Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Voortbestaan van Afrikaans?
Voortbestaan van Afrikaans? [boodskap #22971] So, 16 Mei 1999 00:00 na volgende boodskap
Johannes Kantelberg  is tans af-lyn  Johannes Kantelberg
Boodskappe: 8
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
Stel jy belang in die voortbestaan van Afrikaans? Sluit dan aaan by die
Afrikaanse Vriendskaps Groep in Engeland. Meer inligting by Johannes Van
Vuren, tel 01227 463262, Canterbury.

Afrikaans - die mooiste taal in Afrika.
Re: Voortbestaan van Afrikaans? [boodskap #23004 is 'n antwoord op boodskap #22971] Ma, 17 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> "Johannes Kantelberg"

> Afrikaans - die mooiste taal in Afrika.

My vriend Lance sê Sotho is die mooiste taal in Afrika, maar dan hoor ek my
vriend Sipho wat sê dis Zulu, en my eertydse Afrika-studies professor wat sê
dis Swahili.
Re: Voortbestaan van Afrikaans? [boodskap #23034 is 'n antwoord op boodskap #22971] Di, 18 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
>

> .. en jou punt is?

.... voor die hand liggend
Re: Voortbestaan van Afrikaans? [boodskap #23079 is 'n antwoord op boodskap #22971] Wo, 19 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
>

> Nog 'n goeie punt!

Dankie
Re: Voortbestaan van Afrikaans? [boodskap #23080 is 'n antwoord op boodskap #22971] Wo, 19 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
ProPacem wrote:
>
>>
>
>> .. en jou punt is?
>
> .... voor die hand liggend

Nog 'n goeie punt!
Vorige onderwerp: Re: South Africans to become extinct!
Volgende onderwerp: Re: Threatening behaviour??
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 13:56:53 MGT 2024