Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Oor Bar Lunches....
Oor Bar Lunches.... [boodskap #2225] Vr, 22 Augustus 2003 23:12 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn, ek het gesien waarvan DD ons beskuldig het en waaraan hy ons
skrywes toegedig het.... :-) Dink jy ek moet nou maar my een enkele
glasie wyn ook afsweer? :-(

Lorinda
Re: Oor Bar Lunches.... [boodskap #2226 is 'n antwoord op boodskap #2225] Sa, 23 Augustus 2003 02:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> Katryn, ek het gesien waarvan DD ons beskuldig het en waaraan hy ons
> skrywes toegedig het.... :-)

Ja, die skarmunkel!! :-))

> Dink jy ek moet nou maar my een enkele
> glasie wyn ook afsweer? :-(

Ja, beslis. Of jy moet die glas groter maak, of dit meer as een
glasie maak van nou af? :-))
After all,. was dit nie Plato wat die latynse gesegde "In Vino
Veritas" bekend gemaak het nie? :-)

Age quod agis. :-)
Re: Oor Bar Lunches.... [boodskap #2229 is 'n antwoord op boodskap #2226] Sa, 23 Augustus 2003 11:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Roely  is tans af-lyn  Roely
Boodskappe: 267
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
>> Dink jy ek moet nou maar my een enkele
>> glasie wyn ook afsweer? :-(

Sou ek nie doen nie! Rooiwyn is goed voor die hart!

> After all,. was dit nie Plato wat die latynse gesegde "In Vino
> Veritas" bekend gemaak het nie? :-)

Plinius schreef het. En gelijk had hij!
Over wijn heb ik nog iets opgezocht: "Vinum bonum laetificat cor hominis"
staat ergens in de psalmen, dat spreekt mij wel aan! En wat Seneca voor
sombers heeft opgemerkt over wijn laten we mooi buiten beschouwing!
>
> Age quod agis. :-)

Age, si quid agis! Dus drink er maar een paar Lorinda!

Roely
>
Re: Oor Bar Lunches.... [boodskap #2235 is 'n antwoord op boodskap #2229] Sa, 23 Augustus 2003 19:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Roely" skryf in boodskap news:...
>>> Dink jy ek moet nou maar my een enkele
>>> glasie wyn ook afsweer? :-(
>
> Sou ek nie doen nie! Rooiwyn is goed voor die hart!

Ja, dit het allerhande heilsame uitwerkings en gevolge. So ek sal maar
daarby hou (net vir die hart en gesondheid en so meer:-))

>>
>> Age quod agis. :-)
>
> Age, si quid agis! Dus drink er maar een paar Lorinda!
>

Dis nie altyd vir my maklik om klaar te maak wat ek begin het nie (as
dit by wyn kom) want ek is maar 'n vrot drinker, maar ek sal maar bly
oefen!

Lorinda
Re: Oor Bar Lunches.... [boodskap #2261 is 'n antwoord op boodskap #2235] Sa, 23 Augustus 2003 20:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

>> Sou ek nie doen nie! Rooiwyn is goed voor die hart!
>
> Ja, dit het allerhande heilsame uitwerkings en gevolge. So ek sal maar
> daarby hou (net vir die hart en gesondheid en so meer:-))

Ek stem saam! :-) En moenie die botteltjie poteen vir jou rumatiek
vergeet nie? :-))
Re: Oor Bar Lunches.... [boodskap #2278 is 'n antwoord op boodskap #2261] So, 24 Augustus 2003 11:17 Na vorige boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...
> lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:
>
>>> Sou ek nie doen nie! Rooiwyn is goed voor die hart!
>>
>> Ja, dit het allerhande heilsame uitwerkings en gevolge. So ek sal maar
>> daarby hou (net vir die hart en gesondheid en so meer:-))
>
> Ek stem saam! :-) En moenie die botteltjie poteen vir jou rumatiek
> vergeet nie? :-))

Ek is vasberade om na meer as een glas te graduate, maar om nou darem
rumatiek vir die doel te ontwikkel! :-) Dis beyond the call of
duty.... Maar dit is darem 'n verskoning om in gedagte te hou, as mens
dit nou eendag sou nodig kry..:-)

Lorinda
Vorige onderwerp: Dankie
Volgende onderwerp: Hi there - Hallo daar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 15 22:52:19 MGT 2024