|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: knock knock... [boodskap #2599 is 'n antwoord op boodskap #2232] |
So., 28 September 2003 06:03   |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 27 Sep 2003 14:21:24 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:
> DD skryf in boodskap news:...
>>
>> uh uh, soek vir jou 'n ander fighting partner
>> ek's moeg geskrop
>>
>
> Hoenders skrop! En jy mag wel 'n haan op die groep wees, maar nog
> steeds...:-)Hopelik praat jy van die werk wat jy in jou woonstel in
> Durban gedoen het en nie na een of ander Buddhistiese retreat waar jy
> elke oggend jou sel moes uitskrop nie.... Daarvan gepraat, Gloudina
> mis jou op SCSAA...
>
> Terloops, om in Engeland na iemand te verwys as 'n "scrubber" is 'n
> belediging...
>
> Lorinda
Gloudina soek my op SCSAA? Ek dog die tannie het my al vergeet:-)
As ek nou SCSAA oopmaak, gaan dit hope briewe wees, so jy sal
'n heading moet noem!
Verwysend na 'n 'scrubber' wat 'n beledigende verwysing is in England,
praat jy nie dalk van 'scrubby' nie, waarmee niksbeduidend bedoel kan
word?
(En ek het bietjie moedswillig iets soos 'op die matte skrop' gesê,
en opgemerk dat daar nie op gereageer was nie:-)
DD
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: knock knock... [boodskap #2638 is 'n antwoord op boodskap #2633] |
Di., 30 September 2003 19:57  |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Tue, 30 Sep 2003 15:11:21 -0400, Katryn wrote:
> "Tobie" wrote:
>
>> "DD"
>> : Sy volg 'n taktiek wat baie mense nie raaksien nie. Eendag
>> : het sy gesê dat sy reaksies op die groep uitlok, presies soos
>> : sy dit wil hê.
>> ---
>> Amen! en die meeste val daarvoor, 'lok stok en berrel' :-)
>
> Ek dink almal van ons het al daarvoor geval. Jy ook, Tobie. :-) Dit
> is bloot normaal en menslik.
> Maar nie een van ons kan klippe gooi nie, hoor. Nie een nie. Dis nie
> asof ons hande heeltemal skoon is nie. Dis net dat nie een van ons
> ander "trots" is op ons aksies nie. Altans, ek hoop nie so nie? :-)
>
en hièrdie was ook 'n 'aksie' Katryn:-)
DD
|
|
|