IN AFRIKAANS OF DIT IS IN ENIGE
TAAL! Ek het tog al gesê dat ek voel die nuusgroep gaan oor Afrikaans
en Afrikaans Kultuur. As mense in Nederlands of Engels daaroor wil skyf
- wie is ek om hulle te stop. Die feit dat jy die nuusgroep eksklusief
Afrikaans en Nedelands wil hou waarteen ek dit het!

Groete
Lou
Re: Hierdie nuusgroep is vir Afrikaans, en ander Dietse tale. [boodskap #23383 is 'n antwoord op boodskap #23223] Vr, 28 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pijotter  is tans af-lyn  Pijotter
Boodskappe: 107
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
Hulle noem dit vryheid van spraak...

@igs.net wrote in message ...
> lou writes:
>
>
>> OHOPOHO. Waar sê dit die nuusgroep is vir Dietse tale? Enigeen kan hier
>> skryf in watter taal hulle ookal wil solank dit oor Afrikaans en
>> Afrikaanse Kultuur gaan. Sorry Moderator! :)
>
>
> So koekoek Thomas kan maar voortgaan
> om oor sy geliefde stokperdjie
> Esperanto hier te gesels, solank
> dit net oor Afrikaans en afrikaanse
> kultuur gaan? Verduidelik asseblief
> ou lou, ek verstaan nie die logika
> van jou stelling nie.
>
> Gloudina
>
Re: Hierdie nuusgroep is vir Afrikaans, en ander Dietse tale. [boodskap #23384 is 'n antwoord op boodskap #23223] Vr, 28 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Pijotter  is tans af-lyn  Pijotter
Boodskappe: 107
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
Dit klink vir my asof jy baie vertroue stel in die ander afrikaans
sprekendes op hierdie nuusgroep as jy dink oor een of ander pos, dat almal
ewe skielik gaan begin engels praat.

As dit gebeur wou almal eintlik maar net engels gepraat het en het gewag vir
die verlosser...

Ek sou voorstel dat jy 'n bietjie aan daai selfvertroue werk. Omdat een of
twee persone engels praat (in hierdie geval iemand wat geen afrikaans magtig
is nie, maar tog wil leer) is geen rede om bedreig te voel nie. En ek
bedoel nie persoonlike bedreiging, maar jou wonderlike taal sal nie verdwyn
nie. Veral nie as daar ander mense is wat nog steeds daarvan hou (en dit
makliker vind) om in hulle moedertaal te gesels nie. Se my tel Limburgs dan
nou ook onder jou tale wat mag?

> Hierdie nuusgroep is vir Dietse
> skrywery (word Fries ook onder
> Diets getel?) Hierdie nuusgroep
> is nie vir Engelse skrywery nie.
> Veral as 'n mens soos Thomas
> in Engels oor esperanto op ons
> Afrikaanse nuusgroep kom pos.
> So 'n persoon is soos 'n kuber-
> koekoek. Hulle lê hulle eiers
> in ander se neste en NEEM DAN
> OOR. Kort voor lank praat die
> hele klomp Engels.
>
> Gloudina
>
Re: Hierdie nuusgroep is vir Afrikaans, en ander Dietse tale. [boodskap #23467 is 'n antwoord op boodskap #23223] Ma, 31 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskap
Neef  is tans af-lyn  Neef
Boodskappe: 20
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
>> lou writes:
>>
>>
>>> OHOPOHO. Waar sê dit die nuusgroep is vir Dietse tale? Enigeen kan hier
>>> skryf in watter taal hulle ookal wil solank dit oor Afrikaans en
>>> Afrikaanse Kultuur gaan. Sorry Moderator! :)
>>
>>

Al ooit gewonder hoekom die NG *soc.south-africa.afrikaans*
genoem word, en nie *soc.suid-afrika.afrikaans* nie.

Joe musint mix jor tales laaik dat!

Neef
Re: Hierdie nuusgroep is vir Afrikaans, en ander Dietse tale. [boodskap #23468 is 'n antwoord op boodskap #23223] Ma, 31 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskap
Neef  is tans af-lyn  Neef
Boodskappe: 20
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
Neef wrote in message ...
>
>>> lou writes:
>>>
>>>
>>>> OHOPOHO. Waar sê dit die nuusgroep is vir Dietse tale? Enigeen kan hier
>>>> skryf in watter taal hulle ookal wil solank dit oor Afrikaans en
>>>> Afrikaanse Kultuur gaan. Sorry Moderator! :)
>>>
>>>
>
> Al ooit gewonder hoekom die NG *soc.south-africa.afrikaans*
> genoem word, en nie *soc.suid-afrika.afrikaans* nie.
>
> Joe musint mix jor tales laaik dat!
>
> Neef
>
Nederige verskoning

*soc.culture.south-africa.afrikaans* en nie
*soc.south-africa.afrikaans* soos ek verkeerdelik
gepos hiet nie.

Moet wees *soc.kultuur.suid-afrika.afrikaans*

Party van ons oningeligte ng-ers het seker in ENGELS
gaan soek na *south africa* op hulle nuusgroep sagteware,
en nie in AFRIKAANS na *afrikaans* gesoek nie.

Groete
Neef
Vorige onderwerp: AGB "Anti Gloudina Beweging"
Volgende onderwerp: HELP
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 14:58:46 MGT 2024