Re: Onaardige stilte.... [boodskap #2292] |
Di., 26 Augustus 2003 17:33  |
BF Computer Office
Boodskappe: 15 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Dit is omdat jy in die toekoms praat ....... PC datum ?
Greetings
Pieter
Tel : +27-(0)-12-3337112
Fax :+27-(0)-12-3337107
Cell :+27-(0)-83-4553016
BF Computer Office cc
Your One Stop Office & Computer Supplier
http://www.bfco.co.za
Suppliers of : Complete Computer Systems, Computer Components, Notebooks,
Printers, Networking, Servers, Web Hosting, Web Design, PBX Telephone
Systems, Lightning Protection Products, Original & Refilled Cartridges,
Office Equipment, Corporate Gifts and Stationary. We also do Designing of
Networks and IT Project Management.
"Lorinda" skryf in boodskap news:3f4b88cc$1_1@mk-nntp-2.news.uk.tiscali.com...
> Wat NOU weer?? Hmm?? Wat het hierdie keer gebeur dat almal van die plek
> gevlug het soos voor daai afkop perde langs die wapad in die spook storie?
> :-))
>
> Lorinda
>
|
|
|
|
|
Re: Onaardige stilte.... [boodskap #2295 is 'n antwoord op boodskap #2292] |
Di., 26 Augustus 2003 19:54   |
Daun Johnson
Boodskappe: 1155 Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 26 Aug 2003 19:33:20 +0200, "BF Computer Office"
wrote:
> Dit is omdat jy in die toekoms praat ....... PC datum ?
>
> Greetings
> Pieter
> Tel : +27-(0)-12-3337112
> Fax :+27-(0)-12-3337107
> Cell :+27-(0)-83-4553016
> BF Computer Office cc
> Your One Stop Office & Computer Supplier
> http://www.bfco.co.za
> Suppliers of : Complete Computer Systems, Computer Components, Notebooks,
> Printers, Networking, Servers, Web Hosting, Web Design, PBX Telephone
> Systems, Lightning Protection Products, Original & Refilled Cartridges,
> Office Equipment, Corporate Gifts and Stationary. We also do Designing of
> Networks and IT Project Management.
>
Pieter, ek het jou mos voorheen vertel
hoe welkom jy is om hier te kuier en
saam te gesels. Ook het ek jou in
redelik taktvolle taal vertel wat jy
met jou spamming kan doen.
Kan nie onthou wat ek gesê
het nie, maar dit sou iets wees soos:
'Gaan irriteer iemand anders met spamming.
"Jy is deel vam 'n ander soort virus."
DD
Sowat 'n dekade gelede het ek by iemand
van Computer Office in Pretoria 'n
scanner gekoop. Ek wil dink dat dit
by 'n 'Pieter' was. Lang hare wat oor
sy skouers gehang het soos die van 'n moffie.
Was dit jy?
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Onaardige stilte.... [boodskap #2312 is 'n antwoord op boodskap #2309] |
Wo., 27 Augustus 2003 21:29   |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Davie Davis wrote:
> Anyhow, feite is feite.
> Die standaarde hier op verbeteringskool so kleeeiin bietjie laer
> as daar buite in civiestreet. Is dus geensins 'n amptelike verbetering
> nie, so julle meng steeds met die mense aan dié kant van die spoorlyn.
LOL! Ons gee nie om om te meng met mense aan ENIGE kant van die
spoorlyn nie, maar ons het darem ons trots wanneer dit by sekere dinge
kom. :-))
> Ek het dìt wat ek my die afgelope twee weke besig gehou het,
> se User's Manual gedruk, en dit is 100 A4s.
Goed gedaan, DD. :-)
> Vergeet dit, ek het dit genoem as verduideliking waarom ek
> skaarser as gewoonlik was. Dit is slegs deel van my beroep.
> Dit behels gereelde akkreditasies.
Jy kan maar soveel groot woorde gebruik as jy wil. Tobie het tog
klaar vir ons vertel wat jy doen.
:-)))
> Waarom Katryn, is jy somyds so skaars?
Ek kan mos nou nie sommer al my skandes hier oop en bloot lê nie? Ek
meen, vertel jy vir Hannetjie waar jy was as jy elke aand laat by die
huis aankom?
:-)))
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Onaardige stilte.... [boodskap #2357 is 'n antwoord op boodskap #2355] |
Vr., 29 Augustus 2003 21:24  |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:
> Ek stem saam. Maar sy strategie is baie keer om homself verder in te
> praat, om hom dan sodoende daar uit te praat....:-)
Dit is sooooo waar. :-)
Het jy byvoorbeeld gesien wat hy nou weer aangevang het in SCSAA?
En daar trap ek sowaar daar in!! :-))
|
|
|