Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Poetry - spam
Re: Poetry - spam [boodskap #23156] |
Sat, 22 May 1999 00:00  |
G.B.
Boodskappe: 2172 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
squi...@echelon.alias.net (Squirrel) writes:
> The reason for this I would suggest is that it is indeed a simple
> cry for attention that nobody is heeding.
> like the poes-prentjie loving dominees that used to work for the
> SA Censor Board.
>
> Get a life you miserable arsehole ...
O, gaan spring in een van die duisende
mere daar waar jy bly, waarop duisende
kalkoenveertjies dryf.
Minnehaha
|
|
|
|
Re: Poetry - spam [boodskap #23158 is 'n antwoord op boodskap #23156] |
Sat, 22 May 1999 00:00   |
PAT
Boodskappe: 141 Geregistreer: April 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Johan, ek dink nie Gloudina bedoel dat skwirrel jy is nie, ek dink sy
bedoel julle albei bly in Minnesota. Skwirrel gooi aspris n kllip
in die bos, want hy probeer reaksie uitlok. Soos op die Engelse
nuusgroep. Vir die van julle wat daar gaan loer nou en
dan, weet dis n deurmekaar gemors van beledigings oor en weer,
en hoofsaaklik omdat iemand iets (aspris) geplaas het
om mense kwaad te maak.
In die tussentyd geniet skwirrel al ons warrel en skarrel oor sy poste. Hy
dra
niks positiefs by tot enige gesprek nie, en ek sal hom beslis ignoreer
van nou af.
PAT
Johan wrote in article
...
> On 22 May 1999 14:33:53 GMT, wrote:
>
> |squi...@echelon.alias.net (Squirrel) writes:
> |
> |
> |> The reason for this I would suggest is that it is indeed a simple
> |> cry for attention that nobody is heeding.
> |
> |> like the poes-prentjie loving dominees that used to work for the
> |> SA Censor Board.
> |>
> |> Get a life you miserable arsehole ...
> |
> |
> | O, gaan spring in een van die duisende
> | mere daar waar jy bly, waarop duisende
> | kalkoenveertjies dryf.
> |
> | Minnehaha
>
> Ek sal dit waardeer as jy end kry met jou verdagmakery en ophou om my
> met Squirrel te probeer assosieer. As jy te vlak is om boodskappe se
> headers te bekyk, moenie op ander maniere my naam probeer aftrek na
> jou vlak toe nie. Ek is nie skaam vir my opinies nie, en sal dit
> onder my eie naam plaas.
>
> Jou gedurige persoonlike aanvalle raak nou uiters afgesaag en eentonig
> - kry asseblief 'n nuwe tema.
>
>
> Johan
>
|
|
|
|
|
|
Re: Poetry - spam [boodskap #23207 is 'n antwoord op boodskap #23156] |
Mon, 24 May 1999 00:00  |
De Waal Venter
Boodskappe: 62 Geregistreer: April 1996
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Ek koekeloer nou al 'n hele tydjie op hierdie groep, en kan my glad nie
indink hoe iemand met so 'n wipgatstert kan dink dat hy nou enigsins 'n duik
in Afrikaans kan maak met sy Ingels-filosofies pot gemors.
Kom tog net by kêrel! Ons hier aan die suidount van Afrika weet van veel
beter!
Ek woon in 'n boomryke deel van Somerset-Wes in die Kaap, en hier is heelwat
van die grys gediertjies (grys) wat in gate in bome bly. Hulle vreet
neute, akkers, voëleiers, en sulke goed. Verder hol hulle op en af en
rondom die boomstamme, want hulle is te bang-gat om hulle gesiggies vir mens
te wys.
Dis lekker om ons ding in Afrikaans te doen.
Voordat julle my nou met brandpos wil toegooi: Ek is 'n Afrikaans sprekende
Suid-Afrikaner wat nog nooit met die beleid van apartheid saamgestem het
nie, wat dankbaar is dat dit iets van die verlede is, en dat dit tog liefs
daar moet bly. Kyk vorentoe en leef die taal lewendig!
Oom Paul Kruger het tog gesê: Neem uit die verlede dit wat mooi is, en bou
daarop die toekoms.
Ou Squirrel: Jy moet maar leer dat dit help om aan 'n dooie hond te skop
nie!
gegroet op die mooiste, en lekkerste, taal ter wêreld. Met al die
boksendais van ons vele stamtale wat hom so lekker op die tong en die pen
laat val!
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 10:47:08 UTC 2025
|